In Italië is daar ‘n beweging aan die gang wat die sosialiste en kommuniste met die beste vermoë in die wêreld en al die liberale kragte waaroor hulle beskik nie gestuit kan kry nie! Die opgang van Matteo Salvini wat nou op die spits gedryf word oor sy teenkanting teen die toelating van ‘n skip met immigrante aan boord, het die Italianers aan die beweeg!
Die interressante hiervan, is die rigting waarin hulle beweeg! In hierdie verband is die insig van dr. D.F. Malan se definisie van Nasionalisme verteenwoordigend van wat besig is om op die Europese vasteland te gebeur:
Génesis 15:1-21
“En hy het in die HERE geglo; en Hy het hom dit tot geregtigheid gereken.” (:6).
Ons onderskat sekerlik die waarde van geloof in God se oë. Ons sal met hierdie mooi handeling of daardie goeie optrede menigmaal vir God probeer beïndruk. Ons dink egter selde daaraan dat God met ‘n opregte en vaste geloof regtig beïndruk word.
Geloof word in die brief aan die Hebreërs beskryf as ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop. En dit is ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
Die DA verklaar onbeskaamd hulle is nie wit nie en ook nie swart nie. Slaan my met ‘n nat vis! Hulle lede is ook gebreinspoel met die rympie ..... hulle sien nie swartes nie en ook nie wittes nie, hulle sien net mense. (So terloops, die EFF is rooi en ek is wit én heteroseksueel alhoewel deit in Suid Afrika nie meer belangrik is nie)
As ‘n pasiënt bogenoemde vir ‘n dokter vertel sal hy sekerlik in die intensiewe sorgeenheid opgeneem word vir breinskade.
RAADSLID MNR. RUDY REKER: "DIE REG OM TE KAN DEMONSTREER WORD OP HIERDIE WYSE ONMOONTLIK GEMAAK"
Die politieke party Lys Pim Fortuyn afdeling Eindhoven het onlangs vrae gestel aan die Kollege van Burgemeester en Wethouders nav. die feit dat die aksiegroep Pegida , wat verskeie kere teen
die islamisering wou protesteer by die al Furqaan moskee geweier is om hierdie protes te uiter. Toe hulle pamflette wou uit gaan deel is hulle buitendien geteiken deur klompies moslemse gemors. Die vuilgoed het met klippe gegooi en eiers.Die polisie het gemeen dat hulle vir hul eie veiligheid die protes moes afblaas.
"Meneer Reker zou u voordat we komen te spreken over de raadvragen die u heeft ingediend eerst eens mogen vernemen wat er toch allemaal aan de hand is. We begrepen dat Pegida een vreedzaam protest wilde houden tegen de alsmaar toenemende islamisering. Is dit juist?"
"Dat is inderdaad juist. In Nederland heeft iedereen volgens artikel 9 van de Grondwet het recht om te demonstreren. Pegida heeft dat aangekondigd en hiervoor ook een vergunning gekregen, maar de burgemeester heeft het recht om daar voorwaarden aan te verbinden.
Na die Nasionaleparty se oorwinning in 1948 het elke leier van die Nasionale Party van al vier provinsies’n boodskap gestuur aan die redakteur, D.P Goosen van DIE TRIOMF VAN NASIONALISME IN SUID AFRIKA (1910-1953).
In hierdie uitgawe as huldeblyk aan dr. D.F. Malan OP 30 NOVEMBER 1953, het van die voorste Afrikanerleiers van daardie tyd, onmisbare en kragtige riglyne neergepen wat deur vandag se moderne “politieke kundiges,” deur hulle “meerdere insig”, verkies het om in die wind te slaan en die reeds beproefde ondoeltreffende politieke weë opnuut te probeer, om nogmaals te faal.
In terugskouing is dit duidelik uit die gevolge van die veronagsaming van die beginsels wat uit ervaring aan ons voorgehou is, versterk deur die waarskuwings van die gevolge wat sou volg op die afwyking daarvan, dat dit nie politieke intelligensie was wat hier aan die werk was na die sluipmoord op dr. Verwoerd nie, maar blindelingse navolging van die humanistiese liberalisme as teenhang van Nasionalisme.
Die AVP plaas dus graag in opvolg hierdie boodskappe van sin wat ons volk tot hoë hoogtes instaat gestel het en nou opnuut weer besig is om internasionaal in vervulling te gaan.
All constitutions seek to articulate... the shared aspirations of a nation; the values which bind its people... the national ethos which defines and regulates that ethos; and the moral and ethical direction which that nation has identified for its future.... The South African Constitution ... represents a decisive break from, and a ringing rejection of, that part of the past which is disgracefully racist, authoritarian, insular, and repressive ... S v Makwanyane
Na die Nasionaleparty se oorwinning in 1948 het elke leier van die Nasionale Party van al vier provinsies’n boodskap gestuur aan die redakteur, D.P Goosen van DIE TRIOMF VAN NASIONALISME IN SUID AFRIKA (1910-1953).
In hierdie uitgawe as huldeblyk aan dr. D.F. Malan OP 30 NOVEMBER 1953, het van die voorste Afrikanerleiers van daardie tyd, onmisbare en kragtige riglyne neergepen wat deur vandag se moderne “politieke kundiges,” deur hulle “meerdere insig”, verkies het om in die wind te slaan en die reeds beproefde ondoeltreffende politieke weë opnuut te probeer, om nogmaals te faal.