Ps. 119:9-16: “Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord. Ek het u woord in my hart gebêre, dat ek teen U nie sal sondig nie.” (:9 & 11). Elkeen van ons het seker al op die snelweg in en om die groot stede gery. En dan moet ’n mens mooi konsentreer, want een verkeerde afdraai kan vir jou op ’n totale verkeerde roete laat beland wat tot gevolg het dat jy heeltemal laat by jou bestemming sal aankom. Tewens, jy kan dalk verdwaal en heeltemal by ’n totaal ander plek as jou betstemming eindig. Hierdie verwysing na ’n mens se lewe as ’n pad, die lewensweg, is daarom só gepas, want net soos ’n verkeerde afdraai op die hoofweg baie onaangename gevolge kan inhou, is dit ook met ons lewens – een verkeerde besluit kan ons lewe in ’n totale verkeerde rigting stuur.
In ‘n omvattende artikel in Wikipedia oor Pan Afrikanisme, plaas die AVP daardie artikel as studiemateriaal om aan te toon waarom ons voormalige Nasionalistiese Afrikanerleiers, sedert Genl. Hertzog tot by dr. Verwoerd, Afsonderlike Ontwikkeling as beginselbeleid in Suid Afrika toegepas het. Hulle politieke kundigheid en vêrsig vir ‘n beleid wat sedert ons volkswording ons beskerming, ons vooruitgang, ons veiligheid, sukses en voorspoed, nie net ons identiteit bewaar het nie maar ook dié van elke swart volk wat vanweë botsende kultuurverskille uit die noorde van Afrika hier na die Suide moes vlug vir oorlewing.
Die tyd het gekom om die roepstem van ons volk weer te hoor. Ons huidige parlementȇre verteenwoordigers se verraad skreeu harder as die leuens van die swartes.
Hierdie parelmentȇre swigters plaas ons volk in ‘n staat van verlamming. Hul volledige oorgawe aan die regime besmet die siel van ons volk. Hulle kweek nie trots nie, en veg nie vir selfbehoud vir die Afrikaner nie. Hulle het die sovereiniteit van ons volk prys gegee, en ons eie identiteit versaak.
Joh. 14:1-31: “Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. As julle My geken het, sou julle my Vader ook geken het, en van nou af ken julle Hom en het julle Hom gesien. Filippus sê vir Hom: Here, toon ons die Vader, en dit is vir ons genoeg. Jesus sê vir hom: Ek is so lankal by julle, en het jy My nie geken nie, Filippus? Hy wat My gesien het, het die Vader gesien. En hoe sê jy: Toon ons die Vader? Glo jy nie dat Ek in die Vader is en die Vader in My nie? Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie;
maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke.”
Terwyl dit duidelik is dat die sameswering om ‘n veelrassige regering in die vorm van magsdeling in Suid Afrika te vestig besig is om, soos wat voorspel en by herhaling teen gewaarsku was, besig is om sigbaar in duie te stort, gryp die geldmag in met....... geld!
UITKOMS VIR SUID AFRIKA (SILVER BULLET sê Shaun Jacobs • 30 July 2025 (Daily Investor)
Suid-Afrika se Regering van Nasionale Eenheid (RNE) kan 'n belastingwins ontvang uit verhoogde pryse van edelmetale, soortgelyk aan die kommoditeitsoplewing in 2021/22.(Wat wie bepaal het?)
Die styging in pryse van platinumgroepmetale (PGM's) en goud het gelei tot 'n beduidende styging in maatskappye wat hierdie metale ontgin en verwerk.
GEWILDE TOERISTEDORP IN SUID-AFRIKA, SAAM MET FEITLIK ELKE ANDER GEBIED, IN ERNSTIGE MOEILIKHEID
Hoe Groter die inkomste hoe groter die moeilikheid! Vanuit die media word daar kommer uitgespreek oor die toestand in die Hartbeespoort, Britsomgewing! Gekwelde Madibeng Plaaslike Munisipaliteit in Noordwes is weer eens onder die visier, aangesien die provinsiale regering 'n regsfirma aangestel het om ernstige bewerings van wanadministrasie en wangedrag te ondersoek. Die simptome na die afwyking van die beginsel van Afsonderlike Ontwikkeling, slaan soos “varkmasels” oral in die land uit sonder dat daar in een-en-dertig-jaar enige vordering gemaak kon word om die probleme op te los.
RAADSLID MEV. VERONIQUE LENVAIN: "ONS BLY BY ONS BESLUIT STAAN OM HIERDIE KOPBEDEKKING NIE TOE TE STAAN OP SKOLE NIE OMDAT ONS VOEL DIT IS BAIE BELANGRIK DAT ONDERWYSINSTELLINGE NEUTRAAL DIEN TE WEES"
Geagte leser. U sal ongetwyfel onthou het dat ons onlangs 'n onderhoud gehad het met mev.
Veronique Lenvain, wat sowel as 'n Provinsieraadslid vir die genoemde provinsie, as as 'n gemeenteraadslid in die stad Brakel setel. Ons het toe gesels oor 'n verbod op kopdoeke wat op Woensdag 30 April goedgekeur is deur die Oos-Vlaamse raad. Egter, op Donderdag 24 Julie het die Vlaamse Minister van Onderwys Hilde Crevits die voorstel in die asblik gegooi.
Die rede is dat 'daar administratiewe foute gemaak is en die direksie is nie ingelig oor hierdie besluit nie'. N.a.v. hierdie feit het ons 'n vervolggesprek gehad met mevrou.