Joh. 8:12-59 “EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg,sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.” (:12).
Geliefdes, ons hoor gereeld dat mense dit stel dat die toekoms maar donker lyk. Dit is natuurlik waar dat ons tyd nie ‘n gebrek aan uitdagings het nie. Daar is sekerlik baie dinge waaroor ons onseker en besorg is.
FOREWORD In my career as a professional intelligence officer, I had many occasions to access highly classified documents, but during service as a political science officer in the field in Angola, West Africa, I had the opportunity to view a series of top secret classified documents which were unusually explicit. What I saw filled me with anger and resentment and launched me on a course from which I have not deviated, namely to uncover what power it is that controls and manages the British and United States governments.
I was thoroughly familiar with all of the well known secret societies such as the Royal Institute for International Affairs (RIIA), the Council on Foreign Relations (CFR), the Bilderbergers, Trilaterals, the Zionists, Freemasonry,
CONSPIRATORS' HIERARCHY: THE STORY OF THE COMMITTEE OF 300 Dr. John Coleman
‘n Uittreksel uit die bo-vermelde dokument van dr. Coleman, werp lig op die naamkeuse van ‘n bepaalde vakbond, sy samestelling en sy doel, wat ongelooflik ooreenstem met ‘n gelyknamige vakbond in Suid Afrika.(AVP)
“Die Komitee van 300 het die Klub van Rome beveel om Poolse nasionalisme te gebruik as 'n instrument om die Katolieke Kerk te vernietig en die weg te baan vir Russiese troepe om die land te herbeset.
AKSIEBESTUURDER PIET JANSEN VAN DIE GELYKNAMIGE MAATSKAPPY: "ONS HET GEVOEL DIS ONS PLIG OM SO TE MAAK"
Geagte leser. In die nag van Woensdag 10 Augustus op Donderdag 11 Augustus het vyftien
boere uit die Westland (Suid-Holland provinsie) by die stad Maassluis 'n enorme groot vlag van 100 meter lank opgehang naby die bedryf Lely Industries. Vroeër het dieselfde manne 'n 50 meter hoë vlag bevestig by 'n McDonald's besigheid. Ons het mnr. Piet Jansen, die aksiebestuurder van hierdie groepie, bereid gevind om o.a. te vertel hoekom hy voel dit is sy plig om die vlae op te hang. ns: Meneer se regte voornaam en van is bekend.
MNR. JAN BAAK:"DIE ANTIFA-AKSIE 'NO BORDERS' WORD ELKE JAAR GEHOU EN ONS WOU GAAN KYK OF DIE GEMORS HOM DALK OP DAARDIE PLEK BEVIND"
Geagte leser. Op Saterdag 14 Augustus het twee regse aktiviste besluit om Antifa se bolwerk -
wat gevestig was aan die Giessenpad in die Suid-Hollandse hawestad Rotterdam - 'n bietjie nader te bekyk. Ons het die genoeë gehad om 'n baie insiggewende onderhoud te hê met mnr. Jan Baak, die aksiebestuurder van die dag. Ons sal vir hom onder andere vrae vra oor hoekom hulle hierdie spesifieke plek geteiken het vir 'n "besoek", en hoe die Rotterdamse munisipaliteitsraad blykbaar toegelaat het dat die anargistiese groepering hulle vlae mag laat waai.
MEDIAVERKLARING
DIE AFRIKANER VOLKSPARTY
Die AfriForum Nederlaag
Wat is die betekenis van die hofuitspraak ten gunste van die EFF?
Die gelykheidshof het vandag verklaar dat die dreunsang “Kill the boer” nie haatspraak is nie.Regter Edwin Molahlehi se stelling dat ‘n oorlewende slagoffer van ‘n plaasaanval geen bewys lewer dat die lied te doen gehad het met die aanval nie.
Verder het hy verklaar dat die lied in die konteks gesien moet word waarin dit gesing word, omdat dit gaan oor die grondkwessie van vorige benadeeldes.
Nog ‘n klassieke bewys dat, soos voorspel en tydig en ontydig gewaarsku was, reg met onreg reeds in 1994 vervang is! In wese is dít die betekenis van hierdie uitspraak!
Soos ‘n kolonie miere ‘n tor opvreet, so word die blankedom in die nuwe Suid-Afrika “opgevreet”, ekonomies (BBBEE) asook fisies (plaasmoorde). ‘n Doelbewuste poging tot etniese suiwering deur ‘n bose konstitusie. Openlik word die blankedom geterroriseer om emigrasie te stimuleer. Suid-Afrika as ‘n eenheidstaat is ‘n verkragting van die geskiedenis en geregtigheid.