Dit verg regtig nie veel intelligensie om na dertig jaar se pogings tot die slotsom te kom dat die swart ANC regering klaaglik faal om Suid Afrika te regeer nie. Selfs ‘n swarte is instaat om dit waar te neem! Dit ten spyte daarvan dat behoudende Afrikanerleiers presies dit voorspel en daarvoor gewaarsku het dat meerderheidsregering onder swartes nog nêrens in die wêreld ‘n land tot eerste wêreldstatus kon ophef nie, neem dit sommige swartes en blanke liberales dertig jaar se verwoesting en wanbestuur om saam met ons te stem!
Génesis 13:1-18: “Toe slaan Lot sy oë op en sien dat die hele Jordaanstreek oral volop water het; voordat die HERE Sodom en Gomorra verwoes het, was dit in die rigting van Soar soos die tuin van die HERE, soos Egipteland. En Lot het vir hom die hele Jordaanstreek gekies, en Lot het na die ooste weggetrek. So het hulle dan die een van die ander geskei.” (:10&11).
Ons lees hier van twee manne wat voor dieselfde keuse te staan kom. En twee manne wat die keuse heeltemal verskillend benader. Abram bied aan Lot die keuse van watter deel van die land hy verkies terwyl Lot nie huiwer om vir homself die beste deel toe te eien nie. Lot se fokus is op sy eie voordeel – hy soek dit wat vir homself goed sal wees ongeag of dit reg sou wees of nie.
MNR GEROLF ANNEMANS: "DIT DRUIS TEEN DIE VRYE MENINGSUITING IN DAT HULLE ONGEHOORD NEDERLAND WIL LAAT VERDWYN"
Geagte leser.Die politiek korrekte Nederlandse NPO, wat vergelyk kan word met die rooi SABC,
het besluit dat die uitsaai lisensie vir die uitsaaikoörporasie Ongehoord Nederland moet afgeneem word omdat ON glo 'fake nuus' sou versprei. Die Nederlandse Publiek Omroep is van mening dat ON afwyk van die nuus wat die Hoofstroom Media aanbied. Nav. hierdie feit het ons 'n insiggewende onderhoud gehad met mnr Gerolf Annemans wat besluit ,toe hy verneem het wat aangaan vir ON in die bres te gaan tree.
Joh. 17:1-26 “Ek het u Naam geopenbaar aan die mense wat U My uit die wêreld gegee het. Hulle het aan U behoort, en U het hulle aan My gegee, en hulle het u woord bewaar. Want die woorde wat U My gegee het, het Ek aan hulle gegee; en hulle het dit ontvang en waarlik erken dat Ek van U uitgegaan het, en hulle het geglo dat U My gestuur het.” (:6&8).
“Die pen is magtiger as die swaard” luidens die bekende spreekwoord. En hierin is baie waarheid, geliefdes. Die rede hiervoor is natuurlik dat met die mond, of dan die pen, kan ’n persoon se karakter, ’n persoon se naam, baie skade berokken word. Mense wil nie met iemand wat ’n slegte naam het, assosieer nie. En die teenoorgestelde is ook waar dat mense graag met iemand met ’n goeie naam wil assosieer.
MEV. BARBARA BONTE: " EK IS MEER VASBESLOTE AS OOIT OM ONS VLAAMSE BELANGE TE VERDEDIG, TE VEG VIR ONS VRYHEDE EN AAN 'N BLINK EN VOORSPOEDIGE TOEKOMS TE BOU"
Geagte leser. Vanwee die feit dat mevrou Barbara Bonte van Vlaams Belang na 8 jaar terugkeer
in die politiek, het ons die genoeë gehad om weer 'n interessante onderhoud te hê. Soos u dalk onthou het, was die eerste vraaggesprek wat ons met haar gehad het in 2011. Die volgende dag sou mevrou een van die sprekers wees by die verkiesings- en anti-Islam-konferensie van die politieke party Pro Deutschland wat in die stad Berlijn plaas gevind het. Sy was daar toe as Vlaams Belang se Jeugvoorsitter op uitnodiging van mnr Lars Seidensticker, voorsitter van Pro Deutschland (Berlyn-tak).
In die lig van die Israelstaat se optrede teen die Palestyne, het dit nodig geword om weer na die Sionistiese Jode se betrokkenheid in Suid Afrika te kyk. Romeine2:28 “Want nie hý is 'n Jood wat dit in die openbaar is nie,”…….
Neem kennis van Goldman Sachs se bydrae tot die vernietiging van die Christelik Nasionale beginsel en beleid wat die Afrikanervolk gevolg het as die enigste volhoubare politieke stelsel wat daar bestaan om volksidentiteit en voortbestaan in enige veelvolkige bestel te kon handhaaf. Die Sionistiese “Jodedom” wat oral in die wêreld deelgeneem het om die blanke ras te benadeel, was ook in Suid Afrika aan die voorpunt van die vernietiging van eeue se ywer tot beskaafdheid en vooruitgang van die blanke ras, en meer in besonder die Afrikanervolk.
Ps. 1:1-6: “WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie; maar sy behae is in die wet van die Here, en hy oordink sy wet dag en nag.” (:1&2). Kan ’n mens jouself hier op aarde ’n meer behaaglike toestand bedink as “welgeluksalig”? Ek twyfel.