DIREKTEUR MNR. ACHEL DE JONG: "ONS WEIER OM NOG LANGER TE LEWER AAN 'N ORGANISASIE WAT DIE LANDBOU SEKTOR TEIKEN"
Geagte leser. Ons het 'n baie insiggewende onderhoud gehad met mnr. Achel de Jong, die direkteur van 'n meganisasiemaatskappy wat sedert 1996 gevestig is in die Suid-Hollandse dorpie Stolwijk in Krimpenerwaard-munisipaliteit. Die aanleiding van die onderhoud is 'n brief wat meneer de Jong gestuur het aan die bewaringsorganisasie: Het 'Zuid-Hollandse Landschap'. Hierin het hy geskryf dat daar nie meer sake met hulle gedoen sal word nie.. Toe ons op die webwerf van die meganisasiemaatskappy loer sien ons dat die maatskappy Sondae nie oop is nie. Ons sal vir die direkteur o.a. vrae stel oor die brief in kwessie en of daar dalk meer organisasies of stigtinge is waarmee hy nie meer geen sake sal doen nie.
AKSIEVERANTWOORDELIKE MNR. FLORENS VAN DER KOOI: "NA MY SIENING HET EK KAN BEKLEMTOON DAT DIE ONWETTIGE ANC REGIME NIKS DOEN OM HIERDIE WREEDHEID 'N HALT TOE TE ROEP NIE"
Op Sondag 29 Mei het 15 lede van Voorpost Nederland met baniere en vlae voor die Tropenmuseum in Amsterdam (provinsie Noord-Holland) gestaan om die aandag te vestig op die tallose moorde wat Suid-Afrika sedert die sogenaamde oorname in 1994 geteister het. Dié plek is spesiaal gekies omdat die sogenaamde Afrika-dag in die gebou gehou is. In hierdie vyfde onderhoud sal ons mnr. Florens van der Kooi, die aksieverantwoordelike van die dag vrae stel oor die verloop van die protesdemonstrasie.
Titus 3:1-11 “Want ons was ook vroeër onverstandig, ongehoorsaam, op ‘n dwaalweg, verslaaf aan allerhande begeerlikhede en singenot; ons het in boosheid en afguns gelewe; ons was haatlik en het mekaar gehaat.” (:3).
Geliefdes, in hierdie brief van Paulus aan Titus herinner Paulus aan die lewe voor die bekering. En hy maak melding van verskeie booshede wat nie by ‘n gelowige tuishoort nie. Hy praat van die begeerlikhede van die vlees, sinsgenot, liefdeloosheid (haat) en maak dan ook spesifiek van afguns melding. Hierdie lelike eienskap, afguns, word pertinent by die naam genoem. Dit is derhalwe nie sommer iets nietig of onbenullig nie.
MNR. DEWINTER: "EK EN MNR. WILDERS SE MENING IS DAT DIE BESLUIT OM ONS NIE TOE TE LAAT NIE ABSURD IS"
Geagte leser. Op Vrydag 13 Mei het mnre. Wilders en Dewinter die plan opgevat om op vreedsame wyse 'n besoek te bring aan die Brusselse wyk Sint-Jans-Molenbeek. Die
Burgemeester Catherine Moureaux van die Parti Socialiste, wat sedert 2018 die reeds genoemde wyk bestuur, het hulle egter verhinder om die plan tot uitvoer te kan bring. Toe die parlementslede gemeen het dat hulle dan deur Sint-Joost-ten-Node gaan loop het Emir Kir, die Burgemeester van hierdie wyk dit ook verbooie. Hierdie 'meneer' is oorspronklik Turks en was ook 'n lid van die reedsgenoemde Franstalige sosialistiese party. Ons het nav. hierdie weiering 'n insiggewende onderhoud gehad met mnr.Dewinter.
Indien die onderstaande artikel se statestiek vertrou kan word, saamgelees met die voorblad berig in “The Irish Light” koerant, sou niemand jou kan verkwalik as die afleiding gemaak word dat daar saamgesweer word om bevolkings se aanwas te beperk deur hulle kinders te vermoor nie!
FDA (US Food and drug Admin)“Approves” COVID Vaccine for 6-month-old Babies Despite 179K Deaths Within 60 Days of Vaccination in England Alone
Deur Raymond Suttner 13 Junie 2022
Laat ons net eers terwille van perspektief, kyk wie Sutner werklik is.
Suttner is in Durban, Suid-Afrika gebore. Hy verwerf BA- en LLB-grade aan die Universiteit van Kaapstad en 'n interdissiplinêre doktorsgraad (geskiedenis, sosiologie en politieke studies) aan die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg.
Tydens die stryd teen apartheid was Suttner in die leierskap van die African National Congress (ANC), die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party en die United Democratic Front.
Die opskrif is figuurlik gesproke om my te onthef van enige blaam dat ek rassisties is. Die Zondu getuigskrif is ‘n skandelike verhaal van swart optrede. Die swartskaap (Zuma) het vele lammers gekry. Die name wat genoem word is legio. Van goeie handeling is daar geen sprake nie. Korrupsie voer die bo-toon in die parlement.