Joh. 13:1-20
“Toe Hy dan hulle voete gewas en sy bo-klere geneem het, gaan Hy weer aan tafel en sê vir hulle: Verstaan julle wat Ek aan julle gedoen het? Julle noem My Meester en Here, en julle is reg, want Ek is dit. As Ek dan, die Here en die Meester, julle voete gewas het, is julle ook verplig om mekaar se voete te was. Want Ek het julle 'n voorbeeld gegee om, net soos Ek aan julle gedoen het, ook so te doen. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, 'n dienskneg is nie groter as sy heer nie, en 'n gesant is ook nie groter as die een wat hom gestuur het nie. As julle hierdie dinge weet, salig is julle as julle dit doen.” (:13-17).
Geliefdes, wat ‘n Voorbeeld!
20 Onwettige Besetters Slaan Boer (60) vir 2 Ure en Dreig met “Necklacing” – Maar Polisie Ondersoek Boer! 27Okt 2021

‘n Grondeienaar van Middelburg, Mpumalanga, mnr Danie Heyns (60), was op Sondagaand 24 Oktober, 2021 amper vermoor deur ‘n trop onwettige grondbesetters, gelei deur ‘n swart man wat in die dorp bly. Die boer is vir 2 uur lank geslaan en gemartel deur die hoof aanhitser en sy gepeupelbende van omtrent 20 sterk. Hoe dapper is hulle as hulle ;n 60 jarige kan slaan en martel terwyl daar omtrent 20 van hulle is.
Sedert 1994 waar onwettige en kriminele samesweerders Afrikanerland met onderduimse onderhandelings, maneuvers en politieke wanpraktyke in ANC hande besorg het, was geregtigheid nog nooit weer 'n grondbeginsel in Suid Afrika nie.
Van meet af aan het hulle ons blankes een vir een begin vermoor en het die regime alle moontlike maatreëls wat ons kon en wou tref om onsself te beskerm verbied terwyl die polisie in'n magsposisie geplaas is om ons eerder te vervolg wanneer ons opgetree het en die aanvallers in die proses gedood of beseer is.
Die punt van die spies
Het die kranksinnigheid ontbloot
Rou wanhoop oorspoel ons land
Die wêreldwye ontkenning van ras as onderskeidingsfaktor het al soveel ellende veroorsaak dat dit tenspyte van teenkanting, nodig geword het om hard en duidelik, maar veral ook onophoudelik, klem daarop te plaas in belang van orde en geregtigheid. Veral egter ook in belang van die hanhawing van die onderskeie rasse se identiteit!
Die onlangse opheffing van beperkende maatreëls wat daarop gerig was om die "pandemie" se voortsetting kunsmatig lewendig te hou, wat in 'n mate daarin geslaag het om die Britse eerste minister se verlore aansien te herstel, hou bepaald 'n bedreiging in vir die magsgreep wat dit aan regerings verleen het.
Dit is verblydend om te sien en te beleef dat daar mense op aarde is wat in terme van oplossings vir politieke probleme, dink en redeneer soos ons van die AVP. nie deur onderhandeling, nie deur saampraat, nie deur samewerking met dit wat ooglopend verkeerd en ongeregtig is nie, nie deur aanvaarding van wat verkeerd is nie, maar deur verset!
In die artikel wat hieronder geplaas is, spel Professor Michel Chossudovsky 'n strategie uit wat lank reeds deur die AVP as teenvoeter bepleit word vir die ongeregtigheid waarin die NP van F.W. de Klerk ons Afrikanervolk gedompel het.
Ps. 94:1-23 “Die HERE ken die gedagtes van die mense – dat hulle nietigheid is.” (:11).
Geliefdes, hoe onbegryplik vir ons om te bedink dat daar vir die HERE absoluut niks, niks op hierdie aarde verborge is nie. Ja, ons diepste gedates is nie eers vir Hom verborge of ‘n geheim nie. God weet nie alleen wat in ons gedagtes omgaan nie, maar Hy hou ons gedagtes met belangstelling dop – Hy toets ons gedagtes! “Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes; en kyk of daar by my 'n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!” (Ps. 139:23&24).