‘n Taiwanese meisie 11 jaar oud is dood ná tweede Pfizer-ent inspuiting. Die Regering het $115,000 aan haar familie toegeken. ( Dr. William Makis, 5 Maart 2023)
Hierdie storie is belangrik in die lig van my onlangse verslag oor 96 Kanadese kinders wat die afgelope 3 maande skielik of onverwags gesterf het. Alhoewel daar baie stories was van kindersterftes as gevolg van COVID-19 mRNA-entstowwe, is dit die eerste een wat deur ‘n regering vergoed is.
Jeremia 24:1-10: “En Ek sal hulle ‘n hart gee om My te ken, dat Ek die Here is; en hulle sal vir My ‘n volk wees, en Ek sal vir hulle ‘n God wees, want hulle sal na My terugkeer met hul hele hart.” (:10).
Die HERE praat hier van twee belangrike dinge wat saam werk – ‘n hart om Hom te ken. Ons lees van ‘n kennis van Hom, maar ook ‘n liefde vir Hom wat daarmee saamgaan. Ons lees nie alleen dat Hy aan Sy volk ‘n kennis sal leer nie, maar dat Hy hierdie kennis in ‘n hart sal lê wat Hom ken. Hulle sal derhalwe nie alleen ‘n kennis van Hom hê nie, maar ook sal hulle ‘n liefde vir Hom hê.
'n Sigbare verval, toenemende moord, verkragtings, diefstal en motorkapings, dan nog 'n gebrek aan veiligheid en dienslewering, instandhouding en herstelwerk. ‘n Duidelike waarneembare onvermoë, moedswillige misbruik van outoriteit, groeiende minagting vir eiendomsreg en stelselmatige selektiewe toepassing van reg en geregtigheid!
Joh. 10:22-42: “My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My.” (:27).
Wanneer ons van ‘n herder en skape praat, dink ons almal seker aan die baie bekende Psalm 23. Hierdie Psalm van Dawid wat soveel troos en berusting bring wanneer ons dit lees. Hierdie Psalm waarin dit duidelik is dat Dawid met oorgawe sy vertroue in God stel en ootmoedig God se leiding volg.
MNR. GINO LUURSSEN: "DIE WEGLOPERY WYS NA MY SIENING DIE LINKSE POLITICI SE ONVERDRAAGSAAMHEID TEENOOR DIE STEM VAN ANDER MENSE EN HUL WEIERING OM DAARNA TE LUISTER OF OM HIEROOR IN DEBAT TE GAAN."
Geagte leser. Woendagaand 15 Februarie was daar groot konsternasie in die Arnhemse stadsraad toe meneer Luurssen, die fraksievoorsitter van Forum vir Demokrasie, die woord
geneem het. Die debat het gegaan oor die vergoeding en wysiging van geslag in identiteitsbewyse.
Die fraksies van D66, GroenLinks en Party vir die Diere het daarop gewys dat hulle nie teenwoordig wou wees tydens sy redevoering nie. Toe die Burgemeester die vergadering skors, het die genoemde raadslede en besoekers huilend deur die stadsaalgebou geloop.
Ons het 'n insiggewende onderhoud gehad oor hierdie oordrewe optrede en ons het vir mnr. Luurssen ook gevra of hy nie daaroor gewonder het waarom die reaksies so emosioneel was nie.
MEV. SJOUKJE DE VRIES: "DIÉ PARTY WOU ONS IN DIE SLEGTE LIG STEL DEUR ONS ORGANISASIE 'VERREGS' TE NOEM, DOG DIT HET ONS BELOON"
Geagte leser. Op Donderdag 26 Januarie het mevrou de Vries die woord gevoer tydens 'n raadsvergadering in die munisipaliteit Noordoos-Friesland (Noardeast Fryslân). Voordat sy egter kon spreek het die Party vir die Arbeid gesê dat hulle sou wegstap. Die rede was dat die spreekster namens die nasionalistiese organisasie Voorpost sou optree, en dat sy kritiek sou uiter vanweë die koms van talle asielsoekers. Aangesien die sosialiste, maar ook die liberale, hulle konsekwent swartsmeer en as rassiste bejeen, wou hulle nie by die bydrae van mevrou aanwesig wees nie. Ons het n.a.v. hierdie feit 'n insiggewende onderhoud met haar gehad.
AANHEF ANC GRONDWET
Ons, die mense van Suid-Afrika,
Erken die ongeregtighede van ons verlede;
Huldig diegene wat vir geregtigheid en vryheid in ons land gely het;

AANHEF KLAAS WAARSEGGER
Ons, die Afrikanervolk van Suid-Afrika,
Ken en Verag die ongeregtighede van die ANC se verlede en huidige bewind;
Respekteer en Salueer ons voorgeslagte wat twee vryheidsoorloë geveg het vir hierdie Vaderland, Gestry het vir reg en geregtigheid in die ganse land,
Ons aanspraak as die regmatige eienaar van hierdie land, Wat die land opgebou het tot ‘n moderne staat, is wettig, internasionaal erken en aanvaar en dus regmatig.