Die AVP plaas die onderstaande artikel met erkenning aan Reuters
LONDEN, 26 Mei (Reuters) -
LONDEN, 26 Mei (Reuters) - Die Kremlin het Donderdag gesê die Weste het net homself te blameer vir 'n voedselkrisis as gevolg van probleme om Oekraïne se graan na wêreldmarkte uit te kry, en eis dat die Verenigde State en sy bondgenote wat hulle as onwettige sanksies beskou, skrap. .
In ‘n veelrassige land met tenminste elf verskillende swart etniese volke, is dit onvermydelik dat daar twis en tweedrag sal wees. Indien hulle dan nog gesamentlik in ‘n regering ingebind word is die regeervermoë onbestaanbaar en moet dit noodwendig tot geweld lei omdat dit ‘n gegewe is. Die geveinsdheid van samewerking en wedersydse verdraagsaamheid is kosmeties en al gou sigbaar soos in Suid Afrika.
Efés. 4:17-32 “En bedroef nie die Heilige Gees van God nie, deur wie julle verseël is tot die dag van verlossing.” (:30).
Geliefdes, alreeds voor die Hemelvaart van onse Here Jesus Christus beloof Hy hierdie kosbare gawe van God. Die gawe van die Heilige Gees wat aan die kinders van God geskenk word. En hierdie gawe word nie sommer lukraak aan alle mense uitgedeel nie. Dit is ‘n kosbare gawe wat alleen beskore is vir diegene wat hul harte in waarheid aan God gee.
Wie kon raai en wie kon weet dat harsingskudding aansteeklik kan wees. Die nuwe SA is hier ter sprake. ‘n Sprokiesmooie politieke droom het ‘n makabere toestand geskep. Oral in die media is hierdie idee of mite van ‘n nuwe SA aangeblaas as die toekomstige hemel op aarde. Die DA en VF+ het ook ingekoop in hierdie “immergroen” sprokie.
Alles dui daarop! Die vraag wat ontstaan is wat maak die swart regime dan nog in die parlement? As selfs die regsreëls verbuig of omseil kan word, is dit voor-die-hand-liggend dat die ANC reeds nie meer in beheer is nie!
Al funksie wat hulle nog het is om die “reg” te gebruik om wette en bepalings te maak wat die Nuwe Wêreld Orde moet pas. Die versaking van die beginsel van Afsonderlike Ontwikkeling het ons land op die glybaan na vreemde oorheersing geplaas wat selfs die mees liberale in Suid Afrika sal verstom!
RAADSLID VAN PURMEREND SE PARTY VIR DIE VRYHEID MNR.ROBIN HEYNEN : "DIE GEMEENTERAAD HET ONS VOORSTEL OM DIE BEDRAG TE VERDUBBEL NA 200 EURO VERWERP"
Geagte leser, Nadat ons op 23 April 'n interessante vraaggesprek gehad het met mev. Nicole
Moinat, die Purmerend se faksievoorsitter van die Party vir die Vryheid, het ons nou die genoeë gehad 'n onderhoud te hê met die raadslid mnr. Robin Heynen. Dit was nav. die feit dat aanpassings vir gestremde persone as onbelangrik afgemaak word deur die gemeenteraad. Dit is vreemd dat juis 'n party as die Algemeen Ouderen Verbond (AOV) ook teen hierdie voorstel is.
Suid Afrika het onteenseglik ‘n rasseprobleem. ‘n Eerste en derde wêreldse ingesteldheid is onversoenbaar. Dit is ‘n struweling wat nooit sal eindig nie, en wat sal uitloop op ‘n ramp as die rassekwessie nie in die regte perspektief geplaas word nie. Dit hou verband met moraliteit, identiteit, waardes en vele ander aspekte. Genetika bepaal identiteit en nie reënboog bogtery nie.