VLAAMS BELANG-VOORSITTER MNR. TOM VAN GRIEKEN: "HIERDIE SOVEELSTE VOORVAL IS DIE STROOI WAT DIE KAMEEL SE RUG GEBREEK HET"
Geagte leser. Op Donderdag 10 November is België weereens opgeskrik deur 'n terreuraanval.
Yassin M. (ouderdom 32 jaar), 'n Moslem van hierdie land, wat half van Marokko afstam, het dié aand twee konstabels gesteek in die Vlaams-Brabantse hoofstad Brussel. Een van hul is swaar beseer en die ander een was op die toneel dood. Buiten die feit dat hy al fyn dopgehou was deur die Belgiese teenterreureenheid, het die terroris reeds 'n lang tronkstraf uitgedien.
In ons negende onderhoud sal ons, onder andere, vrae vra vir mnr. Van Grieken rakende hoekom die minister ondanks talle foute telkens wegkom en nooit teruggetree het nie.
’n Reguleerder het beslis. Deur Cindy Harper: Global Research, 29 November 2022
Tema: Reg en Geregtigheid, Media-disinformasie, Wetenskap en Geneeskunde
Albert Bourla, uitvoerende hoof van Pfizer, het verlede jaar by die Atlantiese Raad mense wat "verkeerde inligting" oor COVID-19-entstof versprei, "misdadigers" genoem in sy oproepe vir sensuur van verkeerde inligting aanlyn.
Matt. 25:1-13: “DAN sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet.” (:1). “Maar hy antwoord en sê: Voorwaar ek sê vir julle, ek ken julle nie. Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie.” (:12&13).
Ons leer soveel uit hierdie wonderlike gelykenis wat Christus in Matt. 25 aan ons gee. Hy begin om in die eerste vers aan ons te verduidelik dat daar ‘n ontmoeting moet plaasvind. En die tien maagde het op hierdie ontmoeting met die bruidegom gewag.
Sommige drs, en feitlik elke regering wat deel had aan die afdwing en selfs net oorreding tot inenting, kan nie anders as kranksinnig beskou word indien die onlangse beskikbare feite in aanmerking geneem word nie. Dit is eers wanneer die Neurembergkode werklik toegepas word dat hierdie waansinngheid sal ophou! (AVP)
Switserse dokter opgesluit in sielkundige PLEK VAN BEWARING omdat hy teen COVID-wette gepraat het, April 2020
Deur Martin Armstrong, Dr. Thomas Binder, en Taylor Hudak, Global Research, 24 November 2022
ONGEËNTE PASIËNTE IS GEESTELIK SIEK EN MOET OP PSIGIATRIESE MEDIKASIE GEPLAAS WORD
Die Kollege van Geneeshere en Chirurge van Ontario "Stel voor om te oorweeg om psigiatriese medisyne te gebruik op pasiënte wat die entstof weier, aldus Geneesheer en Kankernavorser Dr. William Makis . Deur Jim Hoft Global Research, 21 November 2022
Dokters in Ontario word glo aangeraai om te oorweeg om psigiatriese medisyne te gebruik op pasiënte wat die entstof weier.
Wat nou aan skerwe lê is die SAL, Yskor, Eskom, Waterwese, Werkskepping, Poskantoor, Denel, Landbou, Gesondheid, Veiligheid, Padnetwerk, Plaaslike Owerheid, feitlik elke munisipaliteit, Suid Afrikaanse Spoorweë en Hawens, Justisi, SAP, Staatsdepartemente, en feitlik alles waaraan ‘n mens kan dink wat “eerste” wêreldstatus gehad het onder apartheidswetgewing!
Jak. 1:19-27 ; “Daarom, doen afstand van alle vuiligheid en oorvloed van boosheid, en ontvang met sagmoedigheid die ingeplante woord, wat in staat is om julle siele te red. En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.” (:21&22).
Die 21 ste eeu. Dit sal seker later bekend staan as die eeu van die minste moeite. In ons gemaksugtige samelewing het alles mos te veel moeite geraak.