Wat presies beteken hierdie stelling van dr. D.F.Malan? Waaroor moet daar innerlike oortuiging wees? Sekerlik beteken dit dat enigiets waaroor daar verskil bestaan, nie deel van hierdie oorweging kan wees nie. Innerlik verteenwoordig tog immers dat daar géén twyfel sal bestaan oor dit waarvan jy oortuig is nie!
By nadere ondersoek van wat dr. Malan daarmee bedoel het, is dit duidelik dat dit die oortuiging is dat hierdie land óns Afrikanervolk se land is. Vir die behoud daarvan was en is vandag nog, volkseenheid ‘n noodsaaklikheid.

Ons dink vandag in ‘n huldeblyk terug aan ‘n Afrikanerleier wat in sy beskeidenheid nooit werklik die erkenning gekry het wat die Afrikanervolk onder ander omstandigheid aan hom sou gegee het nie.
Een van die enigste Afrikanerleiers waarvan ek weet wat ten spyte van sy opgang in die ekonomiese wêreld, nooit sy Afrikanerskap, sy diensbaarheid aan sy volk, sy afhanklikheid en dankbaarheid teenoor sy hemelse Vader en sy verantwoordelikheid teenoor nasionalisme prysgegee het nie.
Ek het hom leer ken in 1963 en was daar nie ‘n lewensterrein waarop hy nie instaat was om ‘n lewende en navolgenswaardige voorbeeld vir elke Afrikaner gewees het nie.
Wat die AVP betref is Willie Marais die laaste HNP leier wat in navolging die voortsetting van alles wat dr. Hertzog en Mnr. Jaap Marais in 1969 by Genl. Hertzog, dr. Malan, adv. Hans Strydom en dr. Verwoerd oorgeneem en instand gehou het!
Danie Varkevisser
Afrikaner Volksparty
Deur Peter Koenig Global Research, 17 Julie 2022

Daar is al dikwels gesê, Washington is die maag van die dier en Switserland is die kop van die dier. As 'n verskeidenheid dimensies in ag geneem word, is dit waarskynlik nie ver van die waarheid nie.
Switserland is die tuiste van 'n aantal hoogs twyfelagtige instellings en organisasies.

Neem die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) – die nie-verkose NRO, met sy nie-verkose meester, Klaus Schwab, gebaseer in Cologny, 'n voorstad van Genève. Hierdie onverkose maar stinkryke liggaam van "liggame", met belastingvrye status, gee voor om te besluit oor ons toekoms, die toekoms van die wêreld, en letterlik, die toekoms van die mensdom.
Jer. 10:1-16 “So sê die HERE: Maak julle nie gewend aan die weg van die heidene nie, en skrik nie vir die tekens van die hemel, omdat die heidene daarvoor skrik nie. Want die insetting van die volke is nietigheid;…” (:2&3).
Geliefdes, hoe nodig is hierdie duidelike vermaning uit die Woord van die HERE nie vir ons vandag nie – “Maak julle nie gewend aan die weg van die heidene nie.” Ja, hoe maklik gebeur so iets nie. Ons sien dit in ons eie geledere.
Om die parlementêre politiek beter te verstaan in die nuwe Suid-Afrika is dit nodig om eerstens weer ‘n definisie te gee: “Dit is die kuns om ‘n problem verkeerd te diagnoseer, die verkeerde aksie te neem wat die problem vergroot, en dan die blaam te plaas op diegene wat die sotheid korrek voorspel het”.
KORRUPTE WÊRELDLEIERS BEREI VOOR VIR DIE VOLGENDE PANDEMIE
'n AFLDS(American Frontline Doctors)-uitgawe-opdrag vir burgers en beleidmakers. “MOENIE toesluit nie; MOENIE inent nie; MOENIE BANG WEES NIE.”
Deur “America's Frontline Doctors” Global Research, 31 Julie 2022
Op 23 Julie 2022 het die Wêreldgesondheidsorganisasie aappokke tot 'n wêreldwye noodtoestand van internasionale gesondheidsorg verklaar.
Iemand word afgedank: Nuwe voorafgedrukte studie wat wys dat onge-ente mense minder geneig is om gehospitaliseer te word, word op MSN.com herpubliseer.Dan vinnig weer verwyder.
Deur The COVIDBlog.com Global Research, 28 Junie 2022
The COVIDBlog.com 21 Junie 2022
COVID-19 is die grootste en mees omvattende sielkundige operasie in die geskiedenis van die mens.