Waar was jy toe Die Stem van Suid-Afrika, ook bekend as Die Stem, vanaf 1957 tot 1994 die nasionale volkslied van Suid-Afrika was?.. Dit was ook die volkslied van Suidwes-Afrika onder Suid-Afrikaanse mandaat, tot hulle onafhanklikheidswording in 1990!.(Met erkenning vir uittreksels uit wikipedia)
Waar was jy toe Die Stem in 1918 deur C.J. Langenhoven geskryf, en in 1921 deur ds. M.L. de Villiers, destydse leraar van die NG gemeente Simonstad, getoonset is. Toe dit op 31 Mei 1928 die eerste keer in die openbaar gesing is, toe die vlag van die Unie van Suid-Afrika die eerste keer amptelik gehys is?. Die Suid-Afrikaanse regering dit op 2 Mei 1957 as die amptelike nasionale volkslied verklaar.het?
Handelinge 15:1-34:“En God wat die harte ken, het vir hulle getuienis gegee deur aan hulle die Heilige Gees te skenk net soos aan ons. En Hy het geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak nie, aangesien Hy hulle harte gereinig het deur die geloof.” (:8&9). Duisende jare nadat ‘n belangrike vergadering in Jerusalem gehou is om ’n belangrike teologiese vraagstuk te bespreek, is hierdie vraagstuk egter steeds ’n werklikheid. Dit is nie omdat daar nie tot ’n duidelike slotsom in hierdie verband gekom kon word nie. Inteendeel, die saak is behoorlik bygelê en in geen onduidelike taal is ’n uitspraak in hierdie saak gemaak.
Die swart-politiek in Suid-Afrka is ‘n teksboek voorbeeld van absolutistiese gedrag. Die regime is nie aan die wet gebonde of aanspreelik nie. Hulle tree op asof finale gesag hul prerogatief is, en dat geen bevraagtekening toelaatbaar is nie. Die absurditeite van hul opvattings word drakonies toegepas met eksterne geweld. Gruwelike halssnoermoorde word uitgevoer deur ‘n kollektiewe gemeenskap. Hierdie gedrag sou ‘n mens net kon verwag by ‘n oermens ingesteldheid wat gebore is deur ‘n genetiese ongeluk wat plaasgevind het.
PARTYLEIER MNR MILAN SCHENK: "ONS FRAKSIE HET KRITIESE VRAE GESTEL AAN DIE KOLLEGE OMDAT ONDER ANDERE 'N PARKEERHAWE VIR VRAGMOTORS MOET WYK VIR 'N ASIELSOEKERSENTRUM WAAR GLO 80 ENKELLOPENDE MANS SAL MOET BLY. ONS IS OOK BANG DIE VEILIGHEID VAN ONS MUNISIPALITEIT SE BURGERS ERNSTIG IN GEVAAR SAL WEES"
Geagte leser,
Laas Oktober het die Forum vir Demokrasie-fraksie in die Teylingen-munisipale raad skriftelike
vrae aan die burgemeester en wethouers oor die beplande uitbreiding van vlugtelingskuilings voorgelê. Luidens 'n inligtingsbrief wat die raad onlangs ontvang het, beoog Teylingen om altesaam 80 vlugtelinge te akkommodeer op die plek waar daar tans 'n parkeerterrein vir vragmotors is. Partyleier Milan Schenk wys in nie minder nie as 25 vrae daarop dat dit groot gevolge sal hê vir die ruimtelike uitleg en veiligheid van die burgers van die dorpe Voorhout en Teylingen. Boonop gaan die druk op fasiliteite en die huismark geweldig toeneem. Vanweë die vermoedelike koms van daardie skuiling het ons 'n interessante onderhoud in Nederlands gehad met die munisipaliteit se partyleier van die voorgenoemde party, mnr. Milan Schenk.
Soos wat ‘n mens wyser word, word ‘n innerlike proses aangeskakel om sin te maak van die wêreld om jou. Dit impliseer ‘n eie normatiewe grondslag teenoor ‘n buite- konteks wat in jou keel afgedruk word, as sogenaamd geregtig. Jou eie etniese grondslag word voortdurend polities en sosiaal aangeval om te konformeer tot abnormaliteit.
Skokkend is die Afrikaner deur swart groeperings as doodmaakbare entiteit verklaar. Beskaafde etiek is opgeskort om sodoende ‘n “regverdige oorlog” teenoor die witman te voer.

Ps. 32:1-11
“Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees. Wees nie soos ’n perd, soos ’n muilesel wat geen verstand het nie, wat ’n mens moet tem met toom en teuel as sy tuig, anders kom hy nie naby jou nie. Die goddelose het baie smarte, maar hy wat op die HERE vertrou – met goedertierenheid sal Hy hom omring.” (:8-10).
Ons dink vandag, 6 April, weer terug aan dieselfde dag in 1654. Dit was twee jaar nadat Jan van Riebeeck met sy reisgeselskap in die Kaap aangeland het. En ’n terugblik oor die vorige paar jaar van hul lewens het hulle tot ’n ootmoedige besef van God se goedheid en leiding in hul lewens gebring. Hierdie besef het die hartsnare só diep geraak dat hulle besluit het om ’n Gelofte af te lê wat ten doel gehad het dat hul nageslagte in ewigheid hierdie goedheid en leiding van God moet onthou. Ek haal graag vir u ’n gedeelte hieruit aan. “...en opgelet dat God die HERE alle sake tot vandag toe met vele seëninge voorspoedig en na wense laat verloop en laat slaag het, daarom het ons besluit, en ook vir die eerste keer begin om hierdie dag, die 6de April, tot eer van God met danksegging te vier en vir altyd tot ‘n vasblywende dank- en biddag in te stel, sodat daarby die weldade van die HERE wat aan ons bewys is, deur ons nakomelinge nooit vergeet mag word nie, maar altyd tot eer van God in gedagtenis en herinnering gehou sal word.”
Neh. 5:1-19: “Ook van die dag af dat ek aangestel is om hulle goewerneur te wees in die land Juda, van die twintigste jaar af tot die twee-en-dertigste jaar van koning Artasásta, twaalf jaar lank, het ek en my broers die brood van goerwerneurs nie geëet nie; terwyl die vorige goewerneurs wat voor my was, die volk swaar belas het en van hulle brood en wyn geneem het, daarna veertig sikkels silwer. Hulle mense het ook heerskappy gevoer oor die volk; maar so het ek uit vrees vir God nie gedoen nie.” (:14&15).
Nehemía was saam met sy volk in ballingskap weggevoer. Hy het egter in die vreemde nie onder die moeilikste omstandighede geleef nie aangesien hy in die paleis as skinker van die koning gedien het.