RAADSLID EN FRAKSIEVOORSITTER MNR SAM WEYTS: "BENEWENS DIE SANITÊRE KORDON IS NA MY SIENING DIE DEMOKRASIE OOK BESIG OM IN DUIE TE STORT
’n Koalisie tussen die partye Vlaams Belang en STIP+ (die Stedelijk Izegems-projek) in Izegem, wat op Saterdag 26 Oktober 'n feit was, is tans van die tafel af weens baie dreigemente teen hulle. Op Maandag 28 Oktober is om daardie rede die samewerking verbreek.
Werkgewers het selfs verklaar dat lede van Stip+ hul werk sou verloor as hulle hiermee sou saamwerk.
Afrika mentaliteit is gevorm deur wanopvoeding. Hierdie rowermentaliteit is ook die kenmerk van die nuwe Suid-Afrika onder swart bestuur. Demokrasie word verwar met kleptokrasie. BBBEE as wetgewing het ten doel om meerderheidsaandeelhouding onregmatig oor te dra na swart eienaarskap. Dié fokus is uitsluitlik ‘n oefening in magsmisbruik, rassisme en korrupsie, om nie eers te praat van tenderpreneurs, staatskaping, mafia bedrywighede en stakingsdwang nie.
Basic Education Laws Amendment (BELA) Bill
SY OORSPRONG
Die verstommende ding van die Belawet, is die geweldige bohaai wat
hoofsaaklik gedryf word deur Solidariteit en Afriforum! Dat dit ‘n
kranksinnige wet is, is onbetwisbaar. Dat die wet sy oorsprong in ‘n kranksinnige politieke beleidsverandering het is egter ook
onbetwisbaar. Net soos wat die bestuur en beheer van Suid Afrika deur die beleidsverandering na getallepolitiek van een-mens-een-stem die swart meerderheid in beheer van Suid Afrika gebring het, net so die Onderwysbeleid en elke ander blankgeformuleerde beleid wat die swartes nie pas nie, verander sal word ten koste van beskaafdheid,vooruitgang en orde!
2 Kor. 5:1-10: “Daarom lê ons ons ook ywerig daarop toe, of ons inwoon of uitwoon, om Hom welbehaaglik te wees.(:9). Hoeveel mense kan vandag soos Paulus sê dat hulle ywerig probeer om te doen wat vir God welbehaaglik is? Dit lyk eerder asof die mensdom ywerig besig is om die welbehae van die satan te doen. Dink byvoorbeeld aan die ywer waarmee gruwels soos homoseksualisme, geslagsveranderinge, materialisme, individualisme en dergelike dinge aangemoedig en bevorder word. Wat is dit anders as ’n ywerige diens aan die satan wat in God se skepping wil steel, slag en verwoes?
Dit is betekenisvol dat in die tyd van Abraham Lincoln, voormalige president van Amerika, hy op die vooraand van ‘n bepalende veldslag, aan sy bevelvoerders opdrag gegee het: “Let none but Americans stand guard tonight!”
Waarom sou ‘n volksleier só ‘n opdrag aan sy bevelvoerders gee? Dit spreek van insig, mensekennis en ‘n besef van verantwoordelikheid. Dit is tog ‘n wetmatigheid dat verraad nie van buite kan kom nie maar slegs van binne jou eie organisasie, volsgenote, party of regering! Alle aanduidings dat die moord op dr. Hendrik French Verwoerd, vanuit eie geledere gekom het en dat die afwyking van beleidsbeginsel deur hulle wat hom opgevolg het, teenkanting ontlok het.
Jos. 24:1-33: “Maar Josua het vir die volk gesê: Julle kan die Here nie dien nie, want Hy is 'n heilige God, Hy is 'n jaloerse God; Hy sal julle oortreding en julle sondes nie vergewe nie. As julle die Here verlaat en vreemde gode dien, sal Hy julle weer kwaad aandoen en julle vernietig, nadat Hy aan julle goed gedoen het.” (:19&20).
Ek glo dat Josua se antwoord aan die volk vir hulle redelik onverwags gekom het. Hierdie antwoord wat hy aan hulle gee nadat hy vir hul die opdrag en keuse gee om God te dien. “Vrees dan nou die Here en dien Hom in opregtheid en waarheid, en verwyder die gode wat julle vaders gedien het oorkant die Eufraat en in Egipte, en dien die Here. Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die Here dien.” (:14&15). En hierop antwoord die volk dat hulle die HERE sal dien. “...Ook ons sal die HERE dien, want Hy is onse God.” (:18).
Het jy al gehoor van kalkoene wat fantaseer oor krismis? Net so sotlik is die fantasie onder die ondersteuners van die Regering van Nasionale Eenheid. Die woord eenheid verwys natuurlik slegs na die ja-broer mentaliteit van die regeringskartel. Die DA se voetspoor van die verlede was nog altyd een van antagonisme teenoor die Afrikaner. Interressant hoe die ou Progge met hul Afrikanerhaat se bloedlyn in die DA oorgegaan het. In gelyke mate was die DA, ANC en de Klerk se verloopte regering verantwoordelik vir die dekadensie, wanbestuur, korrupsie, en bedrieglike politiek van die hede.