Rom. 8:1-17 “Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.” (:14).
Geliefdes, ons lees in Johannes 14 waar Christus met Sy dissipels spreek en aan hulle die belofte van die Heilige Gees gee. Dink maar aan die neerslagtigheid en dalk ook bekommernis wat hierdie mense moes beetpak. Hulle wat vir jare lank elke dag saam met Christus, die Seun van God, geleef en gewandel het. En nou moet hulle verneem dat Hy van hulle sou weggaan na die Vader in die hemel. En hulle hier alleen sou laat?

‘n Onmenslike vrot het epidemies geword in die nuwe Suid-Afrika. U het sekerlik al die stank van die vrot in u neusgate moes verduur? ‘n Reukverdrywer werk nie want die stank is beide fisies en geestelik. As jy ‘n vrot eier kraak sal jy die toekoms van die nuwe Suid-Afrika kan lees in die stank wat dit afgee.
Deur prof. Michel Chossudovsky Global Research, 28 September 2022
"Sabotasie is die mees waarskynlike oorsaak van lekkasies in twee Oossee-gaspypleidings tussen Rusland en Europa, het Europese leiers gesê, nadat seismoloë ontploffings rondom die Nord Stream-pypleidings aangemeld het."
Is dit wat dr. Bruce Dooley in hierdie artikel sê, nie ook al vir twee en ‘n half jaar by ons in Suid Afrika presies dieselfde nie? . Gedurende die afgelope twee en 'n half jaar het feitlik elke dokter in Suid Afrika wat dit gewaag het om die amptelike Covid-narratief te bevraagteken - deur twyfel oor die "Jab" te wek, deur natuurlike immuniteit, geïndividualiseerde behandeling, ingeligte toestemming en deur drakoniese mandate en beperkings te bespreek, -bevind dat hulself aangeval word deur hul eie plaaslike mediese owerhede en selfs kollegas wat hulle slim gehou het terwyl hulle maar slegs napraters van die Nuwe Wêreld Orde se vernietigende program was.
SAMEWERKING?
Wat hier onder geskryf is, is só skrikwekkend dat as die ingryping in ons leefwyse soos hieronder voorgestel as ‘n feit van die EEN WÊRELDREGERING wat in wording is, verskans agter die NUWE WÊRELD ORDE, tot sy volle wasdom gekom het, daar ‘n geween en ‘n gekners van die tande sal wees van veral hulle wat nie wou sien en nie wou hoor nie!
Dat daar steeds Afrikaners is wat agter die “volkstaatgedagte”, die “Boerbenaming”, die VN , die godlose grondwet van 1996, veelrassige samewerking en derglike politieke dwalinge skuil, verbyster ‘n mens!
Jer. 10:1-16 “So sê die HERE: Maak julle nie gewend aan die weg van die heidene nie, … “(:2).
Geliefdes, laat u gedagtes saam met my ‘n paar dekades terug gaan. Dink terug aan die leefwyse van ons Afrikanervolk ‘n paar dekades vantevore. Dit was beslis nie ‘n volk sonder foute of sonde nie. Dit was beslis nie ‘n volmaakte volk nie. Maar dit was beslis nie ‘n verdorwe volk nie. Dit was ‘n volk wat nie aan die heidense weë gewoond was nie. Dit was ‘n volk wat na die weë van die HERE gevra het en daarin probeer wandel het
‘N OORLOG SONDER KOEËLS! So noem die AVP dit!
GLO U DIT? INDIEN NIE, LEES HIERDIE ARTIKEL EN GAAN KYK WEER NA DIE INLIGTING VAN DR. JOHN COLEMAN SE CONSPIRACY HIERARCHIE: THE COMITEE OF 300 wat verwys na die Tavistock Institute waar wetenskaplikes opgelei word om presies te doen waarna Elize van Hamelen in hierdie artikel skryf. Beskerm dan u denke teen hierdie aanslag sodat u in beheer kan bly van u eie oordeel! (AVP)