VOORSITTER MNR. WIM KEIZER: "HIERDIE VALSE BESKULDIGINGE UITER DIE VUILGOED TELKENS NET SOOS 'N GRAMMOFOONPLAAT WAT VASGEHAAK IS".
Geagte leser. Ons het nav. 'n afskuwelike gebeurtenis wat op Saterdag 4 Desember op die mark van die dorpie Volendam (munisipaliteit Edam-Volendam) plaasgevind het, 'n insiggewende onderhoud gehad met mnr. Wim Keizer, dié voorsitter van die Stigting Vriende van Volendams se
Erfgoed. Toe was daar namelik onverwag twee busse met demonstrante van Kick Out Zwarte Piet opgedaag. Die nikswerd vuilgoed het vinnig uitgeklim en het meteens begin roep en skree. Die burgers wat inkopies doen was onaangenaam verras. Die Volendammers voel hul bedreig deur die klompies, wat hard bly skree dat hul almal rassiste sou wees. Die vuilgoed het oa. geroep: 'Volendam skaam jou'. 'n Mevrou was sodanig baie vies geword oor die intimidasie dat sy by haar buurman op die mark eiers gekoop het wat sy na die demonstrante gegooi het. Die gemors het dit nie verwag en begin haar te mishandel. Daar was meer burgers wat op die toneel was afgekom en dit was duidelik dat sy die valse beskuldiginge nie waardeer nie. Om 'n lang storie kort te maak: Die vuilgoed moes die aftog blaas en hol as afkophoenders rond. Tydens hierdie tog is hulle 'getrakteer' op vuurwerk, vissies, nog meer eiers en andere goedjies. Dit was duidelik dat die inwoners van Volendam kleingeld gemaak het van die klompies. Die gemors het na mekaar geroep:'Kom klim in die bus want hul gooi vuurwerk' en die bestuurder het toe gou weggery.
Ps. 16:1-11 ”Ek stel die HERE altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.” (:8).
Geliefdes, ons lees in 1 Konings 18 waar Elía die volk Israel aanspreek om ‘n keuse te maak. Hulle moes kies wie hulle voor hul sal stel om in die lewe na te volg – dit sou of die HERE God wees, óf dit sou Baäl wees. “En Elía het nader gekom na die hele volk en gesê: Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die HERE God is, volg Hom na; en as Baäl dit is, volg hom na! Maar die volk het hom niks geantwoord nie.” (:21). Maar hulle sou nie die HERE met halfhartigheid kon volg nie. Hulle sou ‘n keuse moes maak.
2 Kron. 13:1-22 “En die kinders van Israel is in dié tyd verneder, maar die kinders van Juda het sterk geword, omdat hulle op die HERE, die God van hulle vaders, gesteun het.” (:18).
Geliefdes, voordat ons behoorlik ons oë kon uitvee is nog ‘n jaar agter die rug. En so gaan ons ‘n nuwe kalenderjaar tegemoet. En die koms van ‘n nuwe jaar gaan mos vir die meeste mense met baie voornemens en verwagtinge gepaard. Ek vind dit wel in persoonlike hoedanigheid baie vreemd dat mense van mening is dat die blote verandering van die jaartal hoegenaamd ‘n invloed op hul omstandighede kan hê, maar dit daar gelaat.
Wat is die verwagting waarmee u die nuwe jaar tegemoet gaan? Voorspoed soos wat Afrikaners die gewoonte het om mekaar toe te wens vir die nuwe lewensjaar wat voorlê? Veiligheid, vrede, vooruitgang? Sou ons met eerlikheid kon sê dat dit was wat ons die afgelope 27 jaar beleef het?
Behalwe die swart politici en hulle liberale blanke ondersteuners, is almal dit eens dat Suid-Afrika in ellende verkeer.
Die nuwe “verbeterde” teologie is non compos mentis. Hierdie soort teologie wil dit hê dat satanskind ons herder was. Nou is hy dood. Wat agter gebly het, is die nalatenskap van die Anglikaanse, Trevor Hudleston geabereerde politiek wat die geldigheid van die ware geloof moet bepaal, deur dit reg of verkeerd te stem. Outoriteit daarvoor, is ontleen aan die dra van die biskopmantel wat jou verhef bo die ware geloof.
Die ANC regime se adviseurs wat die kuns verstaan om met woorde te speel, het nie in berekening gebring dat die gebruik daarvan ook binne die gebruiker se begripsvermoë moet wees nie. Terselfdertyd het hulle in die proses die Afrikaner se intelligensie onderskat wanneer hulle die woord mandaat as sinoniem vir verpligtend aan hulle ANC lakeie voorgestel het.

Dit het internasionaal die norm geword om teenstrydig met die regte en wil van volkere en nasies, mandaatloos en tenspyte van wêreldwye teenkanting, wette en maatreëls in plek te stel, selfs ten koste van lewe!
Die AVP se ingesteldheid op die beginsel van Nasionalisme het natuurlike weersin in die bo-vermelde praktyke soos wat in die onderstaande artikel bespreek word.
Soortgelyk aan die praktyk wat die de Klerk regime gevolg het met die verandering van die grondwet van die REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA! Steeds bly die oplossing eendragtige en gesamentlike verset!
Op die hakke van Oostenryk en Duitsland, wat ongeënte mense se regte inperk, vra die EU-leier om die Nuremberg-kode uit te gooi ten gunste van gedwonge inenting van alle andersdenkendes