Sedert 1994 het die Afrikaner so "aanpasbaar" geword by veranderde omstandighede dat daar na 23 jaar met reg gevra kan word: Het die Afrikaner nog (minimum)-waardes?
Pas het ons gesien hoe 'n wêreldse hof die grondwet téén die Christelike godsdiens uitgelê het. Het ons dan enigiets anders verwag? Het ons dan nie geweet dat dit 'n anti-Christelike grondwet is nie? 'n Grondwet wat die mens eerder as God as uitgangspunt neem en alles wat vir die Christen en regte-Afrikaner kosbaar en ononderhandelbaar is, ten gronde rig nie?
Tog is daar steeds mense wat hulleself Christene noem en Afrikaans praat en 'n Blanke vel het wat die grondwet verdedig! Veral as hulle bevordering en hulle beroep dit vereis! Dit kan nie vir enige Afrikaner met 'n bietjie verstand moeilik wees om in te sien dat die grondwet in vyandskap met die Christen-Afrikaner staan nie.
Génesis 6:1-22
“Toe sê die HERE: My Gees sal nie vir ewig in die mens heers nie, omdat hy ook vlees is; maar sy dae sal wees honderd-en-twintig jaar.” (:3)
Die meeste mense, veral kerkgangers, sal sonder huiwering sê dat God in hul lewens regeer. Dit is maklik om met die mond te bely dat God in jou lewe heerskappy voer, maar is dit ook wat jou lewenswandel vertoon?
Ons lees in Galasiërs 5 hoe ‘n Geesbeheerde lewe daaruitsien. Ons lees ook in teenstelling hoe ‘n lewe en die optrede van ‘n persoon lyk wat nie deur die Gees van God beheer word nie. In plaas daarvan dat ons sondermeer sê dat ons lewens deur God regeer word, laat ons dit toets teen die onfeilbare maatstaf van die Woord.
Waarskynlik nee. Maar dat dit ‘n bepaalde invloed het, kan nie betwis word nie. As daar vir ‘n swart kieser gesê word: “Ek weet vir wie jy stem want ek kan dit sien en ek sal jou huis brand!” Dan is die kanse dat hy sal stem vir wie hy aangesê is om te stem, baie goed.
In Zimbabwe is dit algemene kennis dat letterlik duisend kiesers al gesterf het en skynbaar weer gaan sterf indien hulle Mugabe nie wéér instem om te regeer totdat hy 99 jaar oud is.
In Zuma se geval werk die Klerk se oplossing vir hom die heel beste. In vraetyd in die parlement het hy rustig en op sy gemak, al laggend elke spreker wat hom probeer oorreed het om afstand te doen van sy “Presidentskap”, kous oor die kop getrek met die “majority” argument. “Ek weet wat julle probeer vermag met die geheime stemming wat julle probeer afdwing. Maar julle kan maar rustig wees en terugsit. Moenie worry nie!
Van wie praat ons hier? Plaaslike plakkers wat deur die “rooimiere” op straat uitgegooi is sonder heenkome met ‘n koue wintersnag in aantog, of die nagenoeg 200‚000 Zimbabwiërs wat met spesiale visas na die 2008 ineenstorting in Zimbabwe na Suid Afrika vir heenkome gekom het en wat nou in Desembermaand, na sewe jaar se geldigheid verval en moet terug.
Met ‘n infrastruktuur wat die Afrikanervolk uit die grond uit opgebou en instand gehou het, waarop die swart massas noual vir 23 jaar teer, is die welsynstatus waarheen die terroristiese swart regime sedert 1994 Suid Afrika bestuur het, besig om na armlastigheid voort te snel. Die tempo is onbeheerbaar en die uitkoms voorspelbaar. Die Klerk se beste poging om ‘n “bloedbad” te vermy was die sekerste handeling om ‘n komende bloedbad te veroorsaak, bo en behalwe die meer as seshonderdduisend moorde se bloed wat Suid Afrika oorstroom. Moorde wat onbeheersd en in alle waarskynlikheid met die regime se goedkeuring sedert die Klerk se nuwe “demokrasie”,( slegs in belang van die swartes), gepleeg is.
Dit is lank reeds algemene kennis dat die Suid Afrikaanse Reserwe Bank deel vorm van ‘n wêreld netwerk van reserwe banke onder die beheer van ‘n klein groepie geldmagnate alom bekend as die “geldmag”.
Dit is verder ook bekend dat in feitlik elke land waar die reserwebank nie deur die geldmag beheer is nie maar deur die regering self, daardie regeringshoof vermoor is.
Die funksie en beheer van ‘n reserwebank is die kerninstrument in die geldmag se beheer van die wêreldekonomie, energiebronne en regeringstelsels.
Terwyl die terreuraanslae van die afgelope paar weke in Manchester, Westminster en London Bridge hoofsaaklik van erkende Moslems op Britte was, was hierdie naweek se aanval, ook met ‘n voertuig, die omgekeerde. ‘n Brit wat in ‘n klomp Moslems wat van die Moskee afgekom het, vasgejaag het terwyl hy volgens berig geskree het, “ek wil alle Moslems doodmaak”
Die beleid van integrasie wat deur die Britte op ons afgedwing is nadat hulle die Afrikanervolk nie militêr of polities kon onderdruk nie, het vir hulle gewerk toe die getalle in Brittanje nog in hulle guns was.
Nou is dit ‘n perd van ‘n ander kleur. Die Moslems is nog nie eens in die meerderheid in Brittanje nie en die onverdraagsaamheid wat aangevuur word deur kultuur en veral godsdiensverskille, is reeds besig om die Britse omgewing dermate te vertroebel dat geweld toenemend hulle gemaksone in vrees omskep het.
1 Johannes 2:3-17
“Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook te wandel soos Hy gewandel het.” (:6).
Die vleeswording van Jesus Christus was nie alleen om vir ons sondes te sterf nie. Hy het ook vir ons die voorbeeld van ‘n onberispelike lewenswandel gestel.
Nadat Jesus Christus die smaad van ons sonde gedra het en ter wille van ons ongeregtighede gesterf het en ook die dood oorwin het, het Hy na die Vader opgevaar. Hy het egter net voor Sy Hemelvaart aan Sy dissipels die opdrag gegee om die evangelie aan die wêreld te verkondig. Sy opdrag was dat Sy dissipels ook van ander mense volgelinge van Hom moet maak. “Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, . . .” (Matt. 28:19).