1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9963700

Besoekers aanlyn

Ons het 125 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

TRANSVAAL TRANSFORMEER TOT EEN MASSIEWE PLAKKERSKAMP!

altUit die perd se bek kom hierdie ontleding: “Wat met hierdie uitdaging verband hou, is dat baie mense na Gauteng kom vir geleenthede en huurders is en nie huiseienaars nie. “Dit lei tot ’n toename in informele agterplaashuise.”  

Die AVP se waarneming is dat watter huise ookal vir die swartes beskikbaar raak, word dit uiteindelik ‘n plakkershuis! Die reeds omvangryke “informele nedersettings” indien jy polities korrek wil wees, oftewel morsige plakkerskampe wat soos paddastoele rondom feitlik elke blanke dorp opgeskiet het, tel blykbaar nie in die voorstelle vir “ruimtelike transformasie” indien jy nog meer korrek wil wees nie. Dat ‘n groot gemors uit hierdie beplanning sal voortkom, is egter onomstootlik seker. “Al dra ‘n aap ‘n goue ring.......”  lui die ou spreekwoord en kan die AVP byvoeg dat hy steeds ‘n aap bly! Sou dié voorstelle egter tot wetgewing vorder, wel John Vorster sou dan met reg kon sê: “The consequences will be to ghastly to contemplate”

 ‘INTEGREER GAUTENG-BUURTE’

 Llewellyn Prince  Beeld Vrydag 22 Augustus 2014

Gauteng se rasgegronde woonbuurte, waar apartheid se nalatenskap nog te duidelik is, moet radikaal getransformeer word.

 

Om dít te kan doen moet splinternuwe post-apartheid-stede, met geïntegreerde woonbuurte, gebou word sodat Gautengers nader aan middestede en hul werkplekke gebring kan word.

 

Dit is van die ANC in Gauteng se voorstelle vir radikale ruimtelike transformasie wat vervat is in ’n besprekingsdokument met die tema “United action to advance radical social and economic transformation”.

 

Die dokument moet ANC-takke help voorberei vir die party se provinsiale konferensie later vanjaar.

 

In die dokument bespreek die ANC in Gauteng onder meer ook sy swakker vertoning in die onlangse nasionale verkiesing, radikale ekonomiese transformasie en hoe die Nasionale Ontwikkelingsplan die middelpunt van alle beleid- en dienslewerings­besluite sal wees.

 

Oor ruimtelike transformasie meen hulle dat die provinsie se rasgegronde woonbuurt-landskap wat van apartheid dateer nog nie verander het nie.

 

“Die oorweldigende meerderheid van swart mense leef in verafgeleë gebiede waar ekonomiese geleenthede beperk is. Swart werkers bestee meer as 70% van hul inkomste op vervoerkoste weens die afstand tussen hul wonings en werkplekke en ’n swak openbare vervoerstelsel.

 

“Menslike nedersettings is nog nie ten volle ten opsigte van ras en klas geïntegreer nie.”

 

Die dokument lui verder dat, ondanks dié uitdagings, woon 80% van Gauteng se inwoners in formele huise wat baie beter as in 2001 is.

 

“Wat met hierdie uitdaging verband hou, is dat baie mense na Gauteng kom vir geleenthede en huurders is en nie huiseienaars nie.

 

“Dit lei tot ’n toename in informele agterplaashuise.

 

“Verder staar nog ’n uitdaging ons in die gesig met informele of tradisionele behuising omdat 19,3% van Gauteng se mense in sulke huise woon.”

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie