Ps. 25:1-22 “Jod. Hy sal die ootmoediges lei in die reg en die ootmoediges sy weg leer. Mem. Wie tog is die man wat die Here vrees? Hy sal hom leer aangaande die weg wat hy moet kies.” (:9&12).
Ons lees in verse 3 en 4 van hierdie Psalm hoedat Dawid God vra om Hom in Sy weë en waarheid te lei en te onderrig. “Dalet. Here, maak my u weë bekend; leer my u paaie. He. Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag.” Dit is dan ook opvallend wanneer ons later in hierdie Psalm lees dat daar bepaalde eienskappe by ‘n mens teenwoordig is wat na God se leiding soek.
Met sy studies in Europa en Leiden in die vyftiger jare is dit onwaarskynlik dat hy nie daarvan kennis sou geneem het nie. As gelowige en verantwoordelike politieke leier is dit begryplik dat hy alles in sy vermoë sou doen om sy ras, sy volk en ook die swart ras se identiteit sou wou beskerm teen hierdie bose beplanning waaraan ons nou blootgestel is nadat hy uit die weg geruim is, saam met die beleid wat hy gevolg het om ons daarteen te bewaar.
Hoe tragies is dit dan dat van ons eie Afrikaner volksgenote saam met ons vyande, daardie beleid verwerp!
Sonder dat dr. Verwoerd daartoe ingelig is, is daar gereël dat die Eerste Minister van Brittanje ‘n gesamentlike vergadering van die twee Huise van die Parlement in die parlementêre eetsaal op 3 Februarie 1960 toespreek. In afwyking van die gebruiklike reël dat ‘n afskrif van sy toespraak vroegtydig aan dr. Verwoerd oorhandig moes word, het Harold Macmillan sy onverwagte Winde van Verandering toespraak gelewer sonder dat dr. Verwoerd die geleentheid gehad het om hom daarop te kon voorberei!
In terugskouing is dit egter vir die oningeligte duidelik dat Dr. Verwoerd se begrip vir die gevaar wat die Britte se beplanning en beleidsrigtings vir ons volk ingehou het, veel dieper was as wat algemeen besef is, selfs deur sy parlementslede!
Die eerste openlike aanslag deur die Engelse regering na 1910 op die politieke beginsel en beleid van Suid Afrika soos vertolk en implimenteer deur dr. H.F. Verwoerd en sy regering, minder as ‘n maand nadat die referendum vir ‘n Republiek aangekondig is!
Winds of Change Speech by British Prime Minister Maurice Harold Macmillan
3 February 1960 (INTERNATIONAL RELATIONS AND SECURITY NETWORK Primary Resources in International Affairs (PRIA) by CSS)
It is, as I have said, a special privilege for me to be here in 1960 when you are celebrating what I might call the golden wedding of the Union.
Met erkenning vir die foto’s uit die pragtig en keurig saamgestelde Hendrik French Verwoerd fotobiografie 1901-1966

Job 4:12-21: “Sou 'n sterfling regverdig wees voor God? Of 'n man rein wees voor sy Maker? Kyk, in sy dienaars stel Hy geen vertroue nie, en by sy engele ontdek Hy dwaling.” (:17&18).
Daar is ‘n bekende gesegde in die Ingelse taal wat dit stel – “Two wrongs don’t make a right.” En hierdie stelling het my laat dink aan dit wat in die lewe van onse Here Jesus Christus gebeur het. Is dit dan nie dat die onreg (“wrong”) wat Hom aangedoen is juis die onreg (“wrong”) wat ons doen “reg” gemaak het nie? Of was dit juis die reg wat Hy gedoen het wat die onreg wat ons doen reg gemaak het?
Die AVP plaas dr. Yeadon se artikel omdat die politiek en politieke rigting waarin ook in Suid Afrika beweeg word reeds in groot mate deur hierdie "PLAN" bepaal word. Die beklemtoning is die van die AVP.
DIE PLAN: WAARVAN TIEN JAAR VAN AANSTEEKLIKE SIEKTES (2020 TOT 2030), MOET LEI TOT WÊRELDTIRANIE
Deur Peter Koenig Global Research, 4 Januarie 2022
Tema: Intelligensie, Wetenskap en Geneeskunde
Oormaat sterftes word gerapporteer uit Noorweë – en oor die hele westerse wêreld of Noorde van die aarde. Syfers bo gemiddeldes waarvan nog nooit gehoor is nie. Syfers tot vlakke van hoër as tussen 15% en 25%. In sommige lande selfs hoër. Kommerwekkend. Geen duidelike oorsake kan opgespoor word nie.
Reeds meer as 'n jaar gelede het dr. Michael Yeadon, voormalige VP van Pfizer en Wetenskapshoof by Pfizer, gewaarsku dat oortollige sterftes in die volgende 3-5 en selfs tot tien jaar sal voorkom as gevolg van die vals en kriminele, ongetoetste mRNA-entstowwe.