Joh. 17:1-26 “En Ek het u Naam aan hulle bekend gemaak en sal dit bekend maak, sodat die liefde waarmee U My liefgehad het, in hulle kan wees, en Ek in hulle.” (:26).
Ons weet dat daar ‘n verskil daarin is om van iemand te weet en om iemand te ken. ‘n Mens weet dalk van baie mense, maar jy ken heelwat minder mense. So weet die meeste van ons van bekende mense en wêreldleiers, maar ons ken nie regtig hierdie mense nie.
VOORMAN MNR EDWIN WAGENSVELD: "NA MY OORTUIGING HET DIE POLISIE GESWIG VIR KLOMPIES EIERS-, KLIPPE- EN VUURWERK-GOOIENDE MOSLEMSE GEMORS WAT WOU VERHINDER DAT EK DIE KORAN AAN DIE BRAND SOU GAAN STEEK"
Geagte leser. Ten spyte van 'n wettige en aangemelde protesdemonstrasie, wat mnr. Wagensveld
op Saterdag 22 Oktober voor die Rotterdamse treinstasie wou hou, is sy dit grondreg om te kan demonstreer, geskend. Nadat die voorman 'n kort toespraak gehou het is die islamitiese boek wat hy aan die brand wou steek, net ná enkele minute van hom afgeneem. Vervolgens is hy gearresteer op klagte van 'belediging van 'n godsdiens'. In hierdie vierde onderhoud wat ons met hom het, sal ons hom vrae stel oor wat aangaan in Nederland: 'n land waar die reg om te kan protesteer mos 'n groot verworwenheid is
1 Kon. 20:38-42 “Toe vertrek die profeet en gaan die koning op die pad voorstaan; daarby maak hy homself onkenbaar met 'n verband oor sy oë. En terwyl die koning verbygaan, roep hy na die koning en sê: U dienaar het uitgetrek in die geveg; en daar kom iemand eenkant toe en bring 'n man na my en sê: Bewaak hierdie man; as hy ooit gemis word, sal jou lewe in die plek van sy lewe wees, of jy sal 'n talent silwer moet betaal. Maar onderwyl u dienaar hier en daar besig was, het hy verdwyn. Toe sê die koning van Israel vir hom: So is jou vonnis: jy het dit self bepaal. Daarop neem hy gou die verband van sy oë af weg en die koning van Israel herken hom, dat hy een van die profete was. En hy sê vir hom: So spreek die Here: Omdat jy die man wat deur my banvloek getref was, uit die hand laat gaan het, daarom sal jou siel in die plek van sy siel en jou volk in die plek van sy volk wees. En die koning van Israel het na sy huis getrek, verbitterd en toornig, en hy het in Samaría aangekom.”
Dischem se haatsiekte vir witmense gaan hulle op die ashoop laat beland. Die apteek het nou self medikasie nodig. Hulle is ook nou besmet met die ANC(EFF) terminale infeksie van pigmentontkenning. Om witmenshaat tot beleid te verklaar is ‘n sonde teen die mensdom en behoort strafbaar te wees met die dood.
Dischem het ‘n magsposisie verkry om kleiner apteke uit te koop, om sodoende ‘n monopolie te verkry.
Matt. 16:13-23 “Van toe af het Jesus begin om sy dissipels te toon dat Hy na Jerusalem moes gaan en veel van die ouderlinge en owerpriesters en skrifgeleerdes moes ly, en gedood en op die derde dag opgewek word. Toe neem Petrus Hom opsy en begin Hom bestraf en sê: Mag God dit verhoed, Here, dit sal U nooit oorkom nie! Maar Hy het omgedraai en vir Petrus gesê: Gaan weg agter My, Satan! Jy is vir My ‘n struikelblok, omdat jy nie die dinge van God bedink nie, maar die dinge van die mense.” (:21-23).
BRITTANJE SE TRUSS HET KWARTENG AFGEDANK
Brittanje se minister van finansies, Kwasi Kwarteng, hou sy hooftoespraak by die Konserwatiewe Party-konferensie in Birmingham, Brittanje, 3 Oktober 2022. EPA-EFE/TOLGA AKMEN
Deur Reuters 14 Okt 2022
LONDEN, 14 Okt (Reuters) - Britse premier, Liz Truss, het haar minister van finansies, Kwasi Kwarteng, afgedank, het die BBC Vrydag berig, kort voordat sy na verwagting dele van sy ekonomiese pakket sal skrap in 'n poging om die mark en politieke onrus wat die land in ‘n knyptang het te oorleef.
Die Nuwe Wêreld Orde, oftewel die Een Wêreld Regering in wording se roekelose politieke dobbelspel met onskuldige menselewens, is besig om Europa ernstig te benadeel. Die feit dat elke Navoland se regering deur magte van buite beheer word en derhalwe sonder skroom hulself en hulle landsburgers in die Russiese spervuur laat beland, is ‘n fenomeen wat in die post moderne wêreld nadelige invloed op die mens se ingebore strewe om vry te wees sal hê.