(VOORSITTER VAN DIE ORGANISASIE VIR GODSDIENS-ONDERRIG EN DEMOKRASIE)
3 September 2014
Mnr. Pietersen,
I/S: BERIG IN DIE VOLKSBLAD, 2 SEPTEMBER 2014
Luidens bogenoemde berig in die Volksblad meen u dat u organisasie se aanval op die Christelike geloof nie ‘n heksejag is nie. Wanneer ‘n persoon homself of sy argument in dieselfde asem verdedig as wat die argument gestel word, moet die vraag gevra word wat is daar wat nie op die tafel geplaas is nie? ‘n Mens vra mos nie om verskoning vir iets wanneer jy nie oor iets skuldig voel of weet dat jy verkeerd is nie?
Afrikaners wat trou is aan hulle volk se eer, hoef nie met die ANC-SAKP regime gesprek te voer nie. Mnr Jaap Marais
Die HNP, as prominente lid van die Boere Afrikaner Volksraad, het met laasgenoemde se onderhandeling met die verteenwoordiger van die geldmagte in Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, sy aanspraak om enigsins nog as 'n verteenwoordiger van Afrikaner-nasionalisme op te tree, finaal versaak. Wat ter aanvang gestel moet word, is dat 'n politieke party wat die volgende beginsels handhaaf, nie deelgenoot van so 'n vernederende proses kan wees nie:
* Hierdie land is ons land;
* Ons onderhandel nie met terroriste nie;
* Die proses waardeur die mag aan die ANC-SAKP-regime oorhandig is, was onwettig en daarom is die huidige regime onwettig;
* Die Afrikaner sal sy vryheid net buite die huidige bedeling kan verkry en wel deur verset.
Hierdie “BOERE-AFRIKANER VOLKSRAAD”, wat beslis níé die gedeelte van die Afrikanervolk wat lede van die AVP is en daarby ingesluit alle lede van die HNP, ANB, AWB en elke ander organisasie wat die standpunt handhaaf dat Suid Afrika die Afrikanervolk se land is verteenwoordig nie, het reeds met die aanvaarding van die beginsel om te onderhandel oor dit wat volgens elke bestaande regsreel ons s'n is, Afrikanerland prysgegee!In die onderstaande samesprekings met die Swart, Kommunistiese meerderheidsregime vir ‘n volkstaatjie, iewers waar dit die Swartes behaag en so groot as wat hulle bereid is om af te staan, in ruil vir ons Godgegewe erfenis, is die regmatige aanspraak van hulle deel van die Afrikanervolk op Suid Afrika prys gegee en in beginsel die reg van die Swart volke op ons vaderland erken. Dit was van meet af duidelik gemaak dat geen diskriminasie van welke aard ookal voortaan in Suid Afrika geduld sal word nie en is dan ook so in die Afrikanervyandige grondwet vasgelê wat sal geld waar en indien hulle ookal so ‘n grondjie afgebedel kan kry.
Rigters 10:6: “EN die kinders van Israel het weer gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, en hulle het die Baäls en die Astártes gedien, en die gode van Aram en die gode van Sidon en die gode van Moab en die gode van die kinders van Ammon en die gode van die Filistyne, en hulle het die HERE verlaat en Hom nie gedien nie.”
Ons kan so verdraagsaam wees teenoor die kwade en bose, maar teenoor mekaar se gebreke is daar feitlik nie eens ‘n fraksie van hierdie verdraagsaamheid te bespeur nie.
Hierdie verkeerde gesindheid van misplaaste verdraagsaamheid is by ons gekweek deur die werkers van die bose magte. Soos wat hulle ons lewens kom vul het met nietige afgode wat ons van ons God en die Waarheid (God se Woord) sou vervreem, só is ons ook oorspoel met booshede wat ons maar móés verdra om ‘n daaglikse bestaan voort te sit. Die probleem is egter dat ons só gewoond geraak het aan verdraagsaamheid teenoor die kwade/bose gedurende die afgelope paar dekades, dat ons talle verkeerde dinge in ons lewens tot ons eie ondergang gewilliglik “verdra” of selfs genot daaruit put deur onwetend mee te doen daarin. Om onkundig te wees, is seker menslik. Om onkundig te bly, is egter ‘n dwase keuse.
Ons verdra . . .
if we conclude that racial discrimination is the major cause of black problems when it isn’t, then effective solutions will be elusive forever.
