Diegene wat Jung se tesis gelees het van die volkere argetipes sal die mensheid
sekerlik beter verstaan. Die psige van volke verskil van mekaar en by rasse is die
verskil in oortreffende trap geaksentueer.
Die AVP Plaas hierdie berig van Jonas Vesterberg aangesien daar toenemend feitlike inligting die lig sien oor die valsheid van die sogenaamde “pandemie” wat klaarblyklik die vreesklimaat moes skep vir mense om vrywillig daarteen inge-ent te word. ‘n Oefening wat nou blyk uiters nadelig vir die mens se gesondheid te wees en bitter min indien nie géén beskerming teen die sogenaamde “virus” nie.
Afrikaners, moenie toelaat dat Krugerdag, die dag waarop Paul Kruger gebore is in die vergetelheid ingedwing word, bloot omdat die ANC 10 Oktober, na hulle in 1994 deur verraad in beheer van die bestuur van Suid Afrika gekom het, dié dag afgeskaf het.
Die statuur en nalatenskap van President Paul Kruger is een van ons volksankers wat die ANC probeer trek het en waarin hulle klaaglik sal misluk omdat die spore wat hy nie net in Afrikaner volkslewe getrap het nie, maar wêreldwyd, is te diep getrap vir die somtotaal van intellek, ( of liewer gebrek daaraan) van die kollektiewe swartras oor die lengte en breedte van Afrika!
Gén. 3:1-24 “MAAR die slang was listiger as al die diere van die veld wat die Here God gemaak het. En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het: Julle mag nie eet van al die bome van die tuin nie?” (:1).
“Toe sê die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie; maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken.” (:4&5).
Adam en Eva was die eerste, maar nie die laaste mense, wat deur hierdie selfde leuen van die Satan bekoor is nie.
‘n Toekomsprojeksie op grond van die onbetwisbare ingesteldheid van die swart politiek dat alles wat eurosentries is, is boos en sleg en alles wat afrosentries is, is rein en goed.
Dit is die jaar 2030. Die meeste blankes het tot die besef gekom dat die waarskuwing oor die swart gevaar in die sestiger jare, was nie om dowe neute nie.
VLAAMSE LP MNR. KRISTOF SLAGMULDER: DIE BURGEMEESTER LAG DIE SKIETERY AF AS ONBEDUIDEND MAAR DIT IS JUIS VEELBETEKENEND
Geagte leser. U sal ongetwyfel onthou dat ons in Mei van hierdie jaar 'n interessante vraaggesprek gehad het met mnr. Kristof Slagmulder wat -- behalwe hoofsweep in die Oos-
Vlaamse stad Denderleeuw se munisipaliteitsraad -- ook parlementslid is. Tans het ons weer die genoë gehad om 'n onderhoud met hom te hê oor die dwelmoorloë wat hoofsaaklik tussen Turkse en Swart Marokkaanse misdadigers gevoer word. Die geweld wat daarby gebruik word teiken ook onskuldige burgers. Omdat mnr. Jo Fonck, die burgemeester namens die partykoalisie Sp.a/ Vooruit hierdie voorval afgelag as net "n geïsoleerde gebeure", sal ons hieroor vrae vra vir mnr. Slagmulder.
Reuters berig op 6 Oktober 2022 dat Spoor- en hawewerkers se loonstaking oor nog ‘n loongeskil, vragvervoer aan bande lê. Die staatsbeheerde Transnet werk reeds onder kapasiteit weens 'n tekort aan lokomotiewe, swak instandhouding, vandalisme en diefstal van sy infrastruktuur, wat mynwerkers miljarde rande aan potensiële inkomste gekos het weens vertragings met mineraalversendings.Transnet, wat al vragspoor- en hawebedrywighede in Afrika se mees gevorderde ekonomie bedryf, het gesê die staking is onwettig en dat vakbonde nie reëls gevolg het wat in die arbeidswet uiteengesit is nie. (Mees gevorderd in ekonomiese agteruitgang, verseker!)