Matt. 3:1-12 “Maar die byl lê ook al teen die wortel van die bome. Elke boom wat geen goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.” (:10). Geliefdes, die Woord van die HERE is oor hierdie saak duidelik – Hy verwag dat ons in ons lewens moet vrug dra. Hierdie opdrag is ‘n bietjie teenstrydig met die hedendaagse dwaalleer wat leer dat ons geloofsverantwoordelikheid sommer net ‘n maklike takie is wat vinnig afgehandel word.
Hierdie berig het in die koerant daily Maverick verskyn.
UNIVERSITY CRISIS
UCT VC Phakeng denies sick-leave account, student assaults academic and Registrar resigns as campus instability continues

From left: University of Cape Town Vice-Chancellor Professor Mamokgethi Phakeng. (Photo: Gallo Images / Sunday Times / Esa Alexander) | Chair of Council, University of Cape Town, Babalwa Ngonyama. (Photo: UCT news) | Gallo Images
Die Phala Phala fiasco behoort niemand te skok nie. Mandela en de Klerk se gekonkel het ontaard in die hopeloosheid van Mbekistan. Jacob Zuma was die ANC se uitverkore kandidaat om die nuwe Suid-Afrika te red van Thabo Mbeki met groter katostrofiese gevolge. Ramaphosa was weer die aangewese superman wat die nuwe Suid-Afrika moes red van Zuma.
As ge-oormerkte verteenwoordiger van die “geldmag” in Suid Afrika, reeds toe Mandela nog in die lewe was, en die eerste “leier” uit Suid Afrika wat onlangs deur die koningshuis vir besoek uitgenooi is, gul ontvang en onthaal is, sal dit verbasend wees indien die Britte sonder uiterste klandestine maneuvers, toelaat dat Ramaphosa uit sy gekose posisie uitgedruk word.
Rys massiewe industriële geboue soos padastoele op in die omgewing van Kemtonpark. Is die “geldmag” só oortuig van totale oorname van Suid Afrika uit die hande van die Afrikanervolk dat belegging van enorme omvang in ‘n land wat in finansiële rommelstatus verkeer, klaarblyklik nie vir hulle enige risiko’s inhou nie?
Dit is verder ook duidelik dat met die oprigting van die “African Mall” en die bou van ‘n nuwe stad tussen Johannesburg en Pretoria, op wat bekend staan as die Waterval-plaas, die geldbelange meer vertroue in Suid Afrika het as die Afrikanervolk self!
Deut. 11:1-32 “DAAROM moet jy die Here jou God liefhê en altyd sy ordening, sy insettinge sowel as sy verordeninge en sy gebooie onderhou.” (:1).
“Onderhou dan sorgvuldiglik al die insettinge en die verordeninge wat ek julle vandag voorhou.” (:32).
Luister na die woorde van die Psalmdigter uit Psalm 119:5&6. “Ú het u bevele gegee om dit trou te onderhou. Ag, was my weë maar vas om u insettinge te onderhou!”
Nog ‘n bewys van David Styles se afleiding van die doel van die Freedom Charter, die bloudruk waarop die ANC se regeerstyl gebou is. ‘n Rampokkerbende sonder moraliteit, sonder integriteit, sonder eerlikheid en veral sonder gewete! Dit is wat F.W.de Klerk en sy kabinet op die Afrikanervolk afgelaai het! ‘n Bose plan in die Broederbond beklink, na die kerke deurgegee en ondersteun en nou instand gehou deur elke organisasie wat die grondwet aanvaar het en die stelsel aanvaar en ondersteun.