Met die herhaling en enkele byvoegings nou in Mei 2023
Inleiding
Ek het ‘n kort lysie van bekende terme wat ek graag aan u wil voorhou. Terme wat in die afgelope 50 jaar elkeen ontwerp was om ‘n fase in die politieke ontplooiing in te lei!
Verlig en verkramp, Dètant, Pluralisme, Konsensus, Moreel onverdedigbaar, Etnosentries en Ideologies van aard, Agtergeblewenes, Onderhandeling, Volkstaat, Morele hoëgrond, Minderheidsregte, Belange politiek, Grassroot Level, Agtergeblewenes, Regstellende aksie, Nie-Rassigheid, Rassisme, Rassis, ens..
Politieke retoriek het ’n bepaalde doel!
Inleiding
By geleentheid het Dawid van die Bybel ook hieroor gepeins. Dit is ‘n vraag wat vlak in elke mens se gemoed behoort te lê, veral in die huidige tydsgewrig van “geslagsverandering”, homoseksualisme, selfde geslag huwelike, sedelike verval, immoraliteit en aktes van “menseregte”.
Met die Afrikanervolk as die jongste, spontaangevormde volk op aarde wat aanvanklik gelowig, Godgebonde en heg gebind, volgens ongeskrewe etiese en morele kodes, ontleen uit die bestaande Woord van God, as volk gegroei en SUID AFRIKA ontgin en beskaafd gevorm het om ‘n eerstewêreldland te word, het daar nou sekere veranderings ingetree.
Jes. 1:1-31:“Was julle, reinig julle, neem die boosheid van julle handelinge voor my oë weg, hou op om kwaad te doen, leer om goed te doen, soek die reg, beteuel die verdrukker, doen reg aan die wees, verdedig die saak van die weduwee.” (:16&17).
Dit is ineterressant dat die HERE aan Sy volk deur die mond van Jesaja twee opdragte gee in hierdie verse waaruit ons oordenking kom. Die HERE beveel Sy volk enersyds om op te hou m kwaad te doen en hulself van verkeerde handeling te weerhou. En andersyds word aan hulle nog ‘n opdrag gegee en dit is om goed te doen.
In reaksie op 'n onlangse parlementêre vraag en antwoord sessie het die Departement van Vervoer gesê dat sommige provinsies hul paaie na Sanral oorplaas sodat dit beter ontwikkel en bestuur kan word. Sanral het egter gesê as hy nie die nodige finansiering en begrotingshulp van die nasionale fiskus kry om by hierdie groeiende portefeulje te pas nie, kan hy eenvoudig nie tred hou met wat gedoen moet word nie.
Hoe daar nou ookal gekyk word na Suid Afrika se jarelange verhouding met die Weste en sy Zuma bedingde verbintenis met Brics, dat dit ‘n klippie in verskeie politici en lande se skoene geword het, is ‘n voldonge feit!
Die Afrikanervolk se volgehoue weersin in Kommunisme as ‘n beleid en aversie van Kommunistiesbeheerde lande is algemeen bekend.
Enkele uitreksels oor onlangse misdaad uit die Daily Maverick koerant:
Sonder kos
Gauteng se grootste hospitaal, Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal, staar ernstige voedseltekorte in die gesig wat 'n impak op pasiënte se gesondheid en welstand het. 'n Onderbreking in sekere voedselvoorrade dwing dokters en verpleegsters om te skarrel om 'n plan te maak oor hoe om pasiënte te voed. Weereens lê die wortel van die probleem blykbaar in wanadministrasie by die Gautengse gesondheidsdepartement en die versuim om verskaffers betyds te betaal.
Spr. 3:1-35: “Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.” (:5). Ons ontvang hierdie as ‘n opdrag uit die Woord van die HERE, geliefdes. Die opdrag dat ons op die HERE moet vertrou. Dit beteken derhalwe dat indien ons nie op die HERE vertrou nie ons aan Sy Woord ongehoorsaam is.
Dit is seker vir die meeste van ons nie maklik om te vertrou nie. Dink maar aan hoeveel mense u ken. En hoeveel van al hierdie mense wat u ken, vertrou u? Dit is maar ‘n baie klein handjie vol.