Ps. 24:1-10: “... Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan, die wêreld
en die wat daarin woon; want Hý het dit gegrond op die seë en dit vasgestel op die strome.” (:1&2).
Die kwessie van eienaarskap – iets wat universeel bekend is. Ja, selfs ’n kleuter het bykans uit die staanspoor die idee van hierdie of daardie is “myne”. Die mens hanteer dan gewoonlik ook iets waaroor hy eienaarskap het met groter sorg om dit te beskerm en behoue te laat bly.
Die elf swart etniese volke, saam met die rasgeїntegreerde blanke liberale DA en blanke hensoppers en joiners van die VF-Positief, is nie instaat om Suid Afrika, wat ons Afrikanervoorgeslagte opgebou het tot ‘n Eerstewêreldstaat, te regeer nie! Die teenhang van vooruitgang, voorspoed, groei en finansiële stabieliteit, is agteruitgang, teëspoed, stagnasie en finansiële chaos! Daarin slaag hulle uitmuntend!
Dit was mnr. Jaap Marais wat gewaarsku het dat daar nêrens in die wêreld en nog nooit in die geskiedenis ‘n Swart samelewing was wat op sy eie die lewenstandaard van ‘n Blanke samelewing kon bereik nie en waar daar gelykmaking bewerk is, gaan dit gepaard ten koste van die Blanke se lewenstandaard en verkragting van alle ekonomiese wette!
VLAAMS BELANG-RAADSLID MEV. VERONIQUE LENVAIN: "DEUR HIERDIE VERBOD KON ONS BEWERKSTELLIG DAT DIE LEWENSBESKOULIKE NEUTRALITEIT IN ONS ONDERWYSINSTELLINGS GEWAARBORG BLY
Geagte leser, Op Woensdag 30 April het die provinsiale raad van Oos-Vlaandere 'n verbod op die dra van godsdienstige en politieke simbole, soos kopdoeke, tydens alle provinsiale
opvoedkundige aktiwiteite goedgekeur. Na aanleiding van hierdie besluit het ons 'n insiggewende onderhoud in Nederlands gehad met mevrou Veronique Lenvain, wat sowel as 'n Provinsieraadslid vir die genoemde provinsie, as as 'n gemeenteraadslid in die stad Brakel setel.
Die maatreël, wat vanaf 1 September 2025 in werking tree, het ten doel om ideologiese neutraliteit in die onderwys te waarborg, en dit geld beide binne en buite die klaskamer. Die stemming was besonder treffend. Koalisievennoot die ver-linkse Vooruit-party het teen gestem, ondanks vorige ooreenkomste in die administratiewe ooreenkoms. Gevolglik het die meerderheid uitmekaar geval. Die voorstel is uiteindelik deur 'n (N-VA, CD&V en VB) veranderende meerderheid goedgekeur, danksy die steun van Vlaams Belang, wat die verbod uitdruklik ondersteun het. Daarbenewens is 'n wysiging van Vlaams Belang ook ingedien wat bepaal dat godsdienstige vakansiedae wat nie wettige vakansiedae is nie, nie meer outomaties as wettige afwesigheid by die werk beskou word nie. Die N-VA het skerp gereageer. Mnr. Kurt Moens, provinsiale uitvoerende hoof van hierdie party, het van 'n "groot vertrouensbreuk" gepraat en hy het Vooruit se houding 'n flagrante woordbreuk genoem. Intussen groei senuweeagtigheid by die meerderheid oor die verdere verloop van die wetgewer. Wat hierdie stemming vir die stabiliteit van die Oos-Vlaamse deputasie beteken, bly vir eers onduidelik.
Die feit dat die Afrikanervolk uit beginsel nog altyd Kommunisme in Suid Afrika verwerp en ferm teëgegaan het, is in 1994 deur die de Klerk regering een van die beginselgrondslae wat in die ban gedoen is. Die tragiek daarvan is dat dit politici is wat in dr. Verwoerd se kabbinet gesit het en saam met de Klerk, Beyers Naude, Willie Jonker en later die Kerke, kultuur organisasies en ‘n groot deel van ons volk, die Internasionaalbekende onwrikbare integriteit van ons volk, in die asblik van die geskiedenis gegooi het!
Dit was Professor Willie Esterhuyse wat in die Sakebeeld van 10 Maart 1999 in sy rubriek kompas, die baie gesigte van korrupsie debatteer, dat die beskerming en handhawing van onbevoegdheid, mense met integriteit se moed breek, wat dan die pad oopmaak vir die vestiging van ‘n kultuur van korrupsie.
Maar wat is integriteit en na wie verwys prof. Esterhuyse as mense met integriteit? Volgens die Afrikaanse verklarende woordeboek is integriteit “Onomkoopbaarheid, Eerlikheid en Regskapenheid”. En, is ‘n kompas dan nie ‘n instrument wat rigting moet aandui nie? Klaarblyklik het die Kompas waarvan veral die akademici en politieke leiers gebruik maak, na die sluipmoord op dr. Verwoerd, duskant integriteit vasgesteek!
Markus 8:34-38: “EN toe Hy die skare saam met sy dissipels na Hom geroep het, sê Hy vir hulle: Wie agter My aan wil kom, moet homself verloën en sy kruis opneem en My volg.” (:34)
Die voorspoedgodsdiens is geen onbekende term in ons samelewing en tyd nie. Dit is iets wat oor die afgelope vier-tot-vyf dekades geweldige oplewing gesien het. En namate hierdie dwaling saam met die siening van humanisme na bo geskiet het, het mense se geloofslewe afwaarts getuimel. Die mens het a.g.v. hierdie wanopvattings die persepsie ontwikkel dat God in die mens se diens moet staan om hom uit nood te red (al is dit deur sy eie sondige en wederstrewige optrede veroorsaak) en gedurig met voorspoed en gemak moet seën. Die mens is hiervolgens “geregtig” op ’n lewe waar alles na sy wil geskik moet word en moet gebeur en waar God op sy aandrang moet handel om sy begeertes te bevredig.
Ps. 16:1-11:“Die HERE is die deel van my erfenis en van my beker; Ú onderhou my lot. Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi.” (:5&6).
Dawid herinner ons in hierdie gedig van hom aan ’n baie belangrike werklikheid, naamlik dat God in beheer van ons lot in die lewe is. Hierdie werklikheid word myns insiens deesdae verdof in die verstikkende stof van die humanisme wat die lewenslig van ons tyd besoedel. In die donker van humanisme sukkel mense om ’n toekoms te sien omdat
hul visie van die toekoms deur hul eie beperking aan bande gelê word.