2 Petrus 1:3-21
“En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die deug, en by die deug die kennis, en by die kennis die selfbeheersing, en by die selfbeheersing die lydsaamheid, en by die lydsaamheid die godsvrug, en by die godsvrug die broederliefde, en by die broederliefde die naasteliefde. Want as hierdie dinge by julle aanwesig is en toeneem, dan laat dit julle nie ledig of onvrugbaar tot die kennis van onse Here Jesus Christus nie;” (:5-8).
Ons word in hierdie brief wat deur die apostel Petrus geskryf is, herinner om dienooreenkomstig ons geloof te leef. Ons word m.a.w. vermaan om te leef soos wat ons met ons mond bely dat ons glo. Ons kan so maklik in ‘n valse gerustheid in ons geloofslewe verval. Ons weet mos van Jesus Christus wat aan die kruis gesterf het. Ek weet mos dat daar iewers staan dat as ek met my hart in God glo en met my mond Hom bely, sal ek gered word. Ek het dus die nodigste gedoen om seker te maak dat ek nie in die hel sal beland nie en daarmee word die saak van ons geloof op die agtergrond geskuif.
Nugterheid in die politiek het dié voordeel dat so ‘n persoon politieke gebeure kan be-oordeel en die mate waarin daar voor-of nadeel daaruit kan voortkom kan voorsien. Dit is egter nie vir almal beskore nie sodat die misvattings van die dowwe politieke randeiers wat na dr. Verwoerd gekom het, se puinhope die hele Suid Afrika vol lê. Daar is in Engels 'n gesegde: “Some people were educated beyond their intelligence!”
Géén parlementêre party kan die nagtrein stop wat volstoom oppad die donker in storm, want hulle is almal passasiers. Die saamryery van die DA en VF Positief met ‘n swart plus, is ten beste ‘n verleentheid vir die Afrikaner en ten slegste verraad teenoor alles wat fatsoenlik is. Een van die vele probleme met die nagtrein is dat die wiele nie mooi pas op die tweespoor van landsregering nie. Die integriteit van die waens is ook aangepas toe die binne afskortings afgebreek is vir geïntegreerde saamryery sonder geldige bloupas.
Die beginsel wat hier aangelê is geld ook bepaald vir albei bo-vermelde vlae en behoort hulle dan albei summier beperk te word vir dieselfde rede as wat die partydige regter se bevinding oor die “ou” landsvlag was.
Vir die Afrikanervolk was daar nog nooit ‘n vlag wat meer aanleiding gegee het tot kwetsende, haatdraende, vernederende en vernietigende benadering as wat huidiglik deur ons ervaar word by die aanskouing van die nuwe vlag nie. Selfs die Union Jack waaronder die Afrikanervolk veel moes ly en verduur, het ons egter terwille van die
geskiedenis nie uit die ou Landsvlag verwyder nie.
Spr. 3:1-35
“Vereer die HERE uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste; dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.” (:9&10).
Ons hoor gedurig van moeilike ekonomiese tye. Ons hoor heeldag en aldag hoedat mense kerm en kla dat hulle nie met hulle geldjies uitkom nie. Ons hoor gereeld dat mense murmureer oor die regering wat ons almal beroof met hoë belastings terwyl daar bykans geen sinvolle aanwending van hierdie belasting fondse te bespeur is nie. ‘n Regering wat soos ‘n sprinkaan plaag alles opeet wat hy kan opspoor. Dink maar hoedat hierdie heidense regering ‘n eens florerende Evkom tot bankrotskap opgeëet het. En die tyd sal my ontbreek as ons moet praat oor die talle ander organisasies wat op ‘n stadium nie eens aan ekonomiese swaarkry kon dink nie en vandag bankrotskap in die gesig staar.
‘n Toegewyde kommunistiese terroris wat tronkstraf moes uitdien vir hoogverraad in Suid Afrika! Die stigter van hierdie organisasie wat nou hulleself aanmatig om die vierkleur, ons Afrikanervolk se vlag, verban te kry.
‘n Bende van swart onbevoegde opportuniste wat soos parasiete teer op alles wat die Afrikanervolk in Suid Afrika tot stand gebring het, wat hulle in enkele jare tot in die stof vernietig het met hulp en ondersteuning van de klerk en sy de Klerkstigting, wat vir hulle die pad moes voorberei!
In hierdie laaste aflewering van die huldeblyk aan mnr. Jaap Marais staan ons onder andere stil by die raad wat hy gehad het oor hoe om die krisis waarin ons volk hom bevind te hanteer en hoe om die pad vorentoe aan te pak.
4.Die uitleef van sy beginsels.
Mnr. Jaap Marais was nie maar net ‘n prater van beginsels nie. Nee, hy was inderdaad
‘n doener van dit waarin hy geglo het. Daarvan getuig sy lang politieke loopbaan waarin hy onverskrokke nooit een keer sy politieke beginsels versaak het nie, daarom kon in ‘n huldeblyk van hom gesê word:
“Mnr Jaap Marais se politieke verlede lê in een reguit lyn. Niemand kan hom daarvan beskuldig dat hy dinge verdedig wat hy vroeer verdoem of dinge verdoem wat hy vroeer verdedig het nie. Dit is die maatstaf van eerbaarheid.”