MNR. BERT SCHOUWSTRA: "EK STEUN SY NASAAT FRITS DE RUYTER HONDERD PERSENT IN SY STRYD TEEN DIE VALSE BEELD WAT DEUR DIE HOOFSTROOMMEDIA VAN SY VOORVADER GESKETS WORD"
Geagte leser, Na aanleiding van die insiggewende onderhoud wat ons in Februarie gehad het
met die Christen-patriot mnr. Bert Schouwstra, het ons besluit om 'n opvolggesprek met hom te voer. Want Meneer het op sy webwerf 'Ieder z'n Meug'
https://www.iederznmeug.nl/2457989_eerherstel-voor-michiel-adriaenszoon-de-ruyter
(in Afrikaans: 'Elkeen sy Eie') op 17 April in 'n rubriek 'n pleidooi gehou om die bekende Nederlandse vlootheld Michiel de Ruyter, wat telkens deur die hoofstroommedia swartgesmeer word, te rehabiliteer. Een van die redes vir die rubriek is dat die bestuur van die Michiel de Ruyter-skool in die Noord-Hollandse stad Amstelveen gemeen het hy sal die skoolnaam moet verander. Ons het vir hom uitgebreid vrae gestel oor 'Bestevaer', Michiel de Ruyter, wat mos baie beteken het vir Nederland. Hierdie vlootheld het omtrent 27 geskiedkundige seeslae gewen teen die Engelse, Spanjaarde en die Franse vyande.
Weet jy waarom die nuwe Suid-Afrika verval in ‘n derde-wȇreld? Wil jy werklik weet? Dit is jy wat herhaaldelik kriminele verkies in regering. Jy is die idioot wat nie kan besef dit is nie enkel en alleen die Parlementariërs se skuld nie, maar jou medepligtigheid. Dit is jy as kieser wat die Regering van Nasionale Eenheid aan bewind hou. Jy as kieser is die een wat die mag toevertrou aan kriminele wat steel, lieg en hul magte misbruik. Jy is kamstig geskok oor hul daaglikse korrupsie, en ineenstorting van Munisipaliteite. Jy reageer asof jy geen aandeel daarin het nie. Jý is die eintlike probleem.
Dit was die ontleding wat David Styles in sy boekie: “Understanding the Freedom Charter” gemaak het. As in ag geneem word dat die Freedom Charter die bloudruk is waarop die ANC regime die land regeer is die onderstaande ontleding ‘n sprekende bevestiging van Styles se ontleding. Meer nog is dit ook die feitlike bewys van die finansiële vernietiging wat dr. Verwoerd teen gewaarsku het en Suid Afrika in rommelstatus gedompel het!
Tog is daar steeds Afrikaanssprekende mense wat die mening toegedaan is dat magsdeling met die massas swart blanke haters, die oplossing is. As dit nog net die Engelse en Sionistiese Jode, kleurlinge, Indiërs en liberalisties en kommunistiese Afrikaners soos Beyers Naude, Willie Jonkers en diésulkes was, sou mens dit kon begryp. Nou het ons egter te make met die Flip Buyse en Kallie Kriel’s wat in die dampkring van die verrotte Broederbond en F.W. de Klerkstigting ons goedgelowige volksgenote verder mislei.
Jes. 29:1-24: “Wee hulle wat planne diep verberg vir die HERE, wie se werk in duisternis plaasvind; en hulle sê: Wie sien ons en wie ken ons?” (:15). Wee die mensdom. Is hierdie nie hoe dit vandag tot ’n groot mate in die wêreld gaan nie? Mense leef asof daar nie ’n God is wat alles sien wat hier op aarde gebeur nie. En hierop kan ons soos die profeet Jesaja antwoord – “o Julle verkeerdheid!”. Geliefdes, dit is duidelik uit God se Woord dat daar op hierdie aarde géén ding vir Hom verborge is nie. Daar is niks te gering dat Hy nie daarop let nie. Daar is niks te verborge dat Hy dit nie kan ontdek nie. Hy sien alles wat in Sy Skepping plaasvind.

Die versoek van die stemme in die Parlement is dat jy as Afrikaner soos ‘n hond die swart hand moet lek ter wille daarvan om aanvaarbaar te wees in die nuwe Suid Afrika. Die mantra wat voorgehou word ter wille van ‘n Afrikaner etopie, is die van oorgee, weggee, prysgee, selfontkenning en gatkruip. Hul politieke grawe is steeds besig om sand te skep om op jou graf te gooi. Die DA en VF+ is waarlik ‘n besmetting van realiteitspolitiek. Die onstabiliteit in die regering bring noodwendig ‘n breuk tussen Afrikaners en die Regering van Nasionale Eenheid. Hulle ideologie van een menslike ras (rasontkenning) lê nou aan skerwe, want hulle het die Afrikaner gekroon tot sosiale uitvaagsels wat nie inkoop in politieke prostitusie nie. Buite parlementȇre instansies is nou die draers van die “Afrikaner-Ark”.
Jaap Marais het in sy heel eerste toespraak ná 27 April 1994 hierdie belangrike woorde gesê: "Die enigste werkbare resep vir enige regering om suksesvol te wees rus op twee belangrike pilare. Eerstens, respek vir wet en orde in die samelewing; en tweedens 'n gesonde, groeiende ekonomie. Hierdie terroristebende wat nou ons nuwe regering geword het is gebore nie in staat om enige van dié twee voorwaardes te laat realiseer nie. Daarom sal hulle misluk en uiteindelik sal die nuwe bestel in duie stort. Wanneer dit gebeur, sal dit gepaard gaan met geweld, anargie en sosiale chaos..."
Rom. 4:1-25: “En sonder om te verswak in die geloof het hy, al was hy omtrent honderd jaar oud, nie gelet op sy eie liggaam wat alreeds verstorwe was, en op die verstorwe toestandvan die moederskoot van Sara nie. En hy het nie deur ongeloof aan die belofte van God getwyfel nie, maar hy is versterk deur die geloof en het aan God die eer gegeeen was ten volle oortuig dat Hy ook die mag het om te doen wat Hy beloof het. Daarom is dit hom ook tot geregtigheid gereken.” (:19-22). “wat oorgelewer is ter wille van ons misdade en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking.” (:25).