Mei berig oor 'n moedige skoliere van die Gemeentelijk Technisch Instituut (GTI) in die Oost Vlaamse stad Beveren wat in die kader van sg. 'mulikulturele ontmoetinge' gedwing is om die Turkse Hizmet moskee in Antwerpen te gaan besoek. Toe sy geweier het, het die godsdiens onderwyseres baie vies geword en vir haar gesê dat sy strafstudie moet gaan uitvoer. Die nie polities korrekte webwerf React het vervolgens oor hierdie onreg berig en nadien was die strafstudie van die baan.
Uit die April 1996 uitgawe van Impact
‘n Voormalige Eerste Minister van Brittanje, mev. Margaret Thatcher wat bekend gestaan het as die “ystervrou” het in ‘n huldeblyk na sy dood na ‘n Britse parlementariër verwys as “the best parliamentarian I ever knew. There will never be anybody else so compelling as Enoch Powell. He had a rare combination of qualities. Powell was a firebrand orator of rare analytical powers, and his speeches always drew great crowds to the House of Commons.
Ps. 119:121-128
“Daarom het ek u gebooie lief, meer as goud, ja, as baie fyn goud. Daarom hou ek al die bevele aangaande alles vir reg; elke leuenpad haat ek.” (:127&128).
Ons leer uit die lewe van koning Dawid vele kosbare lewenslesse. En wat meer is, is dat ons ook uit hierdie lesse geweldig baie leer oor ‘n mens se verhouding met God. Ons leer eweneens geweldig baie van God en Sy Vaderhart uit die lewensverhaal van hierdie voormalige koning van Israel.
Dawid was nie ‘n mens sonder foute, tekortkominge en sonde nie. Ons weet dat hy byvoorbeeld owerspel gepleeg het en selfs daarna ‘n moord gepleeg het om hierdie sonde van hom te probeer verbloem.
Hierdie debat is al by herhaling gevoer, en steeds word die leuen herhaal en herhaal en herhaal. Dit was Ghoete wat gesê het dat as die leuen net oor en oor herhaal word, word dit later as die waarheid aangeneem.
In die Engelse taal word die “ism’s en in Afrikaans die ismes almal verkeerdelik gegroepeer as ideologieë. Dit is opmerklik dat in hierdie debatte die betekenis van wat ‘n ideolgie nou eintlik is, nooit verduidelik word nie. Waarskynlik omdat baie van hierdie mense bloot napraters is van politici en self nie die betekenis ken nie. Die meeste en ergste misleiding kom in die kerk voor by predikers wat ‘n ideologie verkondig instede van die Woord, sonder die nodige kennis en soms met die doelbewuste verwringing van die waarheid!
Die tyd waarin ons nou lewe het duidelik ‘n klemverskuiwing ondergaan. Lewe wat die kroon van die skepping is, wat nadat God die hemel en die aarde geskape het en tevrede was dat dit alles goed was, Het Hy die mens geskep as die Kroon van Sy skepping met die gesag en opdrag om oor die skepping te heers.
Dit verstom ‘n gelowige mens dat daardie geskape lewe, vir owerheid en onderdaan, vandag baie minder waarde het as geld en goed! Selfs in Suid Afrika het die owerheid onder leiding van FW de Klerk gekies om die lewe van ‘n volk, ondergeskik te stel aan die materiële sug van die Britte en Amerikaners, asof daar geen ander uitweg was nie.
Efésiërs 4:17-32
“DIT sê en betuig ek dan in die Here, dat julle nie meer moet wandel soos die ander heidene ook wandel in die verdwaasdheid van hulle gemoed nie — mense wat verduisterd is in die verstand en vervreemd van die lewe van God deur die onkunde wat in hulle is vanweë die verharding van hulle hart; wat ongevoelig geword het en hulle oorgegee het aan die ongebondenheid om in hebsug allerhande onreinheid te bedrywe.” (:17-19).
Die Afrikanervolk het ‘n tyd beleef waarin hy met wyse en verstandige leiers geseën was. Hierdie leiers het nie alleen omgesien na die vleeslike behoeftes van ons volk nie, maar ook maatreëls getref wat die geestelike welstand van ons volk sou beskerm.
'n ander geluid te laat hoor in die gemeenteraad van die Noord Hollandse stad. Tydens die onderhoud het ons baie onderwerpe bespreek en het die voorsitter sy bekommernis uitgespreek oor die huidige gang van sake in Nederland. Meneer Saverschel stam oorspronkelik uit Oostenryk dog het na Nederland geemigreer.