Tito Mboweni minister van finansies. Oct 29, 2018, 12:12 PM
By die aanstelling van die nuwe minister van finansies het die media, banke,georganiseerde sake en vele ander ekonome,die nuus van Tito Titus Mboweni se aanstelling nie net geloof nie maar as `n briljante stap verwelkom wat die ekonomie in 'n "veilige paar hande" plaas.
Ons moet egter bedag wees op sy komministiese agtergrond want sy prestasielys vertel `n ander storie.Mboweni het in sy tyd aanbeveel dat die staat 40% van mynmaatsappye in besit moes neem,`n staatsbank moes begin,alle grond moes oorneem,en `n soewereine welfaartfonds moes skep, wat gefinansier sou word deur die beslaglegging op aandele van maatskappye - "sonder vergoeding."
Ps. 81:1-17
“In die nood het jy geroep, en Ek het jou uitgered; Ek het jou geantwoord in die skuilplek van die donder; Ek het jou getoets by die waters van Mériba. Sela.” (:8).
Daar is deur die genade van die Here jaarliks nog volksgenote wat getrou die Gelofte van Bloedrivier nakom. Die Gelofte wat ons voorouers gemaak het dat ons hierdie dag van oorwinning jaarliks as ‘n dankdag en soos ‘n Sabbat sal deurbring en op hierdie wyse die eer en roem van oorwinning aan God sal laat toekom.
Daar is ongelukkig ook baie mense wat allerhande verskonings probeer formuleer waarom hierdie dag nie eerbiedig hoef te word nie.
PIET RETIEF SE MANIFES
DIE OORSPRONG VAN DIE GELOFTE:
Die oorsprong hiervoor was die onophoudelike aanvalle, verkragtings en moorde wat op ons blanke voorouers aangelê was terwyl die regering van die dag naamlik BRITTANJE, waaronder die Afrikaner verkneg was, eerder aandadig as behulpsaam was!
DIE GROOT TREK
Piet Retief het aanvanklik die saak van die Kaapkolonie se grensboere aan die pasaangestelde luitenant-goewerneur van die Oostelike Provinsie, Andries Stockenström probeer stel in die hoop dat daar 'n spoedige verandering in die toestande sou kom. Toe dit egter duidelik word dat Stockenström niks aan die saak wil doen nie, besluit Retief finaal om Gert Maritz, Sarel Cilliers en ander Trekkers die binneland in te volg.
Hy stel die Trekkers se griewe formeel op skrif in die vorm van ‘n manifes. Hierdie manifes word op 2 Februarie 1836 in The Graham's Town Journal gepubliseer deur Louis Meurant, persoonlike vriend van Retief en eienaar van die koerant "Baie berigte is in die kolonie versprei, klaarblyklik met die bedoeling om in die gedagtes van ons landgenote 'n gevoel van vooroordeel gaande te maak teen diegene wat besluit het om uit die kolonie te emigreer waar hulle baie jare 'n reeks van uiters ergerlike en ernstige verliese gely het.
Volgens die minister van verdediging word die weermag aan bande gelê deur ‘n jaarlikse afwaartse aanpassing van die weermagbegroting. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, die “minister” van verdediging sê dat die afwaartse aanpassing van die verdedigingsbegroting wat noual vir ‘n hele aantal jare aan die gang is, belemmer beide Denel en die departement van vedediging dermate dat hulle nie hulle verantwoordelikhede kan nakom nie.
Alhoewel sy stelling voortydig op die Herstigte Nasionale Party van destyds betrekking gehad het, is dit duidelik dat hy besef het dat die dood ‘n sekere finaliteit verteenwoordig waarmee mens jou nie moet bemoei nie. Behalwe vir die politieke munt wat hy met sy stelling gehoop het om te behaal, het hy nie besef dat die nuwe Suid Afrika waarvoor hy bereid was om sy beginsels prys te gee, se korruptiewe potensiaal selfs uit die dood ‘n geldjie kon maak.
‘n “Geldjie” is egter ‘n bietjie lig gestel as die klimaat waarheen die nuwe Suid Afrika met haas beweeg het, naamlik om uit elke moontlike situasie op sigbare en onsigbare wyse jouself te verryk tenkoste van wie ookal. Teen R1.06 biljoen uit nagenoeg 3,708 oneerlike en korrupte transaksies waarvan heelwat verdien is uit die verhuring van lyke, is ‘n geldjie effe ontoereikend om die ware toedrag van sake te beskryf. Maar lees gerus verder in nog ‘n artikelwat die voorspelde toestand van Suid Afrika in ‘n een-mens-een-stemstelsel beskryf.
Omdat dit nie deur ‘n Afrikaner geskryf is nie, plaas die AVP hierdie artikel in die Britse taal waarin ons dit ontvang het. Spesifiek om aan te dui dat ander blankes as net bekommerde Afrikaners in Suid Afrika, ook besig is om die ongeregtigheid raak te sien, waarvoor ons sedert die moord op dr. Verwoerd gewaarsku het Suid Afrika se deel gaan wees, indien van die beginsel van Afsonderlike Ontwikkeling afgewyk sou word.
Op 22 Januarie 2019 het die volgende artikel op ons tafel beland met inligting wat lig werp op die gesukkel met Kragvoorsiening in Suid Afrika. Die inligting is nie van die AVP nie maar het in die openbare media verskyn wat, as alles daarvan waar is, ‘n goeie en begrypbare beeld skets van somtyds onverklaarbare gebeure in die kragvoorsieningsnetwerk waarmee de Klerk en sy enersdenkendes Suid Afrika opgesaal het.
2019/06/12, 2:13 pm
Wie is hierdie karakter wat homself aanmatig om in die openbaar te reflekteer op die intelligensie van die Afrikanervolk wat huidig besig is om deur sy rasgenote uitgemoor te word. Soos 'n wafferse Dingaan maak hy die moorde deur swartes op blankes af asof dit nie bestaan nie, wat net een betekenis kan hê! 'n Stilswyende opdrag van "Maak dood die wittes" As daar ooit 'n verbetering op die sogenaamde "fake news" was, het Ramaphosa die prys gewen! Daarby inspireer hy karakters soos Mabuza en alle ander swartes wat min tot geen aansporing nodig het om hulle onwettige aansprake te probeer regverdig nie.
*Stop spreading farm attack fake news on social media, warns Ramaphosa
June 6, 2019 Ramaphosa’s tone has completely changed on the conversation of farm attacks.