"ONS MOET NOU DIE BUL BY DIE HORINGS VAT VOORDAT DIT ESKALEER"
Die faksievoorsitter van die Staatkundige Gereformeerde Party van die afdeling Middelburg, mnr.
Paul Moens is baie bekommerd oor asielsoekers uit sogenaamde veilige lande soos bv. Marokko, Libië, Tunesië en Algerye, wat hul skuldig maak aan diefstal en vandalisme en afdreigings. Ons sal hom vrae stel oor die feit dat hierdie kriminele bloot in Nederland kan bly terwyl hulle glo geen reg het om in die land te bly nie.
"Meneer Moens. Zou u eerst iets over u zelf willen vertellen aan de lezers?'
Sedert 2010 mag ik de SGP vertegenwoordigen in de gemeenteraad van Middelburg. Vanaf 2014 ben ik ook fractievoorzitter. De SGP heeft 3 zetels in de gemeenteraad die in totaal 29 raadsleden telt
Naast de 3 van de SGP, heeft de ChristenUnie er ook 3 en het CDA 4.
Aflewering een
Daar heers ’n onbegryplike onverskillige, onge-ergdheid by kerk en staat, akademici en sakelui, media en leiersfigure in beskaafde eerstewêreldlande, oor die afgryslikste, mees barbaarse en in die algemeen wreedste vergrype in Suid-Afrika denkbaar.
Dit tenspyte daarvan dat daar by herhaling gewaarsku was dat Afrika oor baie eeue bewys gelewer het van wat vermy moes word indien vreedsame naasbestaan, ook tussen swartrasse, ’n oogmerk was van al die plaaslike en internasionale organisasies wat dit gepredik het, vroeg en laat!
Is hierdie nie ‘n vraag wat al meermale in jou gemoed opgekom het wanneer die onheil en ellende wat ons Afrikanervolk huidig beleef, sigbaar en somtyds ook voelbaar dit wat mooi en lieflik was verswelg?
Kyk na Jeremia se antwoord aan die volk soos wat God hom voorgeskryf het en dan kyk ons weer na ons vaders en onsself.
JEREMIA 16
EN die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
Sedert 1994 het daar baie dinge in S.A. verander en geeneen daarvan stem ‘n mens vrolik nie. Die verwagting dat daar ‘n einde sou kom aan geweld omdat daar nou geen rede bestaan vir onrus nie, is nou geloënstraf. Daar word nou meer Boere vermoor as ooit tevore. Noudat die politieke mag aan die A.N.C. oorgegee is het die swart Volksopstand hand oor hand toegeneem. Die verwagting is nou dat ‘n Gruwelike toekoms vir ons wag. Die Euforie van 1994 het verander in ‘n nagmerrie.
De Klerk se Gabbas ly ewe skielik aan geheueverlies, onverskilligheid en ‘n gevoel van moedeloosheid. Hulle blameer almal behalwe hulle eie verraad.
DIE VERSTANDIGE WAARSKUWINGS VAN DR VERWOERD IN 1963 IS DEUR DIE SWART VOLKE EN LIBERALE POLITICI IGNOREER EN NOU STAAR ONS ‘N BLOEDIGE REWOLUSIE IN DIE GESIG.
Volgens ‘n berig in Trading Economics neem werkloosheid in Suid-Afrika kommerwekkende
hoogtes aan.
Die werkloosheids-koers vir 2019 het ‘n nuwe hoogtepunt sedert 2017 bereik. Die Werkloosheid staan nou op 27.6 persent. Die aantal werkloses het met 62,000 tot 6,2 miljoen toegeneem en die indiensnemingskoers het met 237,000 tot 16,29 miljoen gedaal. Die uitgebreide definisie van werkloosheid, insluitend mense wat ophou werk soek het, het in die eerste kwartaal van 2019 tot 38 persent gestyg. Die jeugwerkloosheidskoers het daarby ook tot 55,2 persent gestyg.
DIE PAD NA VOLKSEENHEID
Na die oorlye van Paul Kruger van VVK-faam, het die AVP ‘n perverklaring uitgereik oor die pad na Volkseenheid. Na die afsterwe van mnr. Jannie Brink, voormalige stigterslid en voorsitter van die ANB verlede week, word dié onderwerp opnuut aktueel!
Meer so omdat die ANB en AVP die enigste twee organisasies is wat oorgebly het, ge-anker in die beginsels soos neergelê in die 1948 oorwinning van vryheid oor knegskap. Beginsels wat getrou gehandhaaf is deur dr. DF Malan, adv. Hans Strydom, dr. HF Verwoerd, dr. Abert Hertzog en mnre. Jaap en Willem Marais. Al die bo-genoemdes is reeds begrawe en Volksamewerking, wat nog te sê Volkseenheid is nog nie naastenby in sig nie. Die vraag wat ontstaan is waarom nie?
In die persverklaring van 2018 waarna ek hierbo verwys het die AVP met die oog op Volkseenheid die volgende gesê:
dat hierdie party die kiesers sou terugwen. Soos bekend was het baie toe oorgestap na die N-VA omdat hulle het gedink op hierdie wyse die ondemokratiese Kordon Sanitêr te kon omzeil.