Lukas 12:13-21
“Maar God het aan hom gesê: Jou dwaas, in hierdie nag sal hulle jou siel van jou afeis; en wat jy gereedgemaak het, wie s’n sal dit wees? So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is in God nie.” (:20&21).
Die Here Jesus spreek in die gelese gedeelte ‘n wan persepsie aan wat by die meeste mense al van kindsbeen af aan bestaan. Dit is daardie wan persepsie dat ‘n mens gelukkig sal wees wanneer jy ryk is. “…want iemand se lewe bestaan nie uit die oorvloed van sy besittings nie.” (:15).
Die gedagtegang is seker dat indien ek genoeg geld het, kan ek mos doen wat ek wil. En ek kan dit boonop doen wanneer ek wil. Die gedagte hieraan wek seker by die mens die indruk van vryheid.
POLITIES BEïNVLOED
Die kroonrat van verraad in die Afrikanervolk, Frederik Willem de Klerk, voer op die vooraand van sy 84ste verjaardag, een onderhoud na die ander in ‘n poging om te oortuig van die noodsaak, die bloedbad, die burgeroorlog en die onderhandelinge wat onafwendbaar sou wees. Sy napraat van Beyers Naudé, Willie Jonker en andere, asook die Wêreldraad van kerke van die euwelheid en morele onverdedigbaarheid van apartheid hang soos ‘n stank van die doodsheid van sy politieke ontrou oor sy volk. ‘n Dekadente damp van sy volk se verspilde bloed van derduisende moorde, en die karkas van wat van Suid Afrika oorgebly het, onsigbaar vir sy benewelde en besoedelde politieke oordeel. Dit besoedel die Afrikaner se heroïse geskiedenis soos ‘n onuitwisbare inkklad in ‘n onvervangbare handboek.
SELFVERHEFFEND
EK SOEK WERK! ..... PLAASWERK ASB!
Ek het ervaring in:
Die verkeerde perd opsaal,
Te veel hooi op die vurk laai,
'n Eiertjie Lê,
Jong osse inspan en Katte skiet.
Dan kan ek ook ou koeie uit die sloot grawe en met die hele mandjie patats uitkom.
Omdat alles wat die mens raak onlosmaaklik aan sy godsdiens gekoppel is omdat sy oorsprong by God is, sal dit gepas wees om ook binne die politiek nie God se riglyne te verdraai om die mens te pas in sy neiging om altyd alles te wil verander nie.
MATTHÉÜS 6:28
En wat kwel julle jul oor klere? Let op die lelies van die veld, hoe hulle groei; hulle arbei nie en hulle spin nie; As ons dus nou gaan werk, is dit omdat ons nie op God vertrou nie?
MEV. CAROLINE VAN LEIDEN: "DIT IS BAIE NOODSAKELIK DAT ONS VINNIG ONTSLAE SAL RAAK VAN DIE REËNBOOGNASIE EN DIE DAARBY GEPAARD GAANDE ISLAMISERING"
Geagte leser. Ons het 'n interessante onderhoud gehad met 'n vrou wat via sosiale media soos bv. Facebook iedere dag mense waarsku dat die islamideologie nooit saam kan gaan met die
Nederlandse samelewing nie. Mevrou wat afkomstig is uit die Suid Hollandse stad Noordwyk is van mening dat ons liewer nog vandag as more ontslae moet raak van die stokperdjies van die sosialiste, omdat dit reeds jarelank niks goed bygedra het dog eerder slegter. U sal ongetwyfel die storie nog onthou van die meisies uit Gouda wat eers hulle fietsbande pap gemaak is en daarna agtervolg is deur klompies moslemse vuilgoed. Dog ook tans is daar sprake van intimidasie, aanrandings, verkragtings en afpersings wat veral deur Swart Marokkane gepleeg word. Ook is hulle verantwoordelik vir talle diefstalle en berowings.
1 Johannes 2:3-17
“Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook te wandel soos Hy gewandel het.” (:6). Dit is mos nou ‘n onmoontlike opdrag wat God vir ons hier in Sy Woord gee? Hoe kan enige een van ons soos Christus leef? Ek bedoel, Hy is immers God en daarom het Hy vlekkeloos en sondeloos hier op aarde geleef. Dit is tog nie vir enige van ons moontlik om dit te doen nie.
U kan soos Nehemia wat deur gebed instaat was om die stadsmuur weer op te bou, ‘n bydrae maak waar u u ookal bevind. As u hier lees sal u ook die voorwaardes wat Nehemia in ag geneem het waarneem sodat u dit in aanmerking kan neem wanneer u in u binnekamer vir ons volk by ons Hemelse Vader met groot sukses soos Nehemia intree.
DIE geskiedenis van Nehemía, die seun van Hagálja. En in die maand Kislew van die twintigste jaar toe ek in die vesting Susan was,