PERSVERKLARING
Tussen al die ontledings, besprekings, afleidings, professionele opinies, dokterverklarings en bespiegelings oor die ontstaan, die ongeneesbaarheid, die geneesbaarheid, die voorsorg en die nasorg, moet daar iewers nugterheid oor hierdie potensiële lewensbedreiging na vore kom.
Die werklike probleem is egter, dat al is daar nugterheid sal dit steeds moeilik wees om dit te onderskei van al die onsinnigheid wat deur die media versprei word. Die vraag wat onmiddellik na vore behoort te kom, is wat is die doel met die Corona virus, ongeag of hy geskep of self ontstaan het?
Die media se hantering van die syfers met betrekking tot Corona, in teenstelling met die syfers van wéreld sterftes deur kanker, hartsiektes, malaria, HIV, ens., saamgelees met hoe effektebeurse reageer, betaalmiddels se waardes afgeskaal word en hoe die media veral daarop konsentreer, laat ‘n mens tot die besef kom dat hier ‘n slang in die gras is!
op die islam ideologie nie. Ons sal 'n voorbeeld gee. Toe mnr Geert Wilders op 19 Maart 2014 tydens 'n verkiesingsaand in Den Haag sy inmiddels bekende 'minder, minder, minder ' uitspraak gedoen het, het die Groen Links party op 29 Maart 'n protesdemonstrasie gehou en vinnig t-hemde laat druk met daarop die teks: 'Ek is Marokkaan' om op hierdie wyse hulle solidariteit te wys met daai 'arm' vreemdelinge. Dat die leier van die Party vir die Vryheid met sy uitspraak net bedoel het dat hy minder kriminele Swart Marokkane in Nederland wou hê omdat hulle hul oa. skuldig maak aan intimidasie, terreur, aanrandings, verkragtings en diefstalle het vir daardie kommunistiese party nie saak gemaak nie. Omdat sowel in Nederland as Vlaandere die sosialiste en kommuniste baie lief is vir dié bevolkingsgroep is ons opnuut bewus gemaak wat hulle dryf is om die gewasse van die islam te bly verdedig.
DEUTERONÓMIUM 32
1 LUISTER, o hemele, dat ek kan spreek, en laat die aarde hoor die woorde van my mond.
2 Laat my leer drup soos die reën, my woord vloei soos die dou, soos reëndruppels op die grasspruitjies en soos reënbuie op die plante.
3 Want die Naam van die HERE roep ek uit: Gee grootheid aan onse God!
4 Die Rots — volkome is sy werk; want al sy weë is strafgerigte; ’n God van trou en sonder onreg; regverdig en reg is Hy.
5 Hulle het verderflik teen Hom gehandel — die wat sy seuns nie was nie, maar hulle skandvlek — ’n verkeerde en verdraaide geslag.
As terroriste landsregeerders gemaak word sal die uitkoms noodwendig terrorisme wees. Die NP veroordeelde terroris Nelson Mandela is in 1994 deur die de Klerk regering aan die publiek voorgehou as die mesias wat al die kwale van Suid Afrika sou oplos. Soortgelyk word Ramaphosa vandag deur al die linkse koerante voorgehou as die tweede mesias wat Suid Afrika sal regruk. Die propaganda wil dit hé dat dit eintlik ‘n hemelse tereur is wat op Suid Afrika neergedaal het en waarmee ons baie tevrede moet wees.
Spreuke 10:11.
“Die woorde van die regverdige bring lewe en geluk; agter die mooi woorde van die goddelose steek daar geweld.”
‘n Volk se prestasies word gebou op die krag, geloof, arbeid, vasberadenheid en moraliteit van die regverdige gewete en alles wat behoue moet bly moet weer aan hierdie vermoëns toevertrou word.
Daar word in die media bespiegel oor die regime se visier wat aanlê op die afskaffing van kontrole in buitelandse uitruiltransaksies.
Wat sal die implikasie hiervan op die ekonomie wees indien kontrole van die Rand opgehef word?
Eerstens, die wisselkontrole van `n Staat deur die banksisteem in die handel van goud en uitelandse geldeenhede, beperk private en kapitaalbewegings. Sover my kennis strek het omtrent alle lande een of ander kontrole.
Daar sal voordele wees om kontrole af te skaf, maar terselfde tyd ook kompenserende nadele.
Wanneer ek in hierdie bespreking na politiek verwys, verwys ek na die gedragslyn en handelswyse van ons regering. Nie die huidige onwettige regime nie, maar spesifiek na ons Afrikaner regering sedert 1948 tot en met 1994.
Onthou die geskiedenis
Met ‘n terugblik in ons geskiedenis, was dit nog nooit vir my moeilik om te begryp dat daar vir die Afrikanervolk op staatkundige gebied, nog altyd slegs twee weë oop was. Die regte weg en die slegte weg. Die gevolg daarvan was dat daar nog altyd meningsverskil was oor watter weg reg was en watter weg sleg was. Die verdeeldheid binne die Afrikanervolk wat die gevolg was van hierdie twee weë, is feitlik sinoniem met die Afrikaner se vryheidstryd en reis met ons saam sedert volkswording.
Wat kies ons?
DIE AFRIKANER VOLKSPARTY HET DIE PAS AFGELOPE NAWEEK DEELGENEEM AAN DIE MAJUBAFEES WAT OP DIE MAJUBABERG GEHOU IS.
Die fees word jaarliks deur die Majuba Boerevolk Trust aangebied by die Majubaberg net buite Volksrust. Die doel van die fees is om die Slag van Majuba wat op 27 Februarie 1881 daar plaas gevind het te herdenk.