Die bewys van ‘n vinnige en onomkeerbare herverdeling van rykdom, hoef jy nie verder te gaan soek nie. Bates wat met die Afrikaner se arbeid en kundigheid opgebou is, word op hierdie skreiende wyse aangewend wat op géén wyse hoegenaamd enige bydrae tot die opbou van Suid Afrika maak nie. In teendeel tot nadeel van die al armer wordende werkersklas en tanende dienslewering. In die land van die blindes word Eenoog nou sigbaar, koning!
CITY PRESS Sasol bosses cash in (Mamello Masote 16 September 2013 8:00)

Chief financial officer Christine Ramon
With the chemical giant’s ballooning share bonuses come the resignations of the financial director and chairperson, and the retirement of a senior group executive. Other executives are also coining it . Sasol chief financial officer Christine Ramon, who sold R33.7 million worth of shares earlier this year, before announcing her resignation, is not the only Sasol executive making big money out of the company.
Two more directors are also set to leave the chemical giant with heavy wallets. The spate of resignations from Sasol’s top ranks has not been explained.
Is De Klerk nie maar soos 'n hond wat naarstig op soek is na 'n deurkomplek in die heining wat hy om hom en die Afrikanervolk gespan het in sy onderhandelinge met, en oorgawe aan die kommunistiese ANC nie.
Die Afrikanervolksparty (AVP) het reeds by twee geleenthede vir FW de Klerk genooi om 'n toespraak voor 'n Afrikanergehoor te maak, byvoorbeeld om die Afrikaners van Ventersdorp toe te spreek. Wat doen De Klerk toe? Hy stuur sy Kanadese hanteerder met die Britse paspoort, Dave Steward van sy stigting, na die gegoede Pretoriase woonbuurt Garsfontein om allerhande donker woorde oor die land en Grondwet 1996 te praat. Die vraag is nou of De Klerk uiteindelik die lig gesien het? Kan Steward se woorde as die woorde van De Klerk aanvaar word? Of is daar ander dinge aan die broei? Bevind Suid-Afrika hom eersdaags midde-in die voortsetting van die Arabiese Lente-rewolusies, aangestig deur die Weste ten behoewe van die bankrot Geldmag?

Esterhuyse sê dit is duidelik dat roof plaasaanvallers se hoofmotief is. (Werklik mnr. Esterhuyse?)
2013-02-14 23:45
Christal-Lize Thomas en Marlene Jordaan
IN nóg n aanval in n vlaag aanvalle op bejaardes in die Vrystaat, is ‘n boer van Steynsrus gister helder oordag in sy plaashuis met ?n panga aangeval. Christo Prinsloo (63) van die plaas Erfpacht, se kop, arm en vingers is deur die panga oopgekloof. Sy wonde is gistermiddag laat met steke in die ongevalle-afdeling van die hospitaal op Kroonstad geheg.
Verlede week het TLU SA sy jaarkongres gehou. Van die eienaardigste besluite in 'n reeks van onbedagte en bevraagtekenbare besluite sedert die eerste dag vandat TLU SA 'n sogenaamde nasionale organisasie geword het, is gewis verlede week se besluit om 'n grondberaad te hou......
Die voorval van ‘n lewensoriënteringboek met belaglike vrot pogings tot Afrikaans waaroor vroeg in Augustus 2013 berig is, het soos meeste dinge vandag vinnig gekom en net so ook weer gegaan: voorbladnuus vir ‘n oomblik en toe is dit ook maar weer verby. Hierdie voorval wys vir die oplettende waarnemer baie meer as net dit waarop die berigte klem gelê het (diegene wat hulle geheue wil verfris, kan gaan lees in Die Burger).
'n Baie leesbare artikel deur Leon Lemmer oor die Afrikaner-ondergrawende bedrywighede van die Afrikaanse Handeslinstituut (AHi), wat op ‘n ander webblad verskyn het, is werd om wyer gelees te word en plaas die AVP dit ook hier.
10 MEI 2010 HET ONS GESKRYF: