Pille en brille is ‘n absolute noodsaaklikheid in ‘n Afrika politieke konteks. ‘n Bykompil vir sommiges om te detoksifiseer en ‘n bril om beter te kan sien my kind. As jy ‘n reënboognasie kan sien, het jy ‘n akute kwaal opgedoen. Jou brein registreer nie wat jou oë sien nie. Jou blindheid weerhou jou van die werklikheid, want jy is besig om die politieke prentjie heeltemal mis te kyk. Wit en swart ontbreek geheel en al van die reënboog se kleurskakering.
Efés. 5:1-21: “Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.” (:15&16).
Hierdie opdrag uit Efésiërs is beslis iets waaroor elkeen van ons behoort te besin “Koop die tyd uit.” Hierdie selfde opdrag word ook in Kol. 4:5 herhaal. “Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit.” Hierdie is veral relevant en belangrik in ons tyd waar daar soveel dinge is wat so maklik van ons aandag en tyd besit neem. Daar is allerhande sport en vermaak wat so bekoorlik en aanloklik is, maar hoeveel daarvan is regtig to ons heil?
Enige volk haat dit om deur ‘n ander regeer te word, veral as jy gekonfronteer is met ‘n kwaadwillige swart meerderheid. ‘n Verkiesing kan nie die Slovo grondwet verander nie. Jou stem is uitgedoof nog voordat jy gestem het. Die Slovo grondwet is een groot stuk onreg teenoor die witman.
Spr. 30:1-33: “Twee dinge vra ek van U; onthou dit nie aan my voordat ek sterf nie: Hou valsheid en leuentaal ver van my af; gee my nie armoede of rykdom nie, laat my geniet die brood wat vir my bestem is; dat ek nie, as ek oorversadig geword het, U verloën nie, en sê: Wie is die Here? En dat ek nie, as ek arm geword het, steel en my aan die Naam van my God vergryp nie.” (:7-9). Hoe mooi is hierdie versoek van Agur nie, geliefdes? Gee my nie te veel nie, maar ook nie te min nie en die kern van die versoek is dat oorvloed of gebrek nie tot oneer van God sal wees nie.
Kan ons as Afrikaners met 'n rein gewete sawens gaan slaap as ons dit waarvoor Jopie sy lewe geoffer het, nou in die grond laat vertrap? Ek verwys hier nie net na ons land nie maar ook en veral die waardes en beginsels wat Jopie in sy laaste brief aan ons opgedra het. Is ons apatiese houding teenoor verset, ons onbetrokkenheid, ons gebrek aan bydrae in die stryd om as 'n volk weer vry te wees, is dit verdedigbaar?
Lees hierdie brief van Jopie en gaan kyk uself in die oë en antwoord dan deur u optrede!
Efés. 5:1-21: “Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.” (:15&16).
Hierdie opdrag uit Efésiërs is beslis iets waaroor elkeen van ons behoort te besin – “Koop die tyd uit.” Hierdie selfde opdrag word ook in Kol. 4:5 herhaal. “Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit.” Hierdie is veral relevant en belangrik in ons tyd waar daar soveel dinge is wat so maklik van ons aandag en tyd besit neem. Daar is allerhande sport en vermaak wat so bekoorlik en aanloklik is, maar hoeveel daarvan is regtig to ons heil?
Hoewel die AVP by die aanvang van die politieke aanslag deur middel van ‘n gefabriseerde pandemie in 2020 in die bres vir die Afrikanervolk kom staan het, het baie van ons volksgenote seergekry en het baie gesterf vanweë gebrek aan voldoende inligting.
Selfs vandag nog hoor ‘n mens van mense wat hulle laat inent in weerwil met ‘n oorwig van bewys dat daar ‘n biologiese, ons noem dit ‘n oorlog sonder koeëls, teen die ganse blankedom, maar ook teen die swart volke van Afrika gevoer word!