Die tussenmens witmens is ‘n geaberreerde mens wat tergelykertyd wit en swart wil wees. Deur selfontkenning wil hy probeer guns wen by die swartes, met ‘n kruiperige benadering. Die andersheid van die mens word negeer om sogenaamd in tel te wees. Die waarheid van eiesoortigheid wil hy verdoesel deur voor te gee hy sien nie kleur nie.
Ex. 31:1-11: “Kyk, Ek het Besáleël die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Juda, by sy naam geroep; en Ek het hom vervul met die Gees van God, met wysheid en verstand en kennis en bekwaamheid vir allerhande werk, om kunstige planne uit te dink, om dit uit te voer in goud en silwer en koper, en deur snywerk in stene wat ingelê moet word, en deur houtsnywerk; om werksaam te wees in allerhande werk. En kyk, Ek het hom Ohóliab bygegee, die seun van Ahísamag, van die stam van Dan. En in die hart van elkeen wat kunsvaardig is, het Ek wysheid gegee, dat hulle alles wat ek jou beveel het, kan maak:” (:2-6).

MNR. WILHELM BISSCHOP: "IN MY WERK VAN SOWEL VERTROUELING AS DOSENT EN RAADSLID VOLG EK NET IN JESUS SE VOETSPOOR"
Geagte leser,
U sal ongetwyfeld nog onthou dat ons in September 2018 'n onderhoud gehad het met mnr. Roelof Bisschop, parlementslid van die Staatkundige Gereformeerde Party, a.g.v. die feit dat 'n afvaardiging van hul toe 'n besoek gebring het aan Hongarye. Tans het ons die genoeë gehad om met mnr. Bisschop se seun Wilhelm, wat 'n raadslid is in die provinsie Overyssel se munisipaliteit Zwartwaterland, 'n insiggewende onderhoud te hê. Hy vervul sedert 2015 die funksie van raadslid en het sy politieke loopbaan as 'n skadu-partylid begin.
Plaaslik is dit aan die einde van 2022 glashelder duidelik dat magsdeling, wat soos voorspel en herhaaldelik oor gewaarsku was, Suid Afrika in Chaos sou dompel. Een-mens-een-stem het swart meerderheids regime voorspel en verwesentlik!
Nou is daar niks waarna jy kan verwys in Suid Afrika wat nie met rasse skrede verval en tot niet gaan nie!
Mnr die voorsitter, dames en here. Eerstens my dank aan mnr Johan Theunissen wat my gevra het om vandag hier ‘n gelofte rede te hou. Ook my hartlike dank aan u in die gehoor wat met u teenwoordigheid u Afrikanerskap uitleef.
Volksgenote, as ons vandag hier ons oë sou toemaak, en ons sou onsself kon terugvoer na die jaar 1838, wat sou die omstandighede wees?
MEMORANDUM THE WHITE HOUSE WASHINGTON MEMORANDUM OF CONVERSATION PARTICIPANTS:Dr. Henry A. Kissinger, Secretary of State
Amb. R. F. Botha, Ambassador of the Republic of South Africa
Brent Scowcroft, Assistant to the President for National Security Affairs
DATE AND TIME: Friday, May 14, 1976 5:00 p. m. PLACE: The Secretary's Office Department of State
Gal. 3:1-29: “Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons 'n vloek te word — want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat aan 'n hout hang — “ (:13).
Wanneer ons Lukas 16:17 lees kan dit oorkom asof daar ‘n weerspreking in die Woord van God is. “Maar dit is makliker dat die hemel en die aarde verbygaan as dat een tittel van die wet sou val.” Terwyl dit uit hierdie gedeelte duidelik is dat nie die geringste van die wet van God sou verval nie word daar weer in Galasiërs 3 gestel dat Christus ons van die vloek van die wet vrygemaak het.