OPVOLGER VAN MNR. DRIES VAN LANGENHOVE VIR VLAAMS BELANG, MEJ. BRITT HUYBRECHTS: "EK IS WEGGEGAAN BY N-VA NADAT EK BESEF HET DAT DIE MEESTE LEDE VAN HIERDIE PARTY EERDER VIR POSTE SOU GAAN AS VIR MEER VLAAMSE OUTONOMIE"
Geagte leser. Ons het 'n baie insiggewende onderhoud gehad met mej Britt Huybrechts, wat in Junie 2024 mnr. Dries van Langenhove as federale lystrekker vir die Kamer in die provinsie
Vlaams-Brabant sal opvolg. Haar speerpunte is onder meer om Vlaandere weer veilig te maak, die Vlaamse volk weer eerste te stel en om die Islamisering en toestroming van onvanpaste asielsoekers stop te sit. In 'n gesprek vóór die onderhoud het sy ons toevertrou dat sy in die lente van volgende jaar gaan trou.
Behalwe die voorheen genoemde temas, het ons haar ook vrae gevra oor wat sy dink oor die huidige toestand van Suid-Afrika.
Direk teen die Woord van God!! In lyn met die Godlose grondwet van hierdie onwettige en ongelowige swart meerderheidsregime, storm kiesers wat vir die DA stem, soos skape agter 'n Judasbok aan, reguit by die hek van die slagpale van Lucifer in!! Dit is hierdie soort besluite waarvan ons die gevolge noual vir dertig jaar sien manifesteer in vernietiging van alles en almal wat onvermydelik op die ewige dood afstuur! Is dit werklik wat ons hemelse Vader sy Seun vir ons laat kruisig het? Kan u regtig daarmee saamleef indien uself of van u familie en vriende vir sulke gemors stem sonder dat u hulle vermaan?
KRIPTIES: DIE WIT MOTOR RY MET SWART BANDE OP ‘N
SWART TEERPAD MET WIT EN GEEL STREPE, VOL SINKGATE !!!
As jy meriete en moraliteit by die deur uitsmyt is onreg ‘n noodwendige gevolg. So ervaar ons dit vandag in die nuwe Suid-Afrika. Parlementariërs spog dat die slovo grondwet so wonderlik is, terwyl dit in chaos, wanhoop, kommer, korrupsie, waansin, Afrikanerhaat, stryd en tweespalt uitmekaarval en die dood van ons mense laat opstapel.
Daar is by meer as een geleentheid op hierdie webblad daarna verwys dat die ANC onwettig in beheer van die bestuur van Suid Afrika is. Suid Afrika behoort aan die Afrikanervolk wat volgens elke aanvaarde wetlike bepaling, internasionaal en plaaslik, die landstreek bekend as Suid Afrika, beset, ontwikkel en beskaafd gemaak het sedert 1652, tot en met 1994!
As ‘n volwaardige volk het ons Suid Afrika as ons eiendom bewerk, beskaaf en beskerm deur bloed en sweet met hardwerksaamheid, deur verskeie oorloë sy grense getrek rondom die internasionaal erkende en aanvaarde en bestaande norms, en so ook gegun aan elke ander volk wat grond in Suid Afrika beset het soos ons.
1 Pet. 2:1-10: “Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige volk, ’n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig,” (:9).
Geliefdes, dit is bykans ondenkbaar dat die einde van hierdie jaar alweer in sig is. Asof in ’n oogwink is dit verby.
Publiseer die Dayly Maverick koerant Mbali Ntuli se mening waarom jy nou moet registreer om te stem.
Die AVP publiseer agt goeie redes in antwoord daarop, waarom jy nié moet registreer en derhalwe nié gaan stem nie!
Ek het vanoggend geregistreer om te stem, en was aangenaam verras oor hoe maklik die proses is. As jy nog nie geregistreer is nie, het Mbali Ntuli agt redes waarom jy moet wees: DM.
AVP: Dit is juis ontwerp om maklik te wees sodat al wat ‘n kieser nodig het is om te kan regop loop, met ‘n klip te kan gooi en ‘n kruisie te kan trek!
Hierdie wetters sal so wragtig jou melk uit jou koffie steel as jy vir ‘n oomblik jou oë knip. ‘n Roofdier benadering van wie loer kry niks, en wie gryp kry ‘n handvol. Dit is nou die sosiale verknorsing waarmee ons opgeskeep sit in die nuwe Suid-Afrika.
Indien ‘n voertuig onklaar raak langs die pad, word dit toegesak soos aasvoëls op ‘n dooie dier. “Affirmitive shopping” heet dit hier in Afrika.