2 Tim. 2:1-13 “…want as ons met Hom gesterf het, sal ons ook met Hom lewe.” (:11).
Geliefdes, is daar vir ‘n gelowige, opregte kind van God enige groter voorreg of vreugde as om met Hom te kan lewe? Ons moet tog nie die denkfout maak dat hierdie voorreg eers vir ons na ons aardse dood wag nie, geliefdes. Nee, hierdie voorreg, en ook die verantwoordelikheid van ‘n lewe saam met Christus is reeds hier op aarde ons deel.
Water scandal in Cape Town- all for privatization and pure greed (Reeds in 2017!.Hoe lyk dit nou? )
The agricultural sector uses 59% of water and households only 12% (Business Tech); yet the DA-led province and City of Cape Town have concentrated most of their efforts to save water, on the households. How efficiencies in water use in agriculture can be improved, have hardly been touched. In fact, a quick check on the bottled water being sold in the 4 main retailers (Woolworths, Shoprite, Spar and Pick ‘n Pay) shows that much of the bottled water comes from farming areas within the Western Cape, where ‘the biggest drought in 100 years’ is supposed to be raging. This includes areas like, Lower Paarl,Heidelberg, Citrusdal and Franschoek
Die Weste se totale aanslag (sonder koeëls) teen Suid Afrika na die beplande moord op dr. Verwoerd, is besig om droë vrugte af te werp! In ‘n tyd wat hulle dit die minste kan bekostig, en op die vooraand van die geldmag se dryf na die derde wêreld oorlog waarin die VSA en Brittanje se “gekoopte regerings” prominente rolle vertolk, sal die Afrikanervolk se weerstand teen Kommunisme, toe ons nog in beheer van ons eie land was, nou ontbeer word.
Dit was die Afrikanerhater Alfred Milner wat gesê het: "The South African strugle continues. It is no longer war with bullets, but it is war still".
Die “Suid Afrikaanse Minister van Verdediging”, Thandi Modise se afvaardiging na die 10de Moskou-konferensie oor internasionale veiligheid vandeesweek, moet ‘n doring in die vlees van die Weste wees en terselfdertyd ‘n vraagteken plaas oor hulle “gekose lakei” in die vorm van die “staatspresident” van Suid Afrika, wat géén beheer daaroor het nie! (AVP)
FORUM VIR DEMOKRASIE SE KOMMISSIELID MNR. PETER STIENSTRA: "EK IS BLY DAT EK IETS VIR MY STAD MAG BETEKEN"
Geagte lesers. Op 26 Maart het ons die genoeë gehad om 'n baie insiggewende vraaggesprek te
hê met mev. Filine Verloop, wat in Mei beëdig is as raadslid vir haar party, Forum vir Demokrasie. Soos u ongetwyfel onthou het is sy toe met 1709 stemme gekies in die munisipaliteitsraad van die Suid-Hollandse stad Alphen aan den Rijn. Nou het ons 'n interessante onderhoud gehad met die nommer 2 op die lys, mnr. Peter Stienstra wat onlangs as kommissielid beëdig is. Ons sal vir hom vrae stel oor sy werk, maar ook oor die onseker situasie waar talle Boere tans in verkeer.
Kopvrotsiekte is fundamenteel, die oorsaak vir die vele probleme in die nuwe Suid-Afrika. Politieke korrektheid word deurentyd gebruik om die onhebbelike te systap, gevolglik lewe ons ‘n leun. Onbevoegdheid en korrupsie het die land nou op sy knieë gedwing. Die staatsdiens en munisipaliteite is totaal lamgelê deur kaderontplooiing. Moraliteit en wetsgehoorsaamheid is nêrens te vinde in landsregering nie. Die ANC bewind is sekerlik die grootste swart vlek in die geskiedenis van Suid-Afrika, indien nie in Afrika nie.
Ps. 37:1-40 “Kof. Wag op die Here en hou sy weg, en Hy sal jou verhoog, om die aarde te besit; jy sal met welgevalle neersien op die uitroeiing van die goddelose mense.” (:34).
Geliefdes, in hierdie dae kan ons kwalik genoeg daaraan herinner word om te fokus op die weg waarlangs ons moet wandel. Daar is nie alleen dwaalweë in oorvloed nie, maar daar is ook oorgenoeg dwaalleeraars wat mense aanmoedig om die weg van die waarheid te verlaat en langs die dwaalweë van vleeslike begeerlikheid en ongebondheid te wandel. En dan is daar natuurllik ‘n geweldige tekort aan leraars wat na die wil van die HERE vir mense daarop wys wanneer hulle van Sy weë afdwaal om hulle sodoende weer te help om die rigting te vind om in Sy weg te wandel.
Die onderstaande artikel het op die AVP se lessenaar beland: Ons plaas dit met dank net soos wat dit ontvang is vir die waarde vir Reg teenoor die Onreg wat nie net die Britte nie maar ook elke land wat dit geglo het en Suid Afrika se Afrikanervolk en in besonder dr. H.F. Verwoerd verguis en belaster het oor ‘n onderwerp waarvan hulle niks geweet het en veral ook moedswillig nie wou weet nie!
“APARTHEID”- THE BIGGEST BRITISH LIE EVER ATTRIBUTED TO VERWOERD Radio Free South Africa
Posted By: Admin March 3, 2016

“Apartheid”– that evil term the British press so gleefully attributed to Hendrik Verwoerd as the “father/architect of “Apartheid” – and that “system” Jacob Zuma and his “poor disadvanteged” blacks so much blame whites in South Africa for -in fact was a creation and brain child of these SAME British pestilences to shift the blame of their own evil creation onto a very innocent ,intelligent man – and an excellent leader.
Let us explain: