Die berig wat hier onder verskyn bevestig die bloeddorstige samestelling van die swart ras wat sedert die aanslag in 1838 op Piet Retief, en die brutale moorde daarna by Bloukrans Wenen en Moordspruit, nie in enige opsig verander het nie. As na die barbaarse wreedheid van die plaasmoorde gekyk word, blyk dit eerder erger en bloeddorstiger. Die plakaat se oproep tot die wording van ‘n koue moordmasjien gemotiveer deur haat van elke EFF ondersteuner is bloot ‘n oproep tot die uiting van die inherente samestelling van die swart ras wat slegs deur wet en orde onder blanke bewind in bedwang gehou is. Die spanning tussen die onderskeie swart etniese volke is besig om op te laai en nader die voorspelling van mnr. Jaap Marais dat geweld onder die swartes sal begin en later na die blankes sal oorspoel. Die manipulasie met Mandela se “laaste asem” het tot nou toe grootliks bygedra om konflik in bedwang te hou. Dit sal egter nie onbepaald kan voortduur nie. Daar is ander faktore wat die bloedlus voed en die klimaat vir geweld aansienlik verhit. Hiertoe is die EFF en Malema besig om ‘n wesentlike bydrae te maak. Die styd om beheer van die massas begin momentum kry.
‘n Mens moet werklik eers met die boosheid wat hoogty vier in ons mooi land gekonfronteer word, voordat die werklike betekenis daarvan tot jou verstand deurdring. Dit gebeur toe iemand se werksbakkie gekaap word met meer as honderduisend rand se gesofistikeerde meetinstrumente en gereedskap en twee skootrekenaars agter in.
Nodeloos om te sê dat mense wat met sulke duur toerusting werk, polities kundig is en rekening hou met die eskalerende misdaadtoestand in Suid Afrika, bedag en voorbereid sal wees op die moontlikheid dat ook hulle voertuie gekaap kan word. Gevolglik is die bakkie binne ‘n halfuur nadat dit gekaap is, opgespoor waar dit toegesluit op ‘n sypaadjie binne ‘n woongebied geparkeer is. Dit was slegs moontlik omdat die voertuig se bewegings gemonitor kon word met van die modernste moniteringstelsels met satelietgeleiding. Die drie swart gewapende motorkapers was nêrens in sig nie.
In die lig van Snowden en ander fluitjieblasers in Amerika se openbaarmaking van geheime beplanning om ander volkere en organisasies en mense te na te kom, asook van die geheime geknoei in Suid Afrika om die Afrikanervolk te verontreg, is die Woord van God duidelik oor wat daarvan sal word. Ook duidelik is die uitspraak dat wat nie in die lig gedoen word nie, nie van God is nie.
9.MARKUS 4:22
Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, en daar is niks weggesteek nie of dit moet in die lig kom.
11.LUKAS 8:17
Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en in die lig sal kom nie.
13.JOHANNES 3:21
Maar hy wat die waarheid doen, kom na die lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is.
“Gewone litigante kan elke punt in hul guns gebruik, maar wanneer jy ’n regter is, moet jy uit beginsel litigeer.” (O ja? In die nuwe Suid Afrika??)
Die indruk wat gelaat word is nie meer die handhawing van geregtigheid nie, maar om instaat te wees om teen wil en dank jou kliënt van vervolging te vrywaar al weet jy voor jou siel dat hy skuldig is. Indien die bewyslas nie betwis kan word nie, is daar nog altyd die tegniese opsie. ‘n Opsie wat die Versekering ook deesdae aanwend om hulle verpligtinge te ontduik. Wat ‘n “wonderlike” vooruitsig vir voornemende benadeeldes wat hulle na Suid Afrikaanse howe wil wend. “Viva die Nuwe Suid Afrika, Die Misdaad Mekka van die wêreld!” Indien niks wil help nie, sal ‘n lááng en uitgerekte ondersoek met volle betaling die saak beredder! Wat ‘n nalatenskap van Roelf en FW en die NP! Lees die berig hier onder en oordeel self.
SPANNING IN ONS HOOGSTE HOF LAAI OP
Mohamed said Africa's relationship with the court would be one of several issues discussed at the summit in Addis Ababa.
In Afrika is dit mode om enige beskuldiging wat ingebring word heftig te ontken, die blaam onmiddellik te verskuif en ‘n sondebok te soek, wat gewoonlik heel maklik by die Westerling gevind word in die vorm van rassisme.
Afgesien van feitlikhede en bewyse, is ontkenning die eerste verweer wat by nadere ondersoek in Westerse terme nie gehandhaaf kan word in die lig van uitspraak en optrede van die aangeklaagde nie. Onderstaande berig is weer ‘n klassieke voorbeeld van die Afrikasindroom van nie gesien, nie gehoor, nie gepraat nie. “Die fout lê by julle wat net altyd die fout by ons soek!” Verder doen ons net wat ons wil want ons is meer as julle! Kom ons stem daaroor.
KENYA DENIES URGING AFRICAN NATIONS TO QUIT HAGUE COURT
“Moet nie wankel en in ongeloof verval nie.
Dit was op 10 Oktober 1825 dat Paul Kruger gebore is op die plaas Vaalbank in die distrik van Colesberg in die Kaapkolonie. Van gewone plaasseun tot een van die grootste en roemrykste leiers van die Afrikanervolk, het die Afrikaners dit goed gedink om sy geboortedag jaarliks te herdenk as ‘n baken op ons geskiedenispad wat ons telkens sou dwing om weer bestek op te neem en te put uit die vrugbare skat van riglyne wat hy vir ons nagelaat het. Ek haal as bewys aan uit ‘n telegram wat hy op 20 Junie 1900 aan sy krygsoffisiere gestuur het:
“Moet nie wankel en in ongeloof verval nie. Dit is die tyd waarin God se volk gelouter word. Die dier het mag gekry om die Christene te vervolg, en wie van die geloof afdwaal, sal buite bly en nie die heerlike Kerkstaat ingaan nie en sodoende uitgesluit word uit die hemelryk as die Kerk gesluit word, volgens Openbaring. Maar wie in die geloof bly en in die naam van die Here stry, sal die kroon behaal en die heerlike Kerkstaat van duisend jaar nog hier op die aarde ingaan en sodoende ook die ewige heerlikheid.
Afrikanerorganisasies maak gereed om aan ‘n optog deel te neem wat hulle ook “Red October” noem na aanleiding van die SAKP se voorneme, let wel, met die hartlike ondersteuning van die ANC, om hulle “Red October” inisiatief wat in 1999 deur hulle begin is, nou momentum te gee. Die ANC se uitgereikte verklaring in hierdie verband lui so:
ANC statement on SACP Red October Campaign 2 November 2004
The African National Congress welcomes the SA Communist Party`s `Red October` Campaign in support of accelerated land and agrarian reform. The ANC supports the broad objectives of the campaign and commends the SACP for its efforts to mobilise South Africans, particularly workers and the poor, in pursuit of this critical national goal.