JOËL 2 BLAAS DIE BASUIN OP SION, EN BLAAS ALARM OP MY HEILIGE BERG! LAAT AL DIE INWONERS VAN DIE LAND BEWE, WANT DIE DAG VAN DIE HERE KOM, WANT HY IS NABY —
2'N DAG VAN DUISTERNIS EN DONKERHEID, 'N DAG VAN WOLKE EN WOLKENAG; SOOS DIE MÔRESKEMERING, UITGESPREI OOR DIE BERGE, KOM 'N TALRYKE EN MAGTIGE VOLK, WAT VAN OUDSHER SY GELYKE NIE GEHAD HET NIE EN DIT HIERNA OOK NIE SAL HÊ TOT IN DIE JARE VAN DIE VERSTE GESLAGTE NIE.
Die Afrikanerleier is nooit tiran, nooit oneerlik, selfsoekend, magsbeluste regeerder nie. Hy is vervul met Volksliefde, edele oogmerke en gebruik dié middele om sy doel te bereik wat hy met ‘n Christengewete kan versoen. Nie haat bepaal sy gedrag ten opsigte van sy medemens nie, maar liefde, hoop, die soek na ‘n veiliger beter en vryer toekoms ---- vry as Staat; vry van verborge bande; vry van rassebotsings opdat almal gelukkig kan wees; en vry van haat omdat almal verenig is in een, ja slegs een, volksliefde”.
‘n Endemiese siekte is uiteraard ook aansteeklik. Meer so omdat dit tot ‘n bepaalde groep beperk is vanweë hulle aard. Dit beteken natuurlik nie dat iemand buite daardie bepaalde groep nie vatbaar kan wees vir infeksie nie!
Dit is ongelukkig ook waar dat daar deur middel van volgehoue assosiasie uiteindelik aanvaarding ontstaan.
Luk. 18:1-8 “EN Hy het ook aan hulle 'n gelykenis vertel met die oog daarop dat 'n mens gedurig moet bid en nie moedeloos word nie,” (:1).
Dit is interessant hoedat die skrywer, Lukas, begin deur aan ons die rede agter hierdie gelykenis van Christus te verduidelik. Dit is dus belangrik dat ons weet waarom Christus hierdie gelykenis vertel het. Ons moet verstaan dat dit vir die HERE belangrik is dat ons bid. Ja, dit is nie net belangrik om te bid nie, maar dat ons dit op gereelde grondslag moet doen – dat ons gedurig moet bid sonder om moedeloos te word.
MEV. TINEKE VAN SCHAIJK: "DIT IS "N SPEERPUNT DAT ONS NEDERLANDSE BURGERS WEER OP DIE EERSTE PLEK KOM"
Geagte leser. Ons het in die kader van die gemeenteraadsverkiesings wat in Maart plaasvind, 'n baie interessante vraaggesprek gehad met die vyfde kandidaat op die verkiesingslys van die Nederlandse Volks Unie, mevrou Tineke van Schaijk. In 'n kort telefonisch onderhoud wat ons gehad het, het ons gemerk dat sy pal staan vir haar beginsels en die hoog in haar vaandel staan het en daarom nooit sal versaak.Ons sal haar oa. vrae stel waarom sy gekies het om op die NVU se lys te staan.
Daar word wyd gespekuleer of die derde wêreldoorlog nou daar in die Oekraїne begin het of gaan begin. Verder is daar vele menings oor die oorsaak, met ander woorde wie die skuld moet kry en waarom die “skuldige” die skuld moet dra. Laastens legio sienings oor die gevolge en wie almal daardeur geraak gaan word.
Dit is lank reeds algemene kennis dat beide die eerste én tweede wêreldoorloë deur die illuminatie veroorsaak is.
MOSKOU, 21 Februarie (Reuters) - Russiese president Vladimir Poetin sal binnekort 'n dekreet onderteken wat twee wegbreekstreke in Oos-Oekraïne as onafhanklike entiteite erken, het die Kremlin gesê, wat die voorsprong verhoog in 'n krisis wat die Weste vrees kan in oorlog uitbreek.
EU sal sanksies oplê as rebellestreke erken word,
Roebel verliese verhoog by die dag, af met 3.3% teenoor dollar.