MILITÊRE KADETTE, ONDER OPDRAG OM VOLLEDIG COVID-19 INGEËNT TE WORD, STERF ONLANGS, SKIELIK .
Global Research: (OUTEUR Dr. William Makis is 'n Kanadese geneesheer met kundigheid in Radiologie, Onkologie en Immunologie. Goewerneur-generaal se Medalje, Universiteit van Toronto-geleerde. Skrywer van 100 + eweknie-geëvalueerde mediese publikasies.)
Daar was 'n tsoenami van COVID-19-entstofbeserings en sterftes in die Amerikaanse weermag, maar daar is nie veel aandag geskenk aan die jong militêre kadette uit hoogs ingeënte lande wat skielik en onder geheimsinnige omstandighede sterf nie.
SGP-FRAKSIEVOORSITTER MNR. GERBEN HELDOORN: "EK IS BAIE VERHEUG MAAR OOK BAIE DANKBAAR DAT DIE WINKELS SONDAE NIE OOPGESLUIT SAL WORD"
Geagte leser. U sal ongetwyfel nog onthou dat ons op 22 Julie 2019 'n insiggewende
vraaggesprek gehad het met die SGP-fraksievoorsitter, mnr. Henk-Jan Molenaar, weens die feit dat die gebed aan die begin van die Woudenbergse raadsvergadering geskrap is.
Deesdae is mnr Molenaar die wethouer in die dorp.
Tans het ons heuglike nuus vir u. Die koerant Reformatorisch Dagblad het op Vrydag 21 April 'n artikel gepubliseer, waar gewag gemaak word dat die winkels in hierdie dorpie Sondae nie hulle deure sal oopsluit nie. Oor hierdie berig, wat tot vreugde mag stem, het ons gesels met die huidige dorpsraadfraksievoorsitter vir die SGP, mnr Gerben Heldoorn.
Dit begin duidelik word dat instansies soos die Wêreld Gesondheids Organisasie, regerings, gesondheidsinstellings, die farmaseutiese bedryf, die media en enkelinge betrokke by die doelbewuste en berekende beplanning en uitvoering daarvan gerig op die dood en benadeling van mense se gesondheid, nou geteiken gaan word vir optrede! Rasseintegrasie, byvoorbeeld, is gestruktureerde volksmoord en sal nog vorentoe aan die orde kom!!
1 Joh. 2:3-17: “Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel het.” (:6)
Hierdie gedeelte uit die Woord van God herinner ons aan die groot verantwoordelikheid wat op ons as God se kinders rus. Die gawe van geloof en van redding wat ons van Hom ontvang kom ook saam met ‘n verantwoordelikheid, geliefdes. ‘n Verantwoordelikheid om ‘n lewe volgens die voorbeeld van Christus na te streef.
Met elke nuusbulletin word mens verder na raserny gedryf. Die onhebbelikhede in ons land vervul jou met weersin. Gif in die koffie van de Ruyter, ingesmokkelde lyke in die tronk, hongermoorde vir gestremdes, (Esidimeni) moord en doodslag, geldverduistering, Afrikanerhaat en enigiets wat ‘n rillerstorie kan oortref. Voor-in-die- ry-staan korrupsie, blyk ook om beleid te wees. Landsburgers is siek en sat vir die regime se doen en late.
Met die oog op die internasionale politieke geknoei met “pandemies” en virusvariante wat ewe bedenklik is en wat die oogmerk het om die hele wêreld onder ‘n Een Wêreld Regering te versamel, is ‘n gebeurtenis soos die oorwinning in die hofsaak van Kennedy JR. Betekenisvol!
V.S.A. Regering verloor ENTSTOF HOFSAAK! (Editor, cairnsnews
cairnsnews.org https://cairnsnews.org/…/19/u-s-govt-loses-landmark-vaccine…...)
Ps. 92:1-16:“Dit is goed om die Here te loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste, om in die môre u goedertierenheid te verkondig en u getrouheid in die nagte;” (:2&3). “Hoe groot is u werke, o Here; baie diep is u gedagtes!” (:6).
Die Psalmdigter herinner ons in hierdie gedeelte aan ‘n belangrike saak, geliefdes. Ons word daaraan herinner dat dit nie alleen nodig is om God te loof nie, maar ook dat dit goed is om God te loof.