MNR TJERK LANGMAN: "EK IS VOORNEMENS MY VIR ALLE BURGERS VAN MY PROVINSIE VIR 100 PERSENT IN TE SPAN"
Geagte leser. Op Woensdag 29 Maart is mnr. Tjerk Langman, wat u ongetwyfel nog sal onthou
het van eerdere onderhoude, geïnstalleer as Provinsiaal Statenlid vir die Party vir die Vryheid van die provinsie Noord -Brabant. Saam met sy kollega Statenlede mev. Patricia van der Kammen en mnre. Maikel Boon en Alexander van Hattem het hy die belofte gedoen om hom volledig in te span om die Brabantse burgers te help in woord en daad. In ons laaste onderhoud wat ons op 14 April gevoer het, het ons met hom gesels oor die bydrae wat hy gelewer het aan die radiostasie JND.
Die ANC regeer nie in belang van Suid-Afrika nie. Hulle is ‘n rowersgroep wat maksimaal probeer om rykdom in te palm tot nadeel van die totale bevolking. Gegewe hul regeringstermyn, is dit skandelik dat hul steeds aan bewind is, ten spyte van die kriminaliteit in hul geledere. Dit is ook ‘n vingerwysing na die onetiese kieserskorps in Suid-Afrika. Parlementêre skelms word ten alle koste beskerm soos in die geval van onder andere Jacob Zuma en Ramaphosa. Selfs die wetgewende gesag in die land kan hulle nie onthef uit hul portefuljes nie.
Die bestaan van rasse assulks is nie ‘n probleem nie, maar wel die integrasie van rasse-groepe. Die mens is in wese dit wat hy doen, Sy doen word beȉnvloed deur genetika, geloof, kultuur, opvoeding en vele ander eksterne invloede. So word die inherente natuur van ‘n ras gemanifisteer. Magnetiese bestaansdrang is homogenitiet soekkend. Met ander woorde, ek is ek, omdat ek, ek is. Jou natuur is dus ‘n voorkeur vir jou geskapenheid en gemeenskap wat soos jy is.
Fil. 3:1-21: “Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.” (:14).
Hierdie woorde van Paulus klink so amper na ‘n weerspreking in die Woord van God. Dit klink bykans asof Paulus dit hier stel dat ons die geskiedenis en die verlede in sy geheel agter ons moet sit en nie daarna terugkyk nie. En dit sou in teenstelling wees met soveel gedeeltes uit die Woord van God wat ons vermaan om die geskiedenis gedurig in herinnering te roep aangesien die geskiedenis ‘n duidelik hoorbare getuienis van God se wonderdade en almag uitbasuin!
MEV. PETRA DREVES: "EK IS BAIE BLY MET DIE VOORSTEL VAN DIE PARTY VIR DIE VRYHEID OM TE KEER DAT ASIELSOEKERS EN SOGENAAMDE STATUSHOUERS VOORRANG KRY BO ONS BY TOEKENNING VAN HUISE"
Geagte leser. Dalk sal u nog onthou het dat ons in Julie 2016 'n baie insiggewende onderhoud gehad het met mevrou Petra Dreves. Kom ons verfris u geheue 'n bietjie: ons het toe met haar
gesels oor die groot probleme wat asielsoekers en onwettige vreemdelinge veroorsaak in die dorpe en stede waar hul mag bly, en wat in die geval van die tweede kategorie rondswerf en orals onheil aanrig deur o.a. verkragtings, aanrandings, diefstal of aanvalle te pleeg.
In hierdie tweede vraaggesprek sal ons nader kyk na die feit dat statushouers (dit is persone wat eers asielsoekers was maar nou erken is as vlugtelinge) voorrang gekry het by die toewysing van woonstelle. Ons skryf 'gekry het' want die Party vir die Vryheid se Parlementslid mnr. Alexander Kops het vandeesmaand 'n voorstel geloods wat 'n einde maak aan die diskriminasie teen Nederlanders.
1 Tim. 2:1-8: “Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser, wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom. Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus,” (:3-5).
Lees baie mooi wat in hierdie brief aan Timótheüs geskryf word. Dit is ten eerste die wil van God dat alle mense gered word. En ten tweede is dit die wil van God dat alle mense tot kennis van die waarheid kom, want dit is juis deur die kennis van die waarheid dat die mens gered word.

Om iemand ‘n bobbejaan te noem is ‘n ernstige belediging, veral as dit op ‘n anderskleurige gemik is. Dit is ook teen die wet. (Crimin Injurea). Die sensitiwiteit het te doen met velkleur wat as rassisties beskou word, en onherstelbare emosionele skade tot gevolg kan hê by swaksinniges.
In die volksmond word daar na iemand verwys as, jou bobbejaan, as hy ‘n dwase daad gepleeg het.