OPENBARING 2
Briewe aan die sewe gemeentes van Asië.
Eerste brief: aan Éfese.
SKRYF aan die engel van die gemeente in Éfese: Dít sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, wat wandel tussen die sewe goue kandelaars: Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef gestel het wat sê dat hulle apostels is en dit nie is nie, en hulle leuenaars bevind het;
en dat jy verdra het en lydsaamheid besit, en ter wille van my Naam gearbei en nie moeg geword het nie.
Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.
DOMINEE M. VAN REENEN: "NA MY SIENING SAL DIT IN DIE TOEKOMS STRAFBAAR GESTEL KAN WORD AS JY 'N KERK WIL GAAN BESOEK".
Geagte leser. Daar is al dikwels artikels gepubliseer oor die feit dat as mense net Jesus wil volg dit ook konsekwensies het as hulle dit doen. Terwyl in andere (veral Islamitiese) lande reeds jare vervolging plaasvind op gelowiges, is daar ook kerke in Nederland maar ook in bv. Duitsland wat nou met enige reëlmaat geteiken word. Ons het oor hierdie kwessie, 'n baie interessante vraaggesprek gehad met dominee van Reenen , wat verbind is aan die Herstelde Hervormde Immanuël Kerk in die Gelderse stad Oldebroek.
Joh. 3:22-36
“Hy moet meer word, maar ek minder.” (:30).
Geliefdes, wat ‘n pragtige belydenis van Johannes wat ons vanoggend kan aanhoor. En weliswaar ook ‘n belydenis wat ons baie, baie meer in die tyd waarin ons leef behoort te hoor. Ja, die humanisme wat die samelewing oorspoel, ja ongelukkig ook in baie sogenaamde kerke die oorhand kry, verkondig presies die teenoorgestelde van hierdie belydenis. God moet volgens hierdie kettery van humanisme minder word, sodat ék, die wonderlike mens, meer kan word. Ja, God word deur hierdie dwaling van Sy Goddelike troon as hoogste gesag in die mens se gedagte verwyder sodat die mens as sy eie “god” kan optree. Die enigste “plek” wat God in hierdie verwerplike dwaling gebied word, is om as ‘n dienskneg om aan die mens se eise en bevele te voldoen.
ORGANISATOR MNR. MARTIJN VAN DEN BERG: 'ONS WOU MET HIERDIE AKSIE WYS DAT ONS GROOT PROBLEME ONDERVIND DEUR SOWEL DIE WINDMEULS OP SEE EN DIE BEPERKENDE MAATREËLS WAT DIE EU PARLEMENT ONS OPLÊ"
Die Stichting 'Eendracht maakt Kracht' (EMK) het op Saterdag 14 Augustus met duisende
deelnemers opgedaag by die dorpie Breezanddijk wat lê in die munisipaliteit Súdwest-Fryslân. Dit maak deel uit van die provinsie Friesland/Fryslân. Daar was baie baie vissers wat keelvol is ivm. die vermindering van hul bote, en die vinnige maatreëls wat geneem word om die vangs gebiede te sluit. Ons het nav. van hierdie protes 'n insiggewende onderhoud gehad met meneer Martijn van den Berg , wat die organisator van die dag was.
Die rioolput waarna Donald Trump vroër verwys het waarin Suid Afrika verval het sedert die swart meerderheidsregime in 1994 op bedenklike wyse in beheer gekom het, is besig om te verdiep. Die verwisseling in finansministers,
Ps. 106:1-48
“Welgeluksalig is hulle wat die reg bewaar, die wat altyd geregtigheid doen.” (:3).
Geliefdes, hoeveel mense ken u wat werklik die reg bewaar? Hoeveel mense ken u van wie u kan sê dat dit waarlik mense is wat geregtigheid doen? Ja, hoeveel van ons mense, ons volkgenote, Afrikaner-mense, Christen-mense, is nog werklik mense wat die reg bewaar en mense wat ‘n lewe van geregtigheid najaag?
PROTOKOL 13
Ons is voortdurend besig om in die openbaar te verklaar dat ons in al ons ondernemings gerig word deur die hoop, verbind aan die oortuiging, dat ons die algemene belang dien.
Om te verseker dat die massas self nie moet raai wat hulle besig is om te doen nie, lei ons hulle aandag verder af met vermaak, spele, tydverdrywe, drifte, volkspaleise..Binnekort sal ons begin om deur die pers kunskompetisies voor te stel, in sport van alle soorte: hierdie belangstellings sal finaal hulle aandag aflei van die vraagstuk waarin ons gedwonge voel om hulle te opponeer, terwyl hulle meer en meer uit die gewoonte uit kom om na te dink en hulle eie opinies te vorm, sal mense ín dieselfde trant begin praat, want net ons sal aan hulle nuwe gedagterigtings bied... Natuurlik deur sulke persone wat nie verdink word van solidaríteit met ons nie.(Onthou dat waar in die protokolle van God gepraat of verwys word, dit eintlik Lucifer is wat hulle god is! AVP. )