Hierdie stelling kom uit die mond van ‘n swart professor, Walter E. Williams ‘n professor in ekonomie by die George Mason Universiteit. Sy stellings en boodskap verskil in wese nie met die van vele ander ontleders nie en tog sal dit soos al die ander ignoreer word en die ellende vir die swartes derhalwe voortduur.
Dit was dr. H. F. Verwoerd wat as minister van Bantoe onderwys die standpunt gehuldig het dat Bantoe onderwys op ‘n vlak en teen ‘n tempo aangebied moet word wat tred hou met hulle vermoë. Op dieselfde standaard as die van die blanke presteer hulle swak, verval hulle in frustrasie, verlaat die skool op vroeë ouderdom en verval dan in misdaad, ‘n tendens wat sigbaar is regoor die wêreld en wat in geintegreerde samelewings uiters negatief inwerk op die prestasie van die blanke.
Navorsing deur Henry E Garrett wat in 1980 publiseer is in die boekie IQ and Racial Differences, die boek “The Inequality Principle” deur A.T. Culwick en J. C. Oosthuizen omvat studie en navorsing wat wêreldwyd strek en hoewel uit die jare sewentig en tagtigs hulle oorsprong het, kom dit grootliks ooreen met twee liberale politici uit ons Afrikanergeskiedenis wat uit die praktyk die volgende gevolgtrekkings kon maak. Die wrywing en konflik wat ‘n gemengde samelewing opgelewer het , het selfs Genls. Botha en Smuts apartheid as die enigste oplossing laat insien.
…. the EFF chose this route because Zuma had so undermined the rule of law and evaded accountability that only protest, and not violence or war, could sharply raise the public demand of the truth; the public protector found that Zuma built a private clinic, a spaza shop, a swimming pool, chicken run and a cattle kraal – all of which have nothing to do with security – using public money. These items cost the people of South Africa hundreds of millions of rand.
Parliamentary procedure, rules and decorum failed to hold him accountable. Above all, Zuma did not even stick to the deadlines of the directives of the public protector’s report. Thuli Madonsela told him to simply repay the money, and an expected lawful response to such a directive is to say when will he be paying the money.
ZUMA WILL FACE PROTEST UNTIL HE PAYS
The Star Home August 26 2014 at 04:21pm
EFF members and police shove each other around outside Parliament. Photo: Jeffrey Abrahams Mbuyiseni Ndlozi says the EFF is demanding that President Jacob Zuma own up to his wrongs.
The protest action of the EFF last Thursday has received mixed reaction from the ruling party, which can be summarised as mere reflections of a basic intellectual bankruptcy. It is a weak understanding of democracy and how it should be protected when under threat. ANC spokesman Zizi Kodwa and secretary general Gwede Mantashe have come out proposing two things over the weekend. On the one hand, Mantashe is proposing that Parliament must move to Pretoria, something the EFF actually put forward for discussion to Parliament just a day before President Jacob Zuma was decisively told to #PayBackTheMoney.
The EFF did this due to the cost of running state institutions. Parliament being in Cape Town means you actually maintain three houses for Zuma – in Pretoria, Cape Town and Nkandla. Ministers and their deputies must also have houses in both cities. In addition, we have the flights between these cities of not just a minister, but their staff complements as well, weekly, sometimes even three to four times a week.
Geert Wilders het in 2010 (dws 4 jaar gelede) in 'n toespraak in die VSA tereg gewys op die Moslem gevaar en watter nadele Moslem-integrasie vir Europa inhou. Intussen het niks verander nie en word die gevaar net groter. Regse leiers in Europa wat op die gevaar wys word veral vanuit liberale geledere skerp gekritiseer as hulle durf waag om op hierdie gevaar te wys. Die Moslems in Europa vestig 'n kultuur wat deur enige Westerling as afstootlik beskou word.
Dit is egter in die tweede gedeelte van sy toespraak wat Wilders skielik 'n klomp dinge oor Israel kytgeraak wat nie onbeantwoord gelaat kan word nie, juis omdat dit uiters aanvegbaar is. Sy opmerkings oor Israel moet natuurlik gesien word teen sy eie Joodse agtergrond. Sy ouma aan sy ma se kant was 'n Jodin en hyself is met 'n Jodin getroud. Volgens rabbynse wette kan hy dus as 'n Jood geklassifiseer word. Hyself verwys dikwels na sy Joodse agtergrond. Hy is dus nie naiëf i sy uitlatings nie, maar berekend. En feit is, soos aangetoon sal word, die feite strook nie met sy stellings nie.