Hierdie is ‘n praktyk wat ook in Suid Afrika posgevat het met dieselfde negatiewe effek op omgewing as wat hier onder beskryf word. Die tragiese hiervan is dat die motivering die hoër omset en gevolglike vinniger en omvangryker verryking van die persoon of instansie is, ten koste van die omgewing en waarskynlik gesondheid van die eindverbruiker van die produk.
Die mens se ingryping in die natuurlike ontwikkeling is bepaald nie sonder gevolge nie!
Unbelievable Photos Show Factory Farms Destroying The American Countryside
Harrison Jacobs Aug. 8, 2014, 9:32 AM
Mishka Henner Tascosa Feedyard, Texas.
Daar heers wyd kommer in onderwyskringe oor die groot aantal onderwysers wat die laaste maande bedank het....... skryf Rapport.
Die wyse waarop Sanral, Transnet en die nuwe grondeise wetgewing onrus onder blankes veroorsaak, is waarskynlik die oorsprong vir die wantroue wat onder onderwysers heers oor die sekerheid van hulle pensioengeld wat moet dien vir finansiële oorlewing na aftrede. Die reeds bewese minagting wat onder swart amptenare heers vir die wettige eienaarskap van blanke besit, is al genoeg rede tot kommer en motivering vir maatreëls om betyds te voorkom dat “regstellende” aksie nie ook onderwysers van hulle regmatige inkomste beroof nie. Die “kommer” oor die bedankings het bepaald niks te make met “irrasionele” optrede van onderwysers nie! (AVP)
Talle onnies bedank
MUNISIPALITEITE: R21,6 MILJARD VERMORS
2014-08-02 23:32
Kimi Makwetu, ouditeur-generaal. Jacob Rooi
Munisipaliteite en munisipale entiteite in die land het in twee boekjare meer as R42 miljard ongemagtig, onreëlmatig en vrugteloos bestee en vermors, blyk dit uit die jongste twee verslae van die ouditeur-generaal. Die jaarlikse oudit is ’n sleutel-aanduider van die stand van regering op munisipale vlak – waar die meeste diensleweringsbetogings ook gebeur. Die laaste vyf ouditeursverslae wys die verkwiste bedrag van 2009 tot 2013 beloop sowat R60 miljard, ondanks talle pogings om finansiële maatreëls deurlopend te versterk. Boonop toon die jongste verslag sake verbeter nie werklik nie.
GENERAL SAYS GOVAN MBEKI MUNICIPALITY WASTES MONEY ON CONSULTANTS
Govan Mbeki Municipality receives qualified audit for past financial year.
Donald Green | 4 August 2014
Mr David Mabuza (Mpumalanga Premier) during his meeting with Mr Kimi Makwetu (Auditor General) on 10 July.
SECUNDA – The Govan Mbeki Municipality have spent more than R17-million irregularly according to the Auditor General’s report for the 2012/13 financial year.
Its fruitless and wasteful expenditure was R8.1-million.
The municipality received a qualified audit.
Mr Kimi Makwetu, Auditor General, said in the report that indications are that the municipal management did not take full responsibility for the financial statements prepared by their consultants which cost the municipality R4-million.
He said financial staff were unable to prepare the financial statements themselves.
Omdat aanvoerders aangevoer het in Israel, omdat die volk hom gewillig getoon het — prys die HERE!
RIGTERS 3:1-11
1 EN dit is die nasies wat die HERE laat oorbly het om Israel, almal wat al die oorloë van Kanaän nie geken het nie, deur hulle op die proef te stel —
2 net dat die geslagte van die kinders van Israel dit kan weet — om hulle te leer oorlog voer, ten minste die wat daar vroeër nie van geweet het nie:
3 vyf vorste van die Filistyne en al die Kanaäniete en Sidoniërs en Hewiete wat in die gebergte Líbanon gewoon het, van die berg Baäl-Hermon af tot by die ingang na Hamat.
4 Hulle was dan daar om deur hulle Israel op die proef te stel; om te weet of hulle na die gebooie van die HERE wat Hy hulle vaders deur Moses beveel het, sou luister.DAAR IS GEEN MIDDEWEG OF KOMPROMIS NIE.
ONS KAN NET KIES VIR GOD OF VIR DEURMEKAARSPUL.
In hierdie vreemde tyd waar baie mense dink God nie (meer) nodig te hê nie kom daar vinnig afgode aan gehardloop om Sy plek in te neem. Hulle maak bloot gebruik van die feit dat daar 'n vakuum ontstaan as God geïgnoreer word.
Oor daardie vakuum het ons reeds berig.
Predikante wat meen hulle kan die veilige middeweg bewandel is nie reg nie. Daar is nie 'n andere opsie as God nie. Indien hulle kies om langs God nog 'n paar andere gode te dien sal dit 'n deurmekaarspul word want die Here wil dit nie hê nie. Talle Kerke wat 'n verkeerde pad ingeslaan het, het dit ervaar.
In God se Woord word ook gewaarsku om net God te dien. Ons lees dit in Eks 20:3, Deut 5:7, 1 Kon 11:10, 2 Kon 5:17, 2 Kon 17:35, 2 Kon 17:37, 2 Kon 17:38, Jer 7:6, Jer 16:13, Jer 25:6, Jer 35: 15, en Dan 11:37.
Net ‘n paar uittreksels uit ‘n brief van Lukhona Mnguni aan Jordan: Hoe sê die Ingelse? 'n Wannabe! As dit nie die hare, postuur en gelaatskleur is nie, dan kom motors, ontwerpersklere, huise en plase ook nog by, en vir die wis en onwis sommer 'n wit vrou ook!Dear ‘Dr’ Pallo Zweledinga Jordan
Lukhona Mnguni
Tuesday, August 5, 2014
Dear ‘Dr’ Pallo Zweledinga Jordan