Voordat jy DA of VF+ ondersteun in die komende verkiesing, moet jy eers besin oor die verpletterende druk wat gehoorsaamheid aan die Slovo grondwet op die witman projekteer. Hul ontwyking van medepligtigheid kan nie vergoelik word om in samesang met die ANC die kwale van Suid-Afrika toe te skryf aan apartheid nie.
Hul tesis dat ‘n veelrassige Suid-Afrika vrede, veiligheid en voorspoed sou bring, word herhaaldelik deur geweld verpletter. Met hul medewerking word Suid-Afrika verander in ‘n niemenslike landskap van beskawings–vernietiging.
Spr. 28:1-28: “Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind. Gelukkig is die mens wat gedurigdeur vrees; maar hy wat sy hart verhard, sal in die onheil val.” (:13&14). Die wyse Salomo raak in hierdie gedeelte ’n saak aan wat elke mens seker só geneig is om te doen – ons verkeerde dade te probeer wegsteek. Ons wil graag hê dat dit wat ons verkeerd gedoen het eerder verborge moet bly. Ek glo dat dit nie alleen is omdat ons dalk oor die verkeerde skaam voel nie, maar ook is dit mos so dat indien ons ons verkeerde optrede verborge kan hou, is ons van mening dat ons nie daaroor rekenskap hoef te gee nie.
VOORMAN MNR EDWIN WAGENSVELD: " KLOMPIES KLIPPE- EN VUURWERK-GOOIENDE MOSLEMSE GEMORS IN ARNHEM HET VERHINDER DAT EK DIE KORAN AAN DIE BRAND KON STEEK, MAAR ONS SAL BESLIS BINNEKORT TERUGKOM"
Geagte leser,
Ons het n.a.v. mnr Edwin Wagensveld se plan om op Saterdag 13 Januarie in die Gelderse provinsiale hoofstad Arnhem 'n Koran aan die brand steek 'n sesde onderhoud in Nederlands gehad met hom.
In 'n neutedop het toe die volgende gebeur.
'n Moslem-skare het die Pegida-leier verhinder om 'n Koran in die middestad van hierdie stad te verbrand. Toe Pegida-aktivis Edwin Wagensveld op Jansplein ’n vlambare vloeistof oor die Koran probeer gooi en dit aan die brand steek, is hy deur ’n groep woedende Moslems aangeval. Die situasie het vinnig eskaleer, met stote, skoppe en vuishoue.
Dit is onvermydelik dat wanneer twee opponente teenoor mekaar standpunt inneem, mense, volkere, nasies en organisasies vir die een of die ander sal kant kies, soos byvoorbeeld die geval met Rusland en die Ukraїne.
Dit is verder natuurlik dat burgers van ‘n land sal kant kies vir sý land in teenkanting met die opponent, indien dit ‘n homogene burgerlike bevolking is. ‘n Mens merk dit op dat daar solidariteit in Israel is terwyl daar grootliks verdeeldheid in Suid Afrika is vanweë sy multikulturele samestelling.
Hand. 5:1-16: “MAAR 'n sekere man met die naam van Ananías het saam met sy vrou Saffira 'n eiendom verkoop, en ook met die medewete van sy vrou van die prys agtergehou en 'n sekere deel gebring en aan die voete van die apostels neergelê. Toe sê Petrus: Ananías, waarom het die Satan jou hart vervul om vir die Heilige Gees te lieg en van die prys van die grond agter te hou? As dit nie verkoop was nie, het dit nie joue gebly nie? En toe dit verkoop is, was dit nie in jou mag nie? Waarom is dit dat jy hierdie saak in jou hart voorgeneem het? Jy het nie vir mense gelieg nie, maar vir God.” (:1-4).
Ramaphosa se uitlating van die padda in die pot het betrekking. Dit kook nou behoorlik in hierdie land en jy is die padda in die pot. Die instelling van ‘n diktatorieële demokrasie is daarop ingestel om sop te kook van jou, eers geleidelik en dan skielik. Mens het nie die wysheid van ‘n Salomo nodig om ‘n afleiding te maak dat in die swart psige leef ‘n beskouing dat witheid die probleem is in die nuwe Suid-Afrika.
1 Joh. 3:1-24: “Hierin is die kinders van God en die kinders van die duiwel openbaar: elkeen wat die geregtigheid nie doen nie, is nie uit God nie, en hy ook wat sy broeder nie liefhet nie.” (:10).
Ons lees hier van ’n duidelike onderskeid wat getref word, geliefdes. Die kinders van God word van die kinders van die duiwel onderskei. En hier word spesifiek van twee eienskappe melding gemaak wat die kinders van God van die kinders van die duiwel onderskei. Hierdie twee eienskappe, liefde en geregtigheid, is by die kinders van God aanwesig en natuurlik by die kinders van die duiwel afwesig.