Central Intelligence Agency US

The ANC will take over South Africa without a single shot, but within 20 years, like it always is in Africa, there will be a revolution in South Africa. The Boers will, like they always do, fight with the Bible in the one hand, and a rifle in the other, and once again change the history of that country.

Swart op Wit geweld.
Daar word los en vas spekuleer oor swart op wit geweld in Suid Afrika nadat Mandela begrawe is. Die AVP se standpunt is steeds dat sporadiese gevalle kan voorkom. Die grootskaalse uitmoor van Blankes is onses insiens tot ‘n groot mate voorkom deur die dood van Mandela wat maar net nie wou plaasvind nie en die aggressie dus laat uitrafel het. Dit sou egter onverantwoordelik wees om nie paraat te wees en te maak asof daar geen potensiaal vir geweld bestaan nie. Daar is immers genoeg bewys van moorde, verkragtings, geweldsuitsprake selfs vanuit die regime se topstruktuur en die begeerte om verniet in besit te kom van die Blanke se swaarverdiende eiendom in welke vorm ookal.
Wanneer
Die AVP maak nie aanspraak op profetiese gawes nie maar lees die politieke tekens op die grond en gee op sterkte daarvan die volgende riglyne aan ons weblesers deur:
Indien daar enige geweldsoptrede teen blankes gaan wees, is die welaangewese tyd die nag van 15 Desember en vir ‘n kort tydjie daarna, na die begrafnis van Mandela, om saam te val met die Afrikaner se viering van Geloftedag op 16 Desember. Die AVP se aanbeveling is dus dat u planmatig sonder vrees of paniek sal voorberei op so ‘n moontlikheid. Gebeur daar niks, het u niks verloor nie. Gebeur daar wel iets, is u voorbereid, gereed, gewapend en onverbiddelik daarop ingestel om u geliefdes en eiendom met u lewe te beskerm!
Dit is met die uiterste veragting dat die AVP die leierskap van veral die VSA, Brittanje, die VN, die EU en AU bejeën, wat hier in Suid Afrika hulle dubbelslagtigheid en/of gebrek aan politieke nugterheid kom demonstreer met die voorgenome bywoning van die ter aardebestelling van Mandela, as sou hy só ‘n waardige leier was!
Soos dr. H.F. Verwoerd by geleentheid vir Harold MacMillan gesê het nadat hy aan dr. Verwoerd gevra het waarom hy so rigied was oor die beleid van apartheid. Hy het voortgegaan om te verduidelik dat politiek is soos ‘n boot in ‘n rivierstroom. Indien die stroom jou na links druk, verstel jy net die roer. Indien die stroom jou na regs druk, verstel jy die roer en sodoende bly jy in die middel van die stroom en in beheer.
Dr. Verwoerd se reaksie daarop was: “Ek is verbaas dat die internasionale figuur wat jy is, so openlik bereid is om te erken dat jy jou seile na die wind span. Indien jou siening begin verskil met die mandaat van jou kiesers, is die eerbare ding om te doen, om te bedank”.
"The contribution of communists in the struggle to achieve the South African freedom has very few parallels in the history of our country. After his release from prison in 1990, Cde Madiba became a great and close friend of the communists till his last days." (SACP)
Die waarheid is dat ons nou verseker weet dat ten minste een bekende Kommunis, nl. Mandela, dood is!
Dit was in 1986 toe die NG-Kerk apartheid as ‘n sonde verklaar het dat daar veral vanuit die kerk verkondig is dat Kommunisme dood is. Dit na aanleiding van behoudende Afrikaners wat gewaarsku het dat hulle toegewings maak aan Kommunistiese druk.
Die AVP se strewe om veral Afrikaners, maar ook alle ander blankes wat dieselfde innerlike oortuiging as ons Afrikaners het, by mekaar te bring, vereis dat ons daarin sal slaag om ons volksgenote te oortuig van die reg van ons standpunt dat hierdie land ons land en niemand anders s’n is nie en dat die politieke beheer daarvan op diaboliese wyse aan Kommuniste oorhandig is. Onreg is ‘n afwyking van en die teenhang van reg, wat hand en tand beveg moet word!
JOB 22:21-30
Hoewel Elifas onbewus was van die oorsprong van Job se ellendige toestand, is die raad wat hy in hierdie paar verse aan Job gee, vir ons omstandigheid, sekerlik van dié beste raad wat bedink kan word indien die gevolg daarvan ook ons versugting is.
21 SLUIT tog vriendskap met Hom, sodat jy vrede kan hê; daardeur sal goeie dinge oor jou kom.
22 Neem tog uit sy mond onderrig aan, en lê sy woorde weg in jou hart.
23 As jy tot die Almagtige terugkeer, sal jy gebou word; as jy die onreg verwyder uit jou tent.
24 En gooi die gouderts in die stof en tussen die rotse van die spruite die goud van Ofir.
25 Dan sal die Almagtige jou gouderts wees en stawe silwer vir jou.
26 Want dan sal jy in die Almagtige jou verlustig en jou aangesig tot God ophef.
27 Jy sal tot Hom bid, en Hy sal jou verhoor; en jy sal jou geloftes betaal.
28 Besluit jy iets, dan kom dit tot stand; en oor jou weë skyn ’n lig.
29 As dié afdraand loop, dan sê jy: Boontoe! En hom wat neerslagtig is, verlos Hy.
30 Hy red selfs hom wat nie onskuldig is nie: ja, hy word gered deur die reinheid van jou hande.
Dankie O Vader, ook vir die kragtige riglyn van Elifas vir ons Afrikanervolk wat in sak en as verkeer. Amen
Uit aanhalings uit ‘n betuiging van Pieter Mulder van die Vryheidsfront positief op Praag se webblad na aanleiding van Mandela se tydsverwisseling , is dit duidelik dat daardie party nie die plek is waar ‘n Afrikaner kan tuis voel nie. Mnr. Jaap Marais het telkens gewaarsku dat dit ‘n gegewe is dat as jy in die stelsel ingaan, sal jy daarin opgaan. As jy jouself uit die Nasionale denkstroom uitgeprop het, is dit duidelik dat jou “Afrikanerlig” uitgedoof is.
PIETER MULDER: MANDELA IS DIE EEN MAN WAT ‘N VERSKIL GEMAAK HET
MEDIAVERKLARING
Wat ‘n ongelooflike spektakel van valse meewarigheid en “simpatie” met die lang uitgerekte afsterwe van ‘n opgesmukte “wêreldklas” leier, wie se aangekondigde dood berekend en in belang van verskuilde agendas, nou op die wêreld losgelaat is.
Die ou bekende gesegde van: “Al gaan die leuen hoe so snel, die waarheid agterhaal hom wel”, sal waarskynlik gouer as later hierdie internasionale politieke toneelspel van korrupsie, bedrog en manipulering aan die man bring en daarmee saam, ook dié mense en organisasies binnelands wat daaraan deel gehad het. Met die “begrafnis” wat in alle waarskynlikheid vir 16 Desember, (versoeningsdag) aangelê sal word, sal die verdere lang en uitgerekte “lofgesange” deur die media, wat ek glo nie sal afneem tot en met die 2014 verkiesing nie, tot vervelens toe as propaganda in kiesers se kele afgedruk word met die oog op voorafbeplande verwagtinge! Opnames wat lank reeds selektief opgeneem is vir hierdie gebeurtenis, word nou afgestof en aangewend om die beplande uitkomste te bewerkstellig deur op die emosie en sentiment van die massa beïnvloedbare stemvee ‘n ingreep te maak.