“This shop is closed, because...it’s not open!” And whoever you are, you better believe it otherwise you are just confirming that you don’t understand anything about our black culture! (AVP opmerking).
‘n Advokaat het by geleentheid in ‘n saak vir mnr. Jaap Marais gesê: “Maar mnr. Marais, u weet mos dit is nie wat my kliënt bedoel het nie.” Waarop mnr. Marais geantwoord het, “ Man ek kan nie gedagtes lees nie, maar ek verstaan wat ek lees wat geskryf staan!”
As Ramaphosa in een asem sê: ...”and used a term that has commonly been used by black South Africans to refer to the erstwhile apartheid regime,” en dan ...“My comments were not meant to refer to a particular section of our population”..., sal die AVP hierin berus: “the shop stay closed under this regime and will never be able to open”, if your’e able to read our mind! Eish!!
12 November 2013 14:37 (Sapa)
ANC deputy president Cyril Ramaphosa has said it was unfortunate that his use of the term “boer” caused offence.
“I watched the centre of the building collapse, with dust all around. I felt it in my stomach. “ ‘n Eienaardige ooreenstemmende gevoelte in die laer gedeeltes van die AVP se politieke waarneming, dat sedert 1994, die Swart, Kommunistiese, Meerderheidsregime in die omgewing van sy middelseksie sal begin ineenstort vanweë die “shoddy” (knoeiwerk) wyse waarop hy in beheer gekom het en steeds opereer.
Die tasbare en sigbare en hoorbare, én sonder enige twyfel die onafwendbare ineenstorting wat voortspruit uit knoeiwerk word nou al daagliks gedemonstreer sodat daar géén twyfel oor kan wees dat ‘n “shoddy” democracy voorbestem is om te val!
Ons plaas enkele aanhalings uit gepubliseerde berigte:
Vry en regverdig,...in Suid Afrika?? In Suid Afrika is niks en niemand meer vry nie, en regverdig is 'n woord uit die woordeskat van die Afrikaners wat 47 jaar terug dateer.
MNR. JOOP VAN OOIJEN: "VIR ONS IS NET DIE BYBEL DIE ENIGSTE RIGSNOER".
"Meneer van Ooijen u vertelde ons dat u een gloednieuwe politieke partij heeft opgericht genaamd 'JEZUS LEEFT' en u wilt hiermee eerst meedoen met de Tweede Kamerverkiezingen van 2014 en daarna met de gemeenteraadsverkiezingen Uiteraard juicht de Afrikaner Volksparty dit toe maar we zouden u wel wat vragen hierover willen stellen.
De eerste vraag die in ons hoofd opkomt is: heeft u een onderzoek gedaan of laten doen hoeveel zetels uw partij in de wacht zou kunnen slepen?"
"Neen we hebben geen onderzoek gedaan hiernaar want het gaat ons er in de eerste plaats om, om Jezus' naam in de politiek te laten horen en Hem als het ware aan te dragen voor de enige oplossing voor alle problemen waar Nederland mee kampt"
As die onderstaande twee berigte wat onlangs in Naspers se koerante verskyn het reg vertolk word, demonstreer die DA die AVP se politieke nugterheid en die geskiedenis se onverbiddelike korrektheid. Maar as jy doof en boonop polities blind is sal jy bly struikel tot by die politieke afgrond waarin jy sonder twyfel sal afstort, as voorbeeld en ten aanskoue van die wêreld.
Die DA vat sy kiesers vir ’n ‘ride’
2013-11-10 00:57
Helen Zille sê die DA het die Wysigingswetsontwerp op Gelyke Indiensneming in die Nasionale Vergadering per ongeluk ondersteun. Sy gebruik die voorbeeld van ’n vliegtuig wat neerstort weens “’n reeks instrumentfoute”:

Cyrill Ramaphosa, die swart vroedvrou wat die ANC se sogenaamde Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR) op 'n minder bloedige wyse vir die linkse Blankes in die land moes aflewer, se met-bloed-bevlekte onderrrok hang nog verder uit na sy verduideliking wat hy nou eintlik bedoel het met sy snedige gebruik van die woord Boer.
Dit verstom ‘n mens hoedat die kerke skarrel om praktyke wat in die Bybel veroordeel word, maar desnieteenstaande deur lidmate nagevolg word, op een of ander wyse só te plooi, dat daar nie ‘n verlies aan lidmate sal wees nie!