In die Daily Maverick van 1 Mei 2019 is daar ‘n ontleding dat tenminste tien miljoen stemgeregtigde kiesers nie geregistreer het om te gaan stem nie.
Volgens dié koerant is daar volgens politieke ontledings en historiese stempatrone, nog nagenoeg vyf miljoen kiesers wat wel registreer het wat nie by die stembus gaan uitkom nie. Die koerant bepaal verder dat die betekenis hiervan is dat ten minste een uit elke drie stemgeregtigde kiesers nie gaan stem nie.
Die AVP het nie hierdie ontledings nagegaan om die korrektheid daarvan te bepaal nie.

Wanneer die geleentheid hom voordoen om Suid Afrika te verteenwoordig waar dit saak maak, kan die land nie meer veragtelik en vernederend voorgestel word as deur die vertoon van die nuwe vlag wat die ou landsvlag vervang het nie.
Dit verteenwoordig in die eerste plek ‘n illegetieme regime wat deur verraad aan bewind gekom het. Tweedens is dit die simbool van ‘n godlose grondwet wat diefstal, aborsie en wetteloosheid bevorder met ‘n sigbare verbrokkelende eerste wêreldse beskawing, in 24 jaar gereduseer tot ‘n ekonomiese rommelhoop waarin ‘n menselewe niks werd is nie.
Die hofgeding om die enigste ware Republiekeinse landsvlag verban te kry, laat ‘n mens onwillekeurig dink aan die Bybelse verhaal van Dawid en Goliat. Afriforum en die FAK wat David in hierdie “geveg” moes verteenwoordig, moes maar eerder daar weggebly het.
MNR. DRIES VAN LANGENHOVE: " EK IS DAARVAN OORTUIG DAT DIE NASIONALISME SAL SEËNVIER"
Ons het 'n baie interessante vraaggesprek gehad met mnr. Dries van Langenhove wat tydens die verkiesings in Mei as kandidaat staan op die lys vir Vlaams Belang. Ons sal hom o.a.vrae stel hoekom daar tans in die hele Europa regses wal gooi teen die dwingelandy om die reënboognasie te aanvaar.
Markus 1:1-8
“Ek het julle wel met water gedoop, maar Hy sal julle doop met die Heilige Gees.” (:8).
Johannes die Doper – hy was ‘n groot man voor God. “want hy sal groot wees voor die Here. ...” (Luk. 1:15). “Voorwaar Ek sê vir julle, onder die wat uit vroue gebore is, het daar nie een opgestaan wat groter is as Johannes die Doper nie; maar die kleinste in die koninkryk van die hemele is groter as hy.” (Matt. 11:11). Hy is deur God gestuur om die weg voor Christus te baan. Johannes moes mense aanspreek en oproep om hulle van hul sondige weë te bekeer.
Johannes was egter deeglik bewus van die feit dat hyself geen mens se verlosser was nie. Hy moes wel die mense tot inkeer roep en die rigting na hul Verlosser aandui, maar hy het self geweet dat Christus alleen ons uit die mag van die bose kan verlos. “...Ek doop julle wel met water, maar Hy kom wat sterker is as ek, wie se skoenriem ek nie waardig is om los te maak nie – Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur.” (Joh. 3:16).
By die ontmoeting tussen die Staatspresident en verteenwoordigers van Afrikaans nasionale groepe op 26 Junie 1990 vir ‘n gesprek met hom toe die SAKP en ANC ontban is in Suid Afrika , het hy die gesprek geopen met die volgende opmerkings:
“Ek wil baie reguit met u praat, ek word op politieke verhoë, waar van u gereeld saam is, van Kommunisme- ja, in hierdie week was dit in die koerant gewees. Ek word ‘n Kommunis genoem, ... Robbert van Tonder-hulle, dit was in die afgelope twee weke: die Kommunis FW de Klerk. Ek word ‘n verraaier genoem!
In hierdie volgehoue voortsetting van die poging om die blankedom in Suid Afrika of uit te wis en/of uit Suid Afrika uit te dryf ten einde hulle hande op die hardverdiende besit van die blankes te kry, word selfs verkragting van vroue ouer as sewentig jaar deur die swart terroriste as deel van hulle strategie gevolg.
Hierdie veragtelike, wat voorheen ‘n halsmisdaad was, metode om ons blanke vroue en dogters te onteer, het vir die swart misdadigers blykbaar ‘n nasionale sport geword. Soos die Britte tydens die Anglo Boere Oorlog ons vrouens en kinders bygekom het omdat die Afrikanermans vir hulle te weerstandig was, gebruik hierdie lafhartige klomp swartes dieselfde metode.
Hierdie foto word bloot vertoon om aan te toon hoe ons vrouens en dogters verinneweer word deur die lafhartige barbare.