6 Sep 2023
Mislukte staatswaarskuwing vir Suid-Afrika
Die sakebelangegroep Sakeliga sê Suid-Afrika se mees onlangse data ontleding toon dat die land in diep finansiële nood verkeer – 'n situasie wat byna altyd deur ‘n mislukte staat gevolg word.
Staatsfinansies het in 2023 skerp versleg en belastingontvangste het verder agtergeraak by die tempo van besteding.
Luk. 1:26-38: “En kyk, jy sal swanger word en ‘n Seun baar, en jy moet Hom Jesus noem. Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here God sal aan Hom die troon van sy vader Dawid gee, en Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar geen einde wees nie. Toe sê Maria vir die engel: Hoe kan dit wees aangesien ek geen man het nie? En die engel antwoord en sê vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word.” (:31-35).
Dr Pieter Bingle het op 20 September 1989 by de Klerk se inhuldiging, die prediking behartig.
Pretoria was die vorige dag 'n miernes van bedrywigheid terwyl alles in gereedheid gebring is vir die inhuldigingsplegtigheid in die NG kerk Universiteitsoord in Brooklyn en mnr. De Klerk se inhuldigingstoespraak daarna. Sowat 3 500 sitplekke is in die amfiteater reggesit, ook vir lede van die publiek. Die verwagting is dat die amfiteater stampvol sal wees wanneer mnr. De Klerk sy toespraak lewer.
2 Kron. 1:1-13:“Toe sê God aan Salomo: Omdat dít in jou hart gewees het, en jy nie rykdom, skatte en eer en die lewe van jou haters of selfs ’n lang lewe begeer het nie, maar wysheid en kennis vir jou begeer het om my volk waaroor Ek jou koning gemaak het, te kan regeer — daarom word dié wysheid en dié kennis aan jou gegee. Ek sal jou ook rykdom en skatte en eer gee soos die konings wat voor jou gewees het, nie gehad het nie, en soos ná jou nie sal wees nie.” (:11&12).
Die mees ontstellende onderhoud van my lewe - met dr James Thorp: Hoe HHS ...miljoene betaal het om duisende dokters te kry om vroue te beskadig; seer te Maak en babas dood te maak.
DEUR Dr. James A. Thorp en Dr. Naomi Wolf
Global Research, 28 Augustus 2023 Uitgesproke met Dr Naomi Wolf 27 Augustus 2023
Die nuwe Suid-Afrika het ‘n diverse honde gemeenskap. Stink muishonde, wildehonde, waghonde, hakskeenbyters, skoothondjies en keffertjies, om maar net ‘n paar te noem. Die wildehonde of ook genoem die roofdier- tipe, is bo-aan die voedselketting. Hul konstitusie bepaal dit so. Daar was wel diegene wat hond se gedagte gehad het met die opstel van die nuwe konstitusie wat nou ontbloot is.
Hoeveel intelligensie is werklik nodig om te kan kies vir getalle teenoor bekwaamheid en kundigheid?? Om dit makliker te maak, om te kan kies tussen reg en verkeerd? En dan, wanneer dit vir almal wat kan sien en kan hoor duidelik is dat jy verkeerd gekies het, wat is nodig in jou samestelling om openlik te erken, behalwe as jy van meet af aan verraad bedink het, dat jy ‘n fout begaan het?