1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7443929

Besoekers aanlyn

Ons het 42 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

ONS HET GEEN VERTROUE IN ENIGE WITMENS NIE, BLF LEADER ANDILE MNGXITAMA

1948 KabinetNóg ‘n bevestiging van die korrekte beleid van afsonderlike ontwikkeling! Die liberale wêreld in die algemeen en die plaaslike liberaliste in besonder, kan poog soos hulle wil, maar die ongeskrewe wetmatigheid dat rasverskil binne ‘n Westerse regeerstelsel nie werk nie word opnuut hier bevestig! Die feit dat dit al vir eeue beproef en telkens vanweë die bestaande verskil in kultuur, taal en godsdiens tot konflik lei, word aanhoudend ontken tot nadeel van elke geskrewe en ongeskrewe beskawingsreël wat geordende samelewing vereis.

Die bewys dat dit slegs kan slaag deur middel van afsonderlike ontwikkeling is nie net deur Suid Afrika sedert 1948 bewys nie, maar word nou ook deur die hele Europa se multikulturele, onbybelse rasvermenging wat dreig om Europa te verswelg, bevestig!

Verlies van identiteit deur die onvermydelikheid van bloedvermenging waaruit ‘n bastergeslag sal voortkom, is die voorland van dié lande waar ‘n beperkte immigrante toeloop toegepas word maar multikultuurpraktyk steeds voortgaan.

In die lande met oop grense sal assimilasie die voorkoms, taal, godsdiens en kulturele praktyke van die meerderheid aanneem ten koste van die inheemse ras. Hieruit kan net verdere verval en agteruitgang voortkom wat gedryf sal word deur diktatoriale en barbaarse wreedheid wat die norm sal word vir beheer van die massa. Enkele bevoordeeldes en massas armes wat deur geweld onderdruk word is die onvermydelike voorland.

Die standpunt van Andile Mngxitama is nie vreemd nie en word waarskynlik deur die meeste van sy rasgenote gedeel. Dit was net die Afrikanervolk se leiers wat dit tydens ons volkswording gesien, ervaar en reg vertolk het, op grond waarvan beleid geformuleer is wat ook in belang van al die swart rasse van Suid Afrika was. In dr. Verwoerd se tyd van leierskap was die swartes in Suid Afrika reeds in ‘n beter posisie as in enige ander plek in die wêreld!

Sonder die diaboliese sameswering van die Britte en Amerikaners, met ondersteuning van feitlik elke ander Westerse volk, selfs ook dié van ons stamlande, sou Suid Afrika vandag ‘n toonbeeld van Rassevooruitgang, vrede en voorspoed vir al sy volke, binne elk se eie grondgebied, onder beheer van sy eie mense, volgens eie aard en behoefte gewees het.

Aan die Afrikaners wat nog Afrikaners wil wees soos wat God ons hier in Suid Afrika geplaas het, wil die AVP sê, bestudeer ons geskiedenis, vergewis u van die werklikheid en die waarheid, versterk dan u geloof uit die Woord van God en keer terug na die beginsel van rasseskeiding. Propageer dit, verdedig dit, handhaaf dit en kom in verset teen die teendeel daarvan wat besig is om Suid Afrika ten gronde te rig.

U moet begryp dat daar verandering weens verraad plaasgevind het wat ons nou tydelik moet verdra. Wat u in ‘n posisie plaas wat teen u grein gaan. Verdra dit, maar moet dit nooit aanvaar nie! Bly in verset en kom versterk ons Afrikanergeledere omdat ons dit nodig gaan hê wanneer die geleentheid hom voordoen om F.W.de Klerk se onomkeerbare weer om te keer, al sê die hele wêreld dat dit nie moontlik is nie. Behou egter ons Afrikanerwaardes, ons Godgebondenheid, ons geloof dat daar niks is wat onomkeerbaar is nie en dat die God wat ons dien nie ongeregtigheid verdra nie. Leef dus binne die geregtigheid wat ons verkry het deur ons Verlosser en Saligmaker deur sy voorbeeld te volg, want daarin setel ons hoop.

Moet u veral nie deur die humanisme laat oortuig dat u geloof swak is as u ‘n wapen dra nie. U moet uself en u geliefdes en eiendom kan verweer wanneer dit nodig is. U vertroue moet egter nie in u wapen setel nie maar in Hom wat u bekwaam sal maak in die regte gebruik daarvan wanneer dit nodig is. In hierdie verband versoek ek graag dat u die onderstaande gedeelte van Nehemia 4 sal lees tot by die einde daarvan terwille van ‘n kragtige riglyn uit die Woord van God!

NEHEMIA 4:

1 MAAR toe Sanbállat hoor dat ons die muur bou, het hy kwaad geword en hom baie geërg, en hy het met die Jode gespot

2   en voor sy broers en die leër van Samaría gespreek en gesê: Wat maak die magtelose Jode? Sal ’n mens hulle laat begaan? Sal hulle offer? Sal hulle dit vandag nog voltooi? Sal hulle die klippe uit die grondhope lewendig maak, al is dit deur brand verniel?

3   En Tobía, die Ammoniet, het langs hom gestaan en gesê: Wat hulle ook al bou — as ’n jakkals daarteen opspring, sal hy hulle klipmuur omgooi!

4   Hoor, onse God, dat ons ’n veragting geword het; en bring hulle smaad op hulle hoof terug en gee hulle oor aan plundering in ’n land van gevangenskap.

5   En dek hulle ongeregtigheid nie toe nie, en laat hulle sonde nie uitgedelg word voor u aangesig nie; want hulle het U geterg teenoor die bouers.

6   Maar ons het die muur opgebou, en die hele muur is tot op sy helfte herstel; en die volk was met hulle hart in die werk.

7   Maar toe Sanbállat en Tobía en die Arabiere en die Ammoniete en die Asdodiete hoor dat die verbetering aan die mure van Jerusalem vorder, dat die skeure begin toeraak, het hulle baie kwaad geword.

8   En hulle het almal met mekaar ’n sameswering gesmee om teen Jerusalem te gaan veg en daar verwarring te stig.

9   Maar ons het tot onse God gebid en om hulle ontwil ’n wag teen hulle uitgesit, dag en nag.

10 Maar Juda het gesê: Die krag van die lasdraers beswyk, en die puinhoop is groot, sodat ons nie aan die muur kan bou nie.

11 En ons teëstanders het gesê: Hulle mag niks weet en sien nie totdat ons tussen hulle inkom en hulle doodslaan en ’n einde maak aan die werk.

12 En toe die Jode wat by hulle gewoon het, inkom en wel tien maal, uit al die plekke, aan ons sê: Julle moet na ons toe terugkom —

13 het ek op die laagste plekke agter die muur, op die kaal plekke, manskappe opgestel — ek het die volk opgestel volgens hulle geslagte met hul swaarde, hul spiese en hul boë.

14 En ek het dit gesien en my opgerig en aan die edeles en die leiers en die ander mense gesê: Julle moet nie bang wees vir hulle nie; dink aan die grote en gedugte HERE, en veg vir julle broers, julle seuns en julle dogters, julle vroue en julle huise.

15 En toe ons vyande hoor dat dit aan ons bekend geword het, en God hulle plan verydel het, het ons almal teruggegaan na die muur, elkeen na sy werk.

16 En van dié dag af was die helfte van my mense besig met die werk, en die ander helfte het die spiese en die skilde en die boë en die pantsers gehou, terwyl die owerstes agter die hele huis van Juda gestaan het.

17 Van die bouers aan die muur het die lasdraers hulle werk so gedoen dat hulle met die een hand die werk verrig het, terwyl die ander hand die werpspies vashou,

18 en die bouers het elkeen sy swaard aan sy heupe gegord en gebou, terwyl die basuinblaser by my gestaan het.

19 En ek het aan die edeles en die leiers en die ander mense gesê: Die werk is groot en uitgestrek, en ons is uitmekaar op die muur, die een ver van die ander af.

20 Op die plek waar julle die geluid van die basuin hoor, daar moet julle by ons bymekaarkom; onse God sal vir ons stry.

21 En ons het die werk gedoen, terwyl die helfte van hulle die spiese vashou vandat die rooidag uitkom totdat die sterre verskyn.

22 Ook het ek in dié tyd aan die volk gesê: Elkeen moet met sy kneg binnekant Jerusalem vernag, sodat hulle vir ons in die nag ’n wag kan wees en oordag ’n werkkrag.

23 Maar ek self en my broers en my mense en die manne van die wag wat my gevolg het, het nooit ons klere uitgetrek nie — elkeen met sy wapen en water.

 

Daily News / 7 July 2017, 1:00pm / SAMKELO MTSHALI AND ANAG

BFLF Andile Mngxitama

Black First Land First leader Andile Mngxitama, centre, with their legal representative, advocate Brandon Shabangu, left, following the court proceedings of Sanef's urgent interdict bid in the South Gauteng High Court. Picture: Lindi Masinga / ANA

DURBAN - Black First, Land First (BLF) on Thursday said their fate was in the hands of a white judge whom they did not trust.

“At 12 o’clock tomorrow (Friday), a white judge, who like all white people comes from a framework of thinking which puts whiteness first, we don’t have any trust in any white person,” BLF leader Andile Mngxitama said while addressing the media outside the South Gauteng High Court.

The court had earlier heard an urgent application by the South African National Editors’ Forum (Sanef) and several journalists to interdict BLF from harassing, intimidating, assaulting and threatening journalists, especially those reporting on state capture.

Mngxitama went on to lash out at various media houses, including Naspers, as well as former finance minister Pravin Gordhan, calling him a “house negro”.

Earlier, Judge Corrie van der Westhuizen said he was satisfied with the application Sanef brought forward, and that the matter had to be heard with urgency. Judgment on the matter was expected on Friday.

During the proceedings, advocate Thembeka Ngcukaitobi, for Sanef, requested that Judge Van der Westhuizen make an order interdicting BLF from intimidating journalists, that BLF retract all threatening statements made on social media, and that they pay the court costs.

BLF members were heard laughing when Ngcukaitobi made the request.

Commenting on the matter, Sanef chairperson Mahlatse Gallens said: “We are appreciative of today and are expecting him to rule on the merits of the case.

“We are here because we want to uphold the law. What we have seen is harassment of our journalists, and basically trying to silence them from doing the work that is protected by the constitution of this country.”

Gallens added that there was nothing wrong with protesting, as it was part of the country’s democracy and was allowed by law. “If you want to protest, you must go to the police and ask for permission, but going to people’s houses and assaulting journalists is a criminal offence,” she said in response to Mngxitama saying BLF would continue protesting.

“What we want the BLF and the court to do is say that their protests cannot be violent.”

Meanwhile, South African political parties have condemned the attacks on the journalists.

ANC chief whip Jackson Mthembu said if intimidation and harassment were allowed to happen to one sector of society, it would fester, leading to lawlessness becoming part of the South African political scene.

“You will then decline to the lowest levels of anarchy as a political society. You must then stop it now, you must stop with these attacks on the media and journalists,” Mthembu said.

He questioned why BLF had not marched to the media houses instead of attacking journalists in their homes, “because they don’t work in their homes”.

“If you are not happy with what I’m writing, there are the editors, sub-editors and also the company policy, therefore you cannot hold me as a writer responsible for the political stance of even my media house,” said Mthembu.

Blessed Gwala, IFP spokesperson, said it was wrong for anyone to coerce, intimidate, harass and assault journalists.

“If the journalists are crossing the line, there is the press ombudsman to report the behaviour of a journalist or a media house, but you cannot take the law into your hands and act against journalists,” Gwala said.

He added that the intimidation of journalists was an act of criminality, because “there was no organisation within the borders of South Africa that doesn’t know how journalists operate”.

Zwakele Mncwango, the DA’s KwaZulu-Natal leader, said his party’s values included transparency and accountability. He said it was important to protect media freedom, because there would be no transparency without media freedom.

Daily News

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie