Op watter planeet is Zuma wil dié Jood weet. Hy stel dit in die onderstaande artikel dat Zuma só uit voeling is met die werklikheid dat ‘n mens moet wonder oor sy verstandelike gesondheid.
Vraag wat na vore kom is of Tony nie self ly aan geheue versaking nie? Is dit dan nie dieselfde “planeet” wat voorspoedig en vooruitstrewend was tot die mate van ‘n oordaat van voorspoed in 1966 waarvan hy praat nie?( Die Rand Daily Mail 30 Julie 1966: “The nation is suffering from a surfeit of prosperity...” “He can claim that South Africa is a shining example of peace in a troubled continent, ...” het die Mail van dr. H.F.Verwoerd se leierskap prestasie geskryf)
Dieselfde “planeet”, sedert 1994 veelrassig, ‘n toestand waarvoor hy en sy Jodegenote hulle be-ywer het om Afrikanerbeheer te laat oorgaan in swart meerderheidsbeheer. ‘n Veelrassige Planeet onder swart Kommunistiese terroriste se beheer, ten spyte van waarskuwings dat die uitkoms van hulle beleid presies dit gaan wees wat hy nou as verstandelike ongesteldheid verklaar en bepaald nie nou daarvan hou nie! Hoe polities nugter is diegene wat beskawing offer vir Afrikanisme, waarvan die hele Afrika ‘n aanskouingsles is?
Die moontlikheid dat die Reserwe bank die rentekoers gaan verlaag, het bepaald sy oorsprong in Mkhwebane se omstrede voorstel dat die Reserwe bank se mandaat verander moet word.
Hoewel dit hewig ontken word, is dit duidelik dat die gebrek aan werkskepping, lae groeikoers van .7% en inflasie toename, almal faktore wat in Stephen Goodson se boek oor die reserwebank, resultate is van die woekerwinsbeleid wat die geldmag wêreldwyd deur middel van beheerde reserwe banke toepas. Wêreldmagte se beste instrument om regerings te manipuleer, is bepaald hier ter sake.
Dat hier nog ernstige woelinge rondom hierdie kwessie in die afsienbare toekoms verwag kan word, kan in ‘n klip gekap word. Die kontroversie wat veroorsaak is en nou opgevolg word deur Dlamini Zuma se aankondiging dat sy ‘n voorstander is vir die nasionalisering van die reserwe bank, sal nuwe momentum kry namate die die verkiesing om Zuma te vervang nader kom en waarvan sy die ANC se aangebode kandidaat is.
Rom. 8:1-17
“Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God. Want julle het nie ontvang ‘n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die Gees van aanneming tot kinders, deur wie ons roep: Abba, Vader!” (:14&15).
Daar is in ons milieu seker weinig oortredings wat so opgeblaas word as die sogenaamde oortreding van diskriminasie. My woordeboek definieer “diskrimineer” as volg: “Met onderskeid behandel.” Dit is daarom geen wonder dat die ware Christelike geloof in ons samelewing aktief beveg word nie. Dit is dan ‘n geloof wat “diskrimineer” omdat dit onderskeid tref tussen gelowiges en ongelowiges.
Dit is baie duidelik dat die Openbare Beskermer, (OB) die spreekwoordelike kat in die duiwehok losgelaat het met haar aanbeveling wat die mandaat van die Reserwebank betref.
Die AVP verskil nie met haar oor die opmerking dat Stephen Goodson se boek oor die reserwebank ‘n “moet lees boek” is nie. Inteendeel word die sluier daarin gelig oor die wyse waarop geld uit niks geskep word waarop die leners dan rente moet betaal nie. ‘n Beginsel van woekerwins waarteen die Woord van God uitdruklik waarsku.
Verder word daar ook aangedui dat die reserwe bank soos oral elders in die wêreld, dié instrument in die internasionale geldmag se hand is waarmee regerings, hulle geldwaarde en energiebronne beheer en gemanipuleer word en die banke gebruik word om die man in die straat finansieël te verkneg.
Hierdie soort joernalistiek wat gerig is op die skep van verwagting wat nooit sal realiseer nie, is seker een van die verwerplikste propaganda metodes wat van meet af aan deur sogenaamde “regse” politieke organisasies gebruik word om die Afrikaner te paai dat daar in hulle belang opgetree word terwyl die teendeel waar is.
Die VF Positief (soos in HIV positief) is ‘n gekontamineerde beginsellose politieke party wat terminaal besmet is met ‘n gees van misleiding waarmee ‘n deel van ons volk op sleeptou geneem word.
Organisasies wat in hierdie berig genoem word was die Afrikaner nog nooit goedgesind nie. In teendeel, nog altyd uiters vyandig gesind!
Stellings soos: “ goedgeformuleerde resolusie”,.... “ Groenewald het o.m. in 'n gedetailleerde uiteensetting”, ..... “selfbeskikking dui op die regsreg van mense”.....”Selfbeskikking is 'n kernbeginsel van die internasionale reg, voortspruitend uit die gewoontereg van die internasionale reg”, is alles ‘n fluit in ‘n stormwind!
SGP FAKSIEVOORSITTER MNR. JAN KROONEMAN: "NA MY SIENING HET DIE SG. 'NUWE' SUID-AFRIKA MIN GOED GEBRING.
HIERDIE IS DEUR DIE SOSIALISTE EN LINKS LIBERALE AFGEDWING MAAR NOU DIT 'N CHAOS IS, IS HULLE TJOEPSTIL".
Geagte lesers. Toe ons begin Junie die genoë had om mnr. Krooneman vrae te stel oor die handhawing van die Sondagsrus in sy stad Elburg, het hy ons toevertrou dat hy ook baie lief is vir die ou Suid-Afrika. Na aanleiding hiervan het 'n nuwe insiggewende vraaggesprek plaasgevind.
"Meneer Krooneman u gaf al aan in de titel dat dat zogenaamde 'nieuwe' Zuid-Afrika in uw ogen weinig goed heeft gebracht. Zou u dit nader kunnen specificeren?"
"Na de afschaffing van de apartheid en het verdwijnen van de blanke regering van F.W. de Klerk is Zuid-Afrika langzamerhand afgegleden van het meest welvarende land van het Afrikaanse continent, tot een arme, chaotische bananenrepubliek".
Horende doof en siende blind is hulle wat saam met de Klerk in ontkenning leef oor die chaos wat hulle in Suid Afrika ontketen het en steeds probeer instand hou! In die vorige artikel van die leier van die AVP is daar gewys op die konflikterende uitgangspunte tussen verskillende rasse.
In die onderstaande berig word die beskawingsreël van verantwoordelike besluitneming, meriete, bekwaamheid, geregtigheid en nog ‘n hele mandjie vol noodsaaklike ordereëls eenvoudig veronagsaam, selfs ten koste van moontlike lewensverlies. Moedswillig bloot om eie sin en eie wil af te dwing in die misbruik van outoriteit! Nie ‘n rariteit nie maar ‘n hele land vol van hierdie soort onaanvaarbare optrede wat nie in ‘n beskaafde samelewing tuis hoort nie.