Jesaja 53:1-12: “Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede
is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.” (:5).
Luister tog mooi na die woorde uit hierdie vers, geliefdes. Die aandagtige aanhoor hiervan bring by ons die besef tuis dat ons as mense nie verstaan wat liefde is nie.
MNR. EDWIN WAGENSVELD: "TERWYL EK BY EERDERE POGINGS TWEE KEER AANGEHOU IS IS VOORDAT EK MY PLAN TEN UITVOER KON BRING HET, HET DIE BURGEMEESTER MY NOU TOEGELAAT OM DIE 'HEILIGE' BOEK AAN STUKKE TE SKEUR. HY HET NIE TOEGESTAAN OM HOM IN DIE OPENBAAR TE VERBRAND NIE, SO EK HET DIT TUIS GEDOEN"
Geagte leser,
U sal ongetwyfeld onthou het dat ons op 27 Oktober 2022 berig het oor 'n wettige en aangemelde betoging, wat mnr Edwin Wagensveld op Saterdag 22 Oktober voor die Rotterdamse treinstasie wou hou en daarna die Koran aan die brand wou steek. Meneer is toe net ná enkele minute, nadat hierdie boek van hom afgeneem is, aangehou omdat hy 'n godsdiens beledig sou het. In hierdie vyfde onderhoud sal ons vir hom vrae vra oor die feit dat die burgemeester nou toestemming gegee het om op Sondag 22 Januarie bladsye uit die genoemde boek te skeur en vervolgens te verbrand.
2 Tim. 3:1-9 “MAAR weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie, verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God; mense wat 'n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af.” (:1-5).
waarskuwings van groot metro's in die land, wat op 'n hoë gereedheidsgrondslag geplaas is om verhoogde vlakke van vandalisme en diefstal van openbare infrastruktuur te takel, waarsku oor ‘n 40% styging in misdaad, van moord tot kapings tot inbrake soos genoem deur Auto & General, alle vlakke van misdaad in Suid-Afrika sal noodwendig styg wanneer die verhoogde kragonderbrekings regtig posvat.
Ps. 107:1-43 Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle
verlos. Hy het sy woord uitgestuur, dat Hy hulle kon gesond maak en hulle uit hul
kuile red.” (:19&20).
Ons lees in hierdie Psalm van die volk Israel se benoudheid waarin hulle verkeer
het.
ERGER AS MANSLAG. DIE GETUIENIS IS OORWELDIGEND. DIE ENTSTOF BEHOORT DADELIK WÊRELDWYD TERUGGETREK TE WORD
Deur prof Michel Chossudovsky Global Research, 18 Januarie 2023 Lux Media en Global Research. Voel vry om Global Research-artikels te herpos en wyd te deel. Eerste gepubliseer op 17 Mei 2022
Die volgende video-onderhoud met prof. Michel Chossudovsky het betrekking op die vertroulike Pfizer-verslag wat vrygestel is as deel van 'n prosedure vir vryheid van inligting (FOI).
FRAKSIEVOORSITTER MNR JOHAN DECKMYN: "IN MY STAD GENT, MAAR OOK IN DIE STEDE BRUGGE EN LEUVEN, WORD NIE GEKONTROLEER OF HULLE DAAR REGTIG BLY NIE"
Geagte leser,
In April verlede jaar het ons die genoeë gehad om 'n onderhoud met mnr. Johan Deckmyn te hê.
Hy is soos u onthou het die hoofsweep van die Vlaams Belang-afdeling van die stad Gent. Die aanleiding van dié onderhoud was dat die linkse party 'Groen' toentertyd die eienaars van kosstalletjies gedwing het om tydens die Gentse Feeste ten minste vir die helfte veganiese kos te aan te bied.
In hierdie tweede onderhoud sal ons vir meneer Deckmyn vrae vra omtrent die feit dat die behuisingsmaatskappy 'WoninGent' weier om inspeksies uit te voer by hulle eie, omtrent 10.000, huurhuise, teneinde vas te stel of hulle woonstelle daadwerklik gebruik word of dat hulle reeds jare nie (meer) bewoon word nie, omdat die huurders in die buiteland bly.