Spr. 15:1-33: “Die offer van die goddelose is vir die HERE ‘n gruwel, maar die gebed van die
opregtes is Hom welgevallig.” (:8). Ek het mense al meermale ‘n ding hoor sê wat ons duidelik nie mooi oordink nie. Wanneer daar gepraat word oor iemand wat in baie moeilike omstandighede verkeer, hoor ‘n mens maklik die volgende – “Al wat ons nou kan doen, is om vir die persoon te bid.” En die probleem hierin is dat dit gewoonlik só gestel word dat dit nou werklik die laaste opsie is wat oorbly.
Dit was die opskrif van ‘n artikel in die Jerusalem Post op 1 Maart 2011, bokant die gesigte van twaalf Jode op posseëls. Die artikel is geskryf deur Judy Siegel Itzkovich, ‘n joernalis van die koerant. Sy beskou hierdie Joodse onderkruipers wat Afrikanergesag in Suid Afrika oor baie jare ondermyn het, as legendariese helde. Sy skryf verder: Die African National Congress – ANC is In 1963 deur 'n groep Jode, met die naam die African National Congress gestig. Die ANC is gestig deur Lionel Bernstein, Bob Hepple, Dennis Goldberg, Arthur Goldreich, Hazel Goldreich en James Kantor, met 'n paar Afrika-frontmanne Nelson Mandela, Walter Sisulu, Govan Mbeki (vader) van Thabo Mbeki), Raymond Mhlaba en Ahmed Kathrada.
AGTERGROND:
De Klerk het jou in die rug gesteek. In die parlement het hy verklaar dat na onderhandeling met die ANC sal hy die uitkoms daarvan voorlȇ aan die blankes in ‘n referendum vir goedkeuring. Baie diabolies hou hy toe net die referendum vir onderhandeling met die ANC omdat dit uit tussenverkiesinguitslae duidelik geblyk het dat die blankes nooit goedkeuring sou verleen het as hulle bewus was van sy plan om die witman aan die genade van die swartes uit te lewer nie. Die proses van oorgawe aan ‘n swart meerderheidsregime, was dus onregmatig en boos. Die onderhandelde grondwet getuig van ‘n totale onteiening van die witman se grondgebied en regte.
1 Pet. 2:1-10: “LÊ dan af alle boosheid en alle bedrog en geveinsdheid en afguns en alle
kwaadpratery;” (:1). In hierdie brief van Petrus word ons as gelowige kinders van God daarop gewys dat ons moet werk maak daarvan om alle boosheid af te lê. Dit is geen nuwe leer nie, geliefdes. Die Woord van God is duidelik oor die heiligmaking, die aflegging van sonde, die strewe daarna om aan die beeld van God gelyk te raak.
Die duisternis in die nuwe Suid-Afrika het ‘n lig geskyn vir die wȇreld om te aanskou. Die ANC is geweeg en te lig bevind. Die groter klad op Suid-Afrika se sogenaamde demokrasie is dat dit juis die swart bevolking is wat die ANC aan bewind hou, ongeag al die onheilighede wat plaasvind. Dit is juis hier waar die knoop lȇ. So het dit ook uitgespeel in die parlement waar Zuma veelvuldige kere beskerm is deur sy kamerade teen aanklag en ontslag. ‘n Verdoemende bewys dat staatskaping, korrupsie en oneerlikheid aanvaarbaar is in hul geledere.
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Antony Blinken het volgens stellings in die Washinton Post wat deur David Ignatius in die WP gerapporteer is, in wese erken dat Amerika die oorlog teen Rusland verloor het! Volgens Ignatius is dit nie net die Amerikaanse minister van buitelandse sake wat uiteindelik besluit nie. Daar is 'n komplekse besluitnemingsproses.
Wat presies beteken dit vir die Afrikanervolk aan wie die Republiek van Suid Afrika nou eintlik behoort? Daar is ‘n baie kort maar baie effektiewe beskrywing vir die betekenis. Die AVP noem dit ‘n “Rommelskommel”! Wat gebeur as jy rommel skommel? Hoe jy nou ookal daarna kyk, rommel bly rommel al skommel jy dit tot vervelens toe!
Selfs vir Ramaphosa sal dit slegs ‘n baie korttermyn effek hê